RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Manne help asb,
ek kry net nie in Namibia vir my n ordentlike holster en mag pouches vir my Beretta pistool nie.
Die holster wat ek het is n CZ 'materiaal' holster wat werk, maar die metaal clip binnekant skuur die blueing van my slide release af.
Enige een van julle wat n PX 4 dra of wat my kan help met n idee waar om te gaan krap / navraag doen in RSA vir die holster en mag pouches - ek sal dit hoogs wardeer.
Ek het op die voorbeelde op die web afgekom en sal wardeer as jy dalk shopping doen en so iets gewaar erens my laat weet asb.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Ok manne hier is presies wat ek na soek!
Wie weet waar kan ek kry anderkant die heining - asseblief?
Wie weet waar kan ek kry anderkant die heining - asseblief?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Glo Hailstorm sal van dit he?? My goed van die Glock daar gekoop
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Dankie toelie - daar geloer - "OUT OF STOCK vir my spesefieke pistool"toelie wrote:Glo Hailstorm sal van dit he?? My goed van die Glock daar gekoop
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Ai probeer maar nog van die taktiese manne in Jhb/Pta glo jy sal wel reg kom
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Wees versigtig vir daai holsters met knoppie om wapen te "release" dit veroorsaak "tension" op jou sneller vinger wat moontlik oorgaan op die sneller sodra die wapen uit die holster is en dan skoot kan laat afgaan as jy nie die tension van jou vinger af kry nie. Ek persoonlik is 'n groot voorstaander van die pasmaak kydex holstes bv Daniels en Carter Kustom Carry Systems (facebook ckcs). Hulle maak ook mag. pouches.
My straaltjie ge....
NS - dis 'n nice pistool wat jy daar het
Sent from my iPhone using Tapatalk
My straaltjie ge....
NS - dis 'n nice pistool wat jy daar het
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Jammer ek moet my kommentaar kwalifiseer:BandK wrote:Wees versigtig vir daai holsters met knoppie om wapen te "release" dit veroorsaak "tension" op jou sneller vinger wat moontlik oorgaan op die sneller sodra die wapen uit die holster is en dan skoot kan laat afgaan as jy nie die tension van jou vinger af kry nie. Ek persoonlik is 'n groot voorstaander van die pasmaak kydex holstes bv Daniels en Carter Kustom Carry Systems (facebook ckcs). Hulle maak ook mag. pouches.
My straaltjie ge....
NS - dis 'n nice pistool wat jy daar het
Sent from my iPhone using Tapatalk
1. Ek weet nie of dra jy een in die loop nie;
2. Ook nie vertroud met die gewig van die trigger pull op jou gun nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
BandK,BandK wrote:Jammer ek moet my kommentaar kwalifiseer:BandK wrote:Wees versigtig vir daai holsters met knoppie om wapen te "release" dit veroorsaak "tension" op jou sneller vinger wat moontlik oorgaan op die sneller sodra die wapen uit die holster is en dan skoot kan laat afgaan as jy nie die tension van jou vinger af kry nie. Ek persoonlik is 'n groot voorstaander van die pasmaak kydex holstes bv Daniels en Carter Kustom Carry Systems (facebook ckcs). Hulle maak ook mag. pouches.
My straaltjie ge....
NS - dis 'n nice pistool wat jy daar het
Sent from my iPhone using Tapatalk
1. Ek weet nie of dra jy een in die loop nie;
2. Ook nie vertroud met die gewig van die trigger pull op jou gun nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
ek dra one up met safety engaged - die pistool kan nie vuur met die safety engaged nie - daar is n yster safie wat tussen die hammer en slagpen gaan le wat verhoed dat die hammer die slagpen enigsins raak.
DA trigger pull is 12 lb
SA trigger pull is 4.5 lb
Ek het gister 6 mails na verskillende outlets SA en NAM gestuur - sover nog nie terugvoer ontvang.
Sal sien hoe lank die speletjie my gaan vat
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Ek het vir my n carter paddle holster bestel. Sal laat weet hoe werk hy sodra ek my liksens het. Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Francois kry vir jou n Remoro of Sticky vir daai PX of is daar n spesieke rede dat jy daai robocop hosler soek?
https://s3.amazonaws.com/mgm-content/sites/armslist/uploads/posts/2013/03/02/1175142_01_remora_tuckable_holster_subcom_640.jpg
http://i.imgur.com/W7oBy.jpg
Jy kan hul met die retaining clip ook kry al het ek nog nie die met die clips in SA gesien nie en daar is ook mag pouches beskikbaar

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Dankie vir al die raad manne, hopelik kom ek reg in die volgende paar weke.
Wag nog vir terugvoer vanaf 3 RSA en 2 NAM shops.
As ek nie regkom sal ek maar die invoer pad stap direk van Beretta of IMI.
Kaptein ek het bietjie gaan oplees oor al die holsters beskikbaar vir die PX 4 Full size en daai spesefieke robo-cop holster het goeie terugvoer - so ook die Fobus paddle. Sal sien wat ek kan vind plaaslik en besluit dan. Wag nog vir Hailstorm se terugvoer op stock ook.
Wag nog vir terugvoer vanaf 3 RSA en 2 NAM shops.
As ek nie regkom sal ek maar die invoer pad stap direk van Beretta of IMI.
Kaptein ek het bietjie gaan oplees oor al die holsters beskikbaar vir die PX 4 Full size en daai spesefieke robo-cop holster het goeie terugvoer - so ook die Fobus paddle. Sal sien wat ek kan vind plaaslik en besluit dan. Wag nog vir Hailstorm se terugvoer op stock ook.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: RH holster vir .45 Beretta PX 4 Storm SD (Full size)
Dankie manne - het reggekom met n Fobus BRS holster en ammo pouches vir my Beretta by Tac Shac in RSA.
As iemand weet van iemand wat in die volgende week of twee van JHB ry na Namibia en die speelgoed vir my kan saambring - sal ek dit hoog op prys stel