Nuwe

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Johnny 90
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Jul 22, 2016 12:58 pm

Nuwe

Post by Johnny 90 »

Middag manne

Ek is nuut hier op die forum ek is johnny matthee hier van ceres in die weskaap
Het al by paar manne gesien en gehoor van die forum en geniet dit en hou baie van jag

Lekker dag
Groete
Johnny
Hoenderhokkie
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm

Re: Nuwe

Post by Hoenderhokkie »

Middag Johnny en welkom. Eks bly jy het uiteindelik aangesluit. Die manne hier sal al jou vrae kan beantwoord.
User avatar
Karoo-jagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri May 06, 2016 8:30 am

Re: Nuwe

Post by Karoo-jagter »

Welkom hier! Watter gewere is daar in jou lewe?

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
Johnny 90
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Jul 22, 2016 12:58 pm

Re: Nuwe

Post by Johnny 90 »

More het u brno .22 en dan het ek u musgrave mod 90 243 wat ek nou lat ackley ve jakkals skiet
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe

Post by theedge »

Hi maat baie welkom
Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm

Re: Nuwe

Post by Citfield »

Welkom Johnny.

Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Post Reply