Nuwe Musgrave's

User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Nuwe Musgrave's

Post by Monrique (SJ) »

Ek het gelees in Oktober 2010 van SA Jagter dat JJ Wapens in Ermelo goedkeuring van Denel ontvang het om die Musgrave naam te koop en op nuwe wapens te gebruik.
Ek wonder net vir hoeveel die wapens gaan verhandel en watter aksies hulle gaan gebruik daarvoor en met watter tipe kolwe(hout, laminated of sinteties)? Kom ons hoop hulle is bekostigbaar en net so goed soos die oues!!!

Weet iemand dalk al meer i.v.m die wapens as wat die tydskrif vir ons se?

Ek het JJ wapens n mail gestuur met hierdie vrae van my en sal die reply onder die afdeling kom opsit wanneer ek dit terugkry.

Groetnis
SJ
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Monrique (SJ) »

Nuwe Musgrave Wapens


Ek rig die skrywe na aanlyding van die artikel in die Okt. Uitgawe van SA Jagter tydskrif.


Ek wil graag uitvind m.b.t die Musgrave wapens:
1)      Wanneer sal die eerste wapens te koop beskikbaar wees?
2)      Wat gaan die verhandel koste wees?
3)      Gaan daar verskillende modele wees met spesifieke aksies vir daardie model?
4)      Watter tipe aksies, lope, kolwe en snellers gaan gebruik word?
5)      Gaan die wapens op die plaaslike of oorsese mark gerig word?


Ek wens u en u span sterkte toe met die maak van die wapens.

Groete
SJ vd Westhuizen




Beste

Die eerste Musgrave geweere sal moontlik reeds in jan beskikbaar wees . persone sit reeds hulle bestellings in .
Alle toekomstige Musgrave geweere sal weer met die vz24 aksie gebou word .
Daar is huidiglik drie modelle beplan .

Die geweere se pryse sal bekendgestel word in sa jagter .

Dankie vir jou belangstelling .

Groete
Frikkie du plooy



Frikkie

Kan jy my dalk se in watter kalibers gaan die wapens vervaardig word, of gaan dit in al die populere kalibers beskikbaar wees?

Groete
SJ vd Westhuizen


Sj

Ons beplan eers net sekere kalibers en sal uitbrei soos nodig .
Kal wat mee begin sal word

.308
30/06
7x57 en 7x64
25/06 en .270
.375 en 9.3x62
300 win en .338

Hoop dit help jou .
Groete
Frikkie
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by 243Songdaug »

Het nog altyd van die ouens by JJ's gehou, maar nou is my vraag - het hulle nie 'n 243 reamer nie of waar het die 243 uit hul bus geval?

Ek wonder maar net....

Groete.
Dont tell me, show me......
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Monrique (SJ) »

Jaco

Ek kan ook nie glo dat hulle nie die 243 of 223 nie nou al gaan maak nie, dit is ook mos onder die populere kalibers, of hoe het ek dit dan?
25-06 manne moet my nie kruisig nie asb. maar is die 243 dan nie meer gewild as die 25 en ook goedkoper om te herlaai nie? Ek dink die manne kan dalk beter gedoen het om die 6mm of die 223 in die plek van die 25-06 te sit, net my mening. Die 6mm is tot n beter kaliber, GRAP net kerels. ;D ;) ;D

Het al gehoor en gelees dat die manne se werk goed is, maar hoe goed is die VZ24 aksie, ken hom nie regtig?  ???

As enige iemand meer of akkurater inligting het, deel asb. met ons.


Groetnis
SJ
Danie Lombard .243

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Danie Lombard .243 »

Ja ou SJ, ek stem heelgartig saam met jou, hul, JJ wapens kan gerus dink aan 'n .243.  Die beste van die beste.

Wat'se aksie is 'n VZ24 ?? Is ek nou ononsel dat ek nie die aksie ken nie?

Manne wat weet, vertel van die VZ24 aksie asb.
Danie Lombard .243

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Danie Lombard .243 »

OK Ek het gou gaan VZ 24 GOOGLE.  Dit is lyk vir my 'n cezh muaser aksie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Arnold »

Dit is die aksie wat JJ-wapens gebruik om hulle custom gewere op te bou. So dit klink of die naam maar net gaan verander ...
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by 243Songdaug »

Danie

Die vz24 is 'n K98 tipe Mauzer aksie.  Baie betroubaar soos alle 98's en sterk - natuurlik.

Sover ek gelees het is hul afwerking beter as die K98 en hul prys is ook heelwat duurder as die van 'n K of M98.

Soos Arnold s? - dit is die aksie van keusevir JJ's - ek ek dink hulle het 'n goeie aksie daar beet.  In nogal opgewonde om hierdie nuwe
Musgrave's onder hande te neem - het hoeka Saterdag met 'n 6mm Musgrave, gebou op 'n P14 aksie,  in mint kondisie geskiet.

As dit net nie vir die hang skouers was nie sou ek dit regtig oorweeg het om ook een aan te skaf.......tot ek my 243 nader getrek het!

Daar is darem maar net een 6mm en dis 'n 243W!
Dont tell me, show me......
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Monrique (SJ) »

Het die foto's op die net gekry van die VZ24 aksie, weet nie of hulle nogsteeds met die reguit bolt handel uitkom nie.

Image


Image

Groetnis
SJ
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Monrique (SJ) »

Danie 243

Jy is reg die VZ24 is n cezh aksie en is gebaseer op die 98 Mauser

Groetnis
SJ
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Hein M. »

Die kalibers SONDER 'n 223/243 is 'n teleurstelling... ::)

Hoop dat dit 'n goeie kolfkam vir die groter tipe teleskope het.  En ordentlike, verstelbare snellers...

Hein M.
Last edited by Hein M. on Mon Sep 27, 2010 11:55 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by JACQUES BOTHA »

Manne en maninne.
As n groot 25 fan en eienaar die volgend:
Ek wil nie n argument begin of eindig nie, net feite weergee.
25 vs 243
1. herlaai geen argument 243 beter.
2. looplewe geen argument 243 beter
3. ekonomies in terme van kruit, 243 beter
4. 6mm rem vs 25 mmmm dis jou keuse geen een wen of verloor nie...die rede vir die een of die ander (because i can)
5. al rede hoekom jy n 25 skiet bo n 243 is omdat jy wil en kan  en wou en het .
Alle kalibers is great vir jou.
Met tegnologie en rekenaars kan jy alle bewyse kry en wys ...
Die punt is wat doen jou roer...As hy werk moet nie jeuk nie, as hy skiet(mooi) moet nie krap nie..
Skiet wat jy het of wat jy wil he ...omdat jy kan .. en wil en het.
Een of ander tyd gaan jou gat weer juk en jy gaan maar n ander of nuwe geweer koop..(al isdit net omdat dit n bargain is of was)
ons jeuk gaan nie ophou nie.....Hulle gaan ons begrawe met daai jeuk... en wonder moes ek nie maar .....nie?
Groete
jb
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by 243Songdaug »

Jacques, ek kon dit nie beter stel nie.

Jy het vergeet om te noem: 
Geraas:  243 wen defnitief!!!

Daar is seker nie nog 'n roer wat so hard klap soos die 25-06 nie!
Dont tell me, show me......
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Monrique (SJ) »

JB

Ek het bietjie gekrap en dit lyk my dit het nie gejuk nie, jammer.

Die 25-06 is n lekker roer en hy gooi kole. Laat die kruit brand.

Groetnis
SJ
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Armand Steenkamp »

En ek was so opgewonde oor die musgrave.Tot ek sy prys gesien het!
Nee wat koop eerder nog n Howa.Lyk my howa is die nuwe musgrave! ;)
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Nico Harris »

armand wat kos hy?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by fanie17 »

Martin by Sahara het die masjiene om die regte Musgrave aksies wat so akuraat is te vervaardig.Hy het as ek dit reg verstaan gekoop toe Musgrave toe gemaak het.Ek dink dit is van die akuraatste aksies wat bestaan,praat met hom.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Armand Steenkamp »

Harris   ek gan eers we moet gan kyk het nou die presiese prys vergeet.Dit smaak my dit was rondomR24000

Oom fanie,Oom weet nie wat prys daai aksies nie?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by fanie17 »

Armand
Sal more uit vind
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Armand Steenkamp »

Hahaha Harris sorrie man ek het nou ge lieg.Die eintlike prys BEGIN BY R27 000!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Nico Harris »

Koop eerder twee cz's of 5 howas ;)
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Armand Steenkamp »

5 Howas  Nou daai sal loop
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Monrique (SJ) »

Het die Musgrave's bekyk by die AIM expo, maar hulle is nie vir my prysklas beskore nie!!!  Dink ook nie dat hulle die R25k werd is nie.

Slegs my opinie.

Groetnis
rednat

Re: Nuwe Musgrave's

Post by rednat »

Jammer dat dit nou gebeur.
Musgrave gewere is gewere wat deur Musgrave vervaardig was met 'n spesifieke geskiedkundige belangrikheid en nostalgie en sou nog besondere versamelitems word.
JJ kan gewere maak -- selfs miskien ook nog beter -- maar dit is nie WARE Musgraves nie en kan ook nooit wees nie -- dit is JJ gewere.
Ek sal dit beslis ook nie nou agter die Musgave naam aan koop nie want dit is en kan nooit genuine Musgraves wees nie -- daar word nou handel gedryf met 'n naam en 'n stukkie van ons vuurwapengeskiedenis word afgewater en skade berokken???

As versamelaar betreur ek die "sogenaamde herlewing"
Last edited by rednat on Fri Apr 15, 2011 11:52 am, edited 1 time in total.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by James Wilson »

rednat, jou gevoel word nogal deur baie mense gedeel
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply