Solo jak jag sukses

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Solo jak jag sukses

Post by Pvdw »

Hi manne.

Ek wil net eerstens dankie s? vir al die raad en menings i.v.m. die opkikker en oordoen van my Enfield. Hy het nou 22" loop met 'n TERMONATOR KD, sintetiese kolf, gepoleerde/verstelde sneller en is oor geblou. Lyk heel spogerig en skiet soos 'n droom :angel: :angel:

En tweedens al die raad wat ek uit Heinrich se e-boek geleer het en die gesels ook met hom, die manne wat so lekker inligting uitdeel op die forum en die gesels met Geno. Al die raad wat ek so oor die laaste 3 maande bymekaar gemaak het, het gisteraand bymekaar gekom in my en my seun se SOLO jak jag. 8) 8) 8)

My seun het 2 jakkies gehelp na die jakkie hemel(dis nou as daar een vir hulle is met als wat hulle aanvang :-\ :-\) en die eienaar van die plaas wat 'n goeie vriend van my is het ook 1 aangehelp.
Dinge het maar effe onafgewerk gegaan so op die eerste probeerslag en ons het klompie foute gemaak maar ons het ook baie geleer. Klaar besig om te beplan om dinge te orden.

Een van die dinge wat ons geleer het was dat dit baie moeilik is om afstand te skat in die donker. 2 Jakkies se lewe is nog in hulle vandag omdat ons gedink het hulle was te v?r om na te skiet maar nadat die eerste 1 omgedop is het ons besef die vorige 2 moes ook op die bakkie gewees het. :P Hoop nie daai 2 is nou te slim nie maar as hulle is moet hulle net weet dat ek my skoolgeld ook nou betaal het ;)

Weereens dankie vir die raad en lekker saampraat.

Peet
Last edited by Pvdw on Sat Apr 09, 2011 2:18 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Gerhard »

Mooi Peet !!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
mosselv

Re: Solo jak jag sukses

Post by mosselv »

[quote="Pvdw"]

Peet ek dink hulle is nou slim maar daar moet slimmes wees wat teel anders gaan die bevolking te klein raak
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Geno »

mosselv wrote: daar moet slimmes wees wat teel anders gaan die bevolking te klein raak
:o  :o  :o

Mossel, die bevolking kan nooit te klein raak nie maat...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Gerhard »

Nee wat...

Los daai jakkalse vir so 6 tot 8 weke dan klop jy hulle weer...

Dis wanneer jy elke naweek die selfde goed oor doen wat hulle leer om te koes vir ligte en klanke.

Laat hulle rustig nou en volgende keer ry hulle bakkie.  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Solo jak jag sukses

Post by Freek »

Peetman, wel gedaan. Stem saam met Gerhard, los hulle net so bietjie om te kalmeer dan verras jy hulle weer met 'n haas klank. Jy sal nou sien die dag as jy die goed van 'n stoel af piets hoe veel beter werk die storie - veral vir daai manne wat jy gedink het hulle staan te v?r...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Gerhard »

Freek wrote: Peetman, wel gedaan. Stem saam met Gerhard, los hulle net so bietjie om te kalmeer dan verras jy hulle weer met 'n haas klank. Jy sal nou sien die dag as jy die goed van 'n stoel af piets hoe veel beter werk die storie - veral vir daai manne wat jy gedink het hulle staan te v?r...
Freek,

Gaan vir Peet in Mei vat om bietjie uit my "Gunner's Chair" te skiet.

Dink hy gaan dit geniet.  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Solo jak jag sukses

Post by Freek »

Gerhard, mooi man! Ek kan nie sien hoekom dit nie sal werk nie - sorg net dat julle hul ingeroep kry.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Pvdw »

Freek aangesien daai stoel nou na ons bure toe gaan :'( :'( :'( :'( moet Gerhard net seker maak al die parte op syne is daar as ons klaar geskiet het ;D ;D ;D

Nee wat ek het baie gou die waarde van 'n stoel en goed geordende sisteem besef. So leer ons en almal help darm.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Gerhard »

Freek wrote: Gerhard, mooi man! Ek kan nie sien hoekom dit nie sal werk nie - sorg net dat julle hul ingeroep kry.
Nee wat Freek.

Die inroep is nie die probleem nie.

Weet net nie of ek vir Peet gaan laat stil sit op daai Gunners stoel as hy eers in klim nie.

Weet ook nie of ek hom weer daar gaan af kry nie...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Pvdw »

Gerhard moet nou nie joustorie verander nie, jy het niks ges? van afklim nie :( :( ;D

Kan nie wag nie Gerhard 8) 8)
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Gerhard »

Pvdw wrote: Gerhard moet nou nie joustorie verander nie, jy het niks ges? van afklim nie :( :( ;D

Kan nie wag nie Gerhard 8) 8)
Sal sien hoe lank jy uithou in di koel Bronkies winter lug...  ;D

Sal jou op hoogte hou Peet
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Pvdw »

[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _0088a.jpg[/img]

Ha!! nou kry ek die foto ding reg!

Wou julle net wys hou lekker slaap die brakkie na so bietjie bakkie ry ;D ;D

[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _0080a.jpg[/img]

So lyk die 303 ook na al die timmer en torring ;) ;) 22" loop met die TERMINATOR op. My oudste "pose" net daar voor die skiet om te wys hoe die gun lyk.
Last edited by Pvdw on Thu Apr 14, 2011 8:36 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Solo jak jag sukses

Post by Monrique (SJ) »

Baie netjies man.

Hoe loop daai "gewillige weskus meisie"(GWM) wat die laaitie op sit?

Groetnis
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by JPS »

Peet,
waar het jy daai magasyn gekry vir die majuba? lyk soos 5 skoot een?

Laat weet maar asb, sal ook een van daai wil kry die 10 skoot een alewig in die pad.

Groete.
JP
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Pvdw »

SJ ek hou meer van jou naam vir my China Trokkie as een van my kolegas sin. Hy s? dit staan vir"Gay White Men" :( :( :( :o :o :P

Nee wat daai kapokkie trokkie is nou nie 'n resies perd nie maar hy vat my waar ek wil wees. Ry hom nou so amper 3 jaar en teen R110 000 full house kan ek vir eers nie kla nie. Dit was of die GWM of niks :-[ :-[ Ek doen Aircons na ure en ek moes net iets met 'n bak kry om te laai. Ek dink ek is nou getroud met daai bakkie want 2de hands gaan ek hom nie gesmous kry nie. Hou hom sommer vir my laaite as hy klaar is met skool.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Solo jak jag sukses

Post by Monrique (SJ) »

Ek doen Aircons na ure
  Ek ook maar doen dit met n 1/2 tonner. Al waarvoor ek geld het.

n Vrind van my het die "Steed" D/C met die 2.8 Turbo intercooler 4x4 en hy loop sommer baie mooi. Hy het self begin met die gewillige weskus meisie ding, ons bly mos die kant, en van die goeters is maar los jong!! ;D ;D ;D

Groetnis
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Hugo »

Pvdw wrote: Hi manne.

Ek wil net eerstens dankie s? vir al die raad en menings i.v.m. die opkikker en oordoen van my Enfield. Hy het nou 22" loop met 'n TERMONATOR KD, sintetiese kolf, gepoleerde/verstelde sneller en is oor geblou. Lyk heel spogerig en skiet soos 'n droom :angel: :angel:

Ek wil nie post hi-jack nie, kan jy my die link gee van waar julel die .303 se oordoen bespreek het, ek sit nou met die selle probleem, oudste .303 ge-erf en wil hom ook mooi maak soos joune. HELP!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Pvdw »

Hi JPS, ek het jou reply skoon mis gelees :-[ :-[ :-[

Ek het hom by Skerpknal in Pta gekoop vir R250. Jy's reg dis 5 skoot magesyn. Ek het die oorspronklikke een geb?re vir 'n "reen dag"

Meeste geweersmede sal die 10 skoot vir jou verander na 'n 5 skoot, geen probleem.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Solo jak jag sukses

Post by Pvdw »

Hi Hugo, hier is die adres waar meeste ding bespreek is. 

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9

Peet.

Laat weet gerus dan s? ek jou wat ek ald gedoen het.
Work to live, don"t live to work
Post Reply