Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ja nee hel hy sal maar in die middel ingedruk moet word om die peleton se eer te hou!
So ou kom gewoonlik reg as hy iemand voor hom het om te na-aap!
Of as sy maatjies so 10 keer om hom gaan draai het waar hy alleen staan op die skietwal so 500 m ver
Last edited by FHM on Tue Aug 09, 2016 11:16 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Ek het dit ook in die weermag gesien: 'n Man stap heel normaal met sy arms ritmies in gelit met sy loop patroon.
Sê nou net "rig op die linker vleuel, voorwaarts mars" en daai man se stapvermoeë verdwyn soos mis in die oggendson
Het so n outjie gehad in ons eenheid in '73. Hy het uitgeklaar en kon toe nog steeds nie marsjeer nie. Ons het hom altyd weggesteek as ons parade moes doen. Dis baie moeiik om agter so n ou te marsjeer. Jy trap sy hakke mof. Na aande se probeer om hom te leer het ons maar die bogenoemde gedoen.