243win pmp doppe, WEG

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

243win pmp doppe, WEG

Post by F.L.A.S.H »

Dagse manne

Ek het so 119 1se fired pmp doppe

Hulle is deur die tumbler maar van hulle lyk nog nie mooi nie

Ek sal hulle graag vir iemand wil ge wat hulle kan gebruik

Ek sal posgeld met postnet betaal

Mooiloop
Dave
Last edited by F.L.A.S.H on Mon Aug 01, 2016 1:44 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 243win pmp doppe

Post by Hein M. »

Hallo kan ek hulle vir 'n pel kry asb! 'n Ou hier in Tulbagh het nou die dag sy liksens vir sy Howa gekry en ek wil hom graag help...
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: 243win pmp doppe

Post by F.L.A.S.H »

Doppe is weg
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 243win pmp doppe

Post by Hein M. »

F.L.A.S.H wrote:Doppe is weg
Baie dankie Dave vir die skenk van die doppe en koeëls vir 'n ander mater wat aan die gang probeer kom ;) Jou gebaar word opreg waardeer!

Mooiloop!
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: 243win pmp doppe, WEG

Post by Trompie »

Baie bedagsaam!
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Post Reply