Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Môre julle, ek het vanoggend die Strelok toepassing op my iPhone opgedateer en sien dit sluit nou vir die eerste maal van ons Afrika wild in as deel van 'Targets'. Hiermee net 'n voorbeeld van 'n Gemsie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Lekker!
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Dankie, nie eers agter gekom nie. Gee mens nogal 'n goeie ruglyn waar om te mik op verskillende afstande op diere.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Dankie vir die inligting. Glo die teikens sal help.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
As ek 330m+ skiet gebruik ek ook die ruglyn 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Waar op Strelok sien julle die ander diere...myne wys net die bobbejaan...het Strelok Pro
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Hoe lekker lag ek nouSupacow wrote:As ek 330m+ skiet gebruik ek ook die ruglyn
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Ek het ook Strelok Pro. Op die hoof skerm, click 'Reticle'. Kyk dan heel onder, op my weergawe is die derde icon van regs af 'n prentjie van 'n teiken. As jy hierop click kan jy dan van 'n lys van teikens af kies.JohanvB wrote:Waar op Strelok sien julle die ander diere...myne wys net die bobbejaan...het Strelok Pro
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Nope..as ek op Recticle click, my opsies is Search Recticle, Settings, e-mail en close
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
In Android van Strelok Hoof skerm af click - Reticle -> Settings -> Target type en kies een wat jy wil gebruik.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
dankie...het dit
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Onthou om maar elke maand Strelok op tegradeer. Ivor is erg besig en daar is gereeld nuwe teleskope, teikens en ammo om van te kies.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Ek sit en wonder hoe hierdie my gaan baat. Dit sal my help met my .308 jaggeweer as ek noodgedwonge langer skote moet aanpak (270-350m). Hy het 'n 3-9x40 teleskoop op, duplex kruishaar en aan daardie turrets stel ek so min as moontlik.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Screenshot_20160727-180109.png
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Screenshot_20160727-180045.png
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Screenshot_20160727-180045.png
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Lekke Gawie, baie nice funksie daai!
So by the way, dink jy die bok staan nog as ons al die somme klaar gedoen het?

So by the way, dink jy die bok staan nog as ons al die somme klaar gedoen het?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Dit is verbasend hoe vinnig 'n man leer waar om te mik as jy dit gereeld oefen en bestudeer.Smitstertjies wrote:Lekke Gawie, baie nice funksie daai!
So by the way, dink jy die bok staan nog as ons al die somme klaar gedoen het?![]()
Vir 300m mik jy op die skof en vir 350 hou jy die dikker, onderste gedeelte van die kruishaar op die blad.
As hy nader as dit staan, maak jy lawaai dat hy kan aandraf.
Uit my eie ondervinding het ek geleer dat hoe verder die bok staan, hoe meer tyd het jy. 'n Bok op 350m voel gewoonlik heel veilig en as jy goed gekamoefleer is of net eenvoudig stil sit, hang daai bok teen son-onder in die koelkamer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Nee spot net. Toe ons nou die dag bietjie ver gejag het (500m plus) het die bokke lekker laaank stil gestaan. Dit het ons baie tyd gegee om Strelok mooi te gebruik.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Ek gaan jou nog oornooi vir 'n bier eendag.Smitstertjies wrote:Nee spot net. Toe ons nou die dag bietjie ver gejag het (500m plus) het die bokke lekker laaank stil gestaan. Dit het ons baie tyd gegee om Strelok mooi te gebruik.
Smaak my jy hou van gatskeer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Tollie.Marx
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Wed Jul 27, 2016 7:11 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Hallo nice om hiervan deel te wees. Lees lankal. Maar nou is ek volwaardig deel van die familie
Sent from my SM-J500F using Tapatalk
Sent from my SM-J500F using Tapatalk
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Nee man die ding wys dan net blad skote...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- VX70
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Thu Jun 20, 2013 7:21 am
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Wat is die verskil tussen strelok pro en + ?
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Glock 9mm
1898 Lee Enfield Long Lee 303
Sako Finnbear Super Deluxe Edition 7mm Rem Mag
1898 Lee Enfield Long Lee 303
Sako Finnbear Super Deluxe Edition 7mm Rem Mag
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
dehacked wrote:Nee man die ding wys dan net blad skote...
lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
Ek sien daai teikens is net op die "pro'' weergawe beskikbaar. Ek het huidiglik ''plus''. Ek kry eersdaag n ander foon, sal maar wag om ''pro'' af te laai want die applikasie kan mos nie van een foon na n ander geskuif word nie?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild
As jy strelok pro betaal het kan jy enige tyd die toep aflaai gratis verniet jy betaal nie weer nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.