Vye boom groei
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Vye boom groei
Middag aan al die manne met die groen vingers!!
Ek het 'n Vye boom in die erf wat baie mooi groei en mooi vrugte dra. Ek het 'n aantal vriende en familie lede wat graag ook 'n boom soek. Maar vir die lewe van my kan ek nie stiggies lewendig hou nie.
Tans sny ek 'n stiggie af en dan los ek hom in water tot hy wortels skiet en weer blare vorm. Sodra ek die stiggie dan uitplant in 'n pot of in die grond in plant, dan vrek die stiggie redelik kort daarna.
Ek soek asb advies. Wat kan ek anders/beter doen?

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Vye boom groei
plant hom met die bak water 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vye boom groei
Ek het al probeer om stadig grond by te voeg terwyl die stiggie in die water is. Maar dan vrek hy ook.Supacow wrote:plant hom met die bak water
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Vye boom groei
Frederick gaan loer bietjie hierso http://www.gardeningknowhow.com/edible/ ... gation.htm
Klink of hulle weet wat hulle doen om die loote aan die groei te kry
Klink of hulle weet wat hulle doen om die loote aan die groei te kry
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vye boom groei
Dankie mater,FHM wrote:Frederick gaan loer bietjie hierso http://www.gardeningknowhow.com/edible/ ... gation.htm
Klink of hulle weet wat hulle doen om die loote aan die groei te kry
Die verskil hier is die mense plant direk in die grond om wortels te laat skiet en nie eers in water soos ek doen nie. Ek sal weer moet probeer volgende maand.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Vye boom groei
Frederik
Ons het gewoonlik n loot net so vars afgepluk in die grond gedruk en dan maar net nat gehou tot hy behoorlik gevat het.
Groete
Cobus
Ons het gewoonlik n loot net so vars afgepluk in die grond gedruk en dan maar net nat gehou tot hy behoorlik gevat het.
Groete
Cobus
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Vye boom groei
jy moet hormoon poeier kry
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Vye boom groei
...vir die vye loot?blaser wrote:jy moet hormoon poeier kry
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Vye boom groei
Vir spinnekoppeFHM wrote:...vir die vye loot?blaser wrote:jy moet hormoon poeier kry
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Vye boom groei
ja jy koop dit by n kwekery
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Vye boom groei
Druk hom net so in die grond , onthou net al die krag gaan nou wortel toe , jy soek 'n goeie NPK verhouding , iets soos 'n 5.3.4 Kunsmis . En lekker kompos
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Vye boom groei
Ek kry ook geen verskil met of sonder die poeier. Wilgertakke wat in water le se water stimuleer glo wortelgroei asook Disprin opgelos in water. Daar het jul dit. Sommer klaar die Disprin ingewerk vir die spinnekoppe
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vye boom groei
Dankie oom PWV
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vye boom groei
Se ook dat hormoon poeier werk elke keer.
Groete
henning
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Vye boom groei
Frederick,
Jy behoort reg te kom deur die Ficus steggie direk in grond te wortel soos menige ander manne al reeds gesê het. Vir 'n interessante iets anders kan jy ook 'n luginlêer maak. Dit werk uitstekend vir all Ficussoorte en as jy vir iemand ver wil stuur sal jy dit selfs per pos kan stuur...

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter