Dagse manne
Ek het gisteraand in die maanlig gaan jakkalse jag.Ek het begin met mooihuil en binne n half uur n groot teef vrek gemaak. Ek het toe doodstil gebly en n uur later kon ek in die maanlig nog een sien nader kom.Ek het gedink dat dit die reen was en die lig aangesit en geskiet.Dit was nog n teef.Begin toe met vlekkie e en baie jakkies het my geantwoord.Niks het egter sy oe kom wys nie.Was die maan dalk te helder of miskien doen ek iets verkeerd. Iemand dalk vir my raad.Hoor graag.
Groete
Blackie
sukkel met jakkalse
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
sukkel met jakkalse
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
herley
Re: sukkel met jakkalse
Blackie
Wat soms vir my werk is dat sodra ek 1 geskiet het speel ek so bietjie jakkals distress enwag dan weer voor ek met kos klank begin. In kort sodra jy geskiet het sal ek se moet jy jakkals distess speel, maar ekt dit ook al ervaar dat in die sterk maanlig hulle jou al van ver af sien en dan nie te vrygewig is met hul beene nie
Bradley

Dankie Bradley
Gaan dit vanaand try.Wat my net pla is dat die jakkies hier nie wou reageer op kosklanke nie.Hul is seker ma dik gevreet.
Groete
Blackie
Gaan dit vanaand try.Wat my net pla is dat die jakkies hier nie wou reageer op kosklanke nie.Hul is seker ma dik gevreet.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
herley
Re: sukkel met jakkalse
Probeer hul aandag trek en wees geduldig, ek beginne altyd met jak klank soos n'vlekkie 3a vir 15 sek dan gooi ek kos klank ek varier die volume maar nie te hard nie, as hulle geantwoord en kom nie in na 40 min nie dan gooi ek kos klank met jak baklei en weer kosklank, dit werk gewoonlik vir my. Sterkte vir vanaand
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: sukkel met jakkalse
Die moielikke tyd is hier, doen net 'n search in lede alleen, "Jag in die mooilikke tyd" deur Heinrich, en kry al die antwoorde, doen jouself ook 'n guns, en lees alles in "Tafjak tips en vrae", tussen die twee hoofde is daar skaars 'n vraag wat jy kan vrae wat nie beantwoord is nie. As jy te lui is om te lees, suffer maar.Iemand dalk vir my raad.Hoor graag.
Voorspoed, ek weet jy sal goed doen
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: sukkel met jakkalse
Mac
Ek is ma nog nuut op die forum,ma sal bly wees as jy vir my kan se waar ek die tafjak roep se antwoorde en vrae kan kry. Leer graag en poog om sukses van die jagte te maak.
Ek is ma nog nuut op die forum,ma sal bly wees as jy vir my kan se waar ek die tafjak roep se antwoorde en vrae kan kry. Leer graag en poog om sukses van die jagte te maak.
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am