My 1ste Namibia jagtog.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
My 1ste Namibia jagtog.
Môre Manne,
Ek deel sommer 'n paar fotos van my 1ste jagtog in Namibia. Was vreeslik lekker.
Als met my betroubare .270Win geskiet met 150gr Nosler ballistics Tips.
Groete
Morne
Ek deel sommer 'n paar fotos van my 1ste jagtog in Namibia. Was vreeslik lekker.
Als met my betroubare .270Win geskiet met 150gr Nosler ballistics Tips.
Groete
Morne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Laaste foto

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: My 1ste Namibia jagtog.
lekker Morne!
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Geluk meneer.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- PietWessie
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Mooi man!
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... 
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Geluk, Baie mooi
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Baie mooi Morne

-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Ek is jammer ek ontspoor jou vraag ek sal graag die vleis skade wil sien met daai skoot het jy nie dalk foto's nie?DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Lekker Morne!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Dankie vir al die geluk wense.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Basjan123 wrote:Ek is jammer ek ontspoor jou vraag ek sal graag die vleis skade wil sien met daai skoot het jy nie dalk foto's nie?DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Ek ongelukkig nie fotos van die gemsbok geneem nie. Maar due bok net 60m gehardloop toe val sy. Skade was baie min, die lading werk vir my baie goed. Ek weet dit is stadig vir n 270win, maar dodelik akuraat. Skiet 2600vt/sek.Basjan123 wrote:Ek is jammer ek ontspoor jou vraag ek sal graag die vleis skade wil sien met daai skoot het jy nie dalk foto's nie?DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
Daardie blad skoot van springbok was op 306m gewees. Die ander punte het ons nie herwin nie, dit het deur gegaan. Het foto van die gemsbok se punt, mooi gevorm.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Morne Van Der Merwe on Mon Aug 08, 2016 11:03 am, edited 1 time in total.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Baie dankieMorne Van Der Merwe wrote:Basjan123 wrote:Ek is jammer ek ontspoor jou vraag ek sal graag die vleis skade wil sien met daai skoot het jy nie dalk foto's nie?DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis
Hoe lyk die uitgangs wond, die ingangs wond lyk heel skaflik?
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Die foto van die gemsbok afgeneem toe ons gelaai het, was op 1ste dag geskiet, nie foon by gehad vir foto nie. Was in donder gelaai moeseers vir bakkie wag om ander manne se bokke af te laai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Hi Morne,
In watter deel van Nam het julle gejag?
Mooi loop
In watter deel van Nam het julle gejag?
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Die plaas is so 120km suid van Windhoek soos die kraai vlieg. Vreeslike lekker jagplaas, Seartfontein is die plek se naam.
Groete
Morne
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Lekker man Morne en baie geluk met julle sukses daarso 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Hi Morne,Morne Van Der Merwe wrote:Die plaas is so 120km suid van Windhoek soos die kraai vlieg. Vreeslike lekker jagplaas, Seartfontein is die plek se naam.
Groete
Morne
Seart of Swartfontein?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Naand almal,
Eksuus, dit is Swartfontein.
Groete
Morne
Eksuus, dit is Swartfontein.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Dawie hier sien jy nou hoekom ons so lief vir .270 is. Hulle kwes ook sommer dood.DawieKotze wrote:Baie geluk met al die eerstes Morné!
Vertel bietjie wat daardie gemsbok gemaak het na daardie skoot wat net so effens hoog was. Ek het eenmaal 'n soortgelyke skoot geskiet en daai gemsbok het my die plaas baie mooi gewys vir 6 ure lank!
Groetnis

Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
hi, as ek mag vra wat se lading gebruik jy om die 270 se spoed so laag te kry?
groete
groete
Musgrave .270 k98
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Hi Jacques,Jacques Duckitt wrote:hi, as ek mag vra wat se lading gebruik jy om die 270 se spoed so laag te kry?
groete
Ek skiet met 150gr Nosler Hunting ballistic Tips punt, S365 49gr, Norma doppe en PMP primers, my loop is net oor die 22duim. Ek nie nou by die huis om te kyk wat die TPL is nie, met die lading is druk baie laag. Maar die lading kry n groepering wat op 100m met 3 skote die grote van 10cent munt.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: My 1ste Namibia jagtog.
Geluk Morne met 'n lekker jag in baie spesiale wêreld! Dan nog met een van die beste kalibers wat Jack O'Connor oor geskryf het!! Dis die 6.5 van die 20ste eeu gewees! 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution