Uriene of nie?
-
Dolfie.rvm
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Sun Jul 10, 2016 11:35 am
Uriene of nie?
Wat is die gevoel rondom 'n botteltjie jakkals pee in jou stoel te hou? Ek het my bedenkinge daaroor.
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Uriene of nie?
Jip hier is manne wat daai ding doen of gedoen het maar jaracal dvd is n moet en later sal sal jy besef wat regtig by jou sal werk of ni maar gaan uit en werk daai roepers
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Uriene of nie?
Weet nie op ek daai klankie lang my op die stoel soek nie, maar eenkant naby die roeper is n opsie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Uriene of nie?
stem.nie op die bakkie nie want hy gaan jou inelkgeval ruik.by die roeper kan dalk werkMarc wrote:Weet nie op ek daai klankie lang my op die stoel soek nie, maar eenkant naby die roeper is n opsie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Uriene of nie?
Net vir interessantheid - waar kry jy die Jakkals pee.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Uriene of nie?
Boesman10 wrote:Net vir interessantheid - waar kry jy die Jakkals pee.
Reverse met jou bakke stadig oor n Jakals, neus teen die wiel as jy begin. Soos tandepaste uit n buis druk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dolfie.rvm
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Sun Jul 10, 2016 11:35 am
Re: Uriene of nie?
Haha goeie een.Capt. Oblivious wrote:Boesman10 wrote:Net vir interessantheid - waar kry jy die Jakkals pee.
Reverse met jou bakke stadig oor n Jakals, neus teen die wiel as jy begin. Soos tandepaste uit n buis druk
Boesman die manne maak die dooie jakkalse se blase leeg.