ATN X SITE HD 5-18x
-
karooboer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 07, 2013 7:37 pm
ATN X SITE HD 5-18x
Wil bietjie hoor by my mede jagters... Wat dink julle van hom want sy prys nie sleg nie en het iemand hom al gebruik?
- Hugo S
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm
Re: ATN X SITE HD 5-18x
Volg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: ATN X SITE HD 5-18x
Hy werk vir my mooi genoeg. Ek het net n beter IR flits wat ek saam gebruik iv die ene wat saam in die pakkie is. Het ook n eksterne battary pak vir as jy lank moet sit en wag en die scope wil aanlos want hy vat so paar sekondes om aan te kom. Sover geen klagtes. Ek dink vir die prys nie sleg nie en jy kan hom in die dag ook gebruik. Dis basies n klein digitale skermpie waarop jy kyk so moenie die optiese kwaliteit van n gewone teleskoop verwag nie en teen 18x vergroting raak hy bietjie agter met die skerm resolisie maar jy kan nog goed genoeg sien in my opinie. Nou glad nie in die klas van regte thermal night vision nie maar dan ook nie dieselfde prys nie. Die x sight II is nou uit met bietjie beter skerm resolusie ens.
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: ATN X SITE HD 5-18x
Ek het laas week na die scope gekyk, ek weet nie hoe julle manne daarmee kan skiet nie, die gesigsveld is dan so groot soos 'n vuurhoutjie box, ek sal nie 'n olifant op 50 tree raak sien nie, of sit ek die pot mis, is daar verstellings of so iets, wil graag weet.
