223 af stand?
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
223 af stand?
Goeie dag sal graag wil hoor,hoe vêr het van julle manne Al met n 223 gevaar? En reedlike groep gekry
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 223 af stand?
Nog nie groep gegooi. Beste poks tot dusver was 1st round hit op 500m op 8'' gong. 69cc
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 223 af stand?
Hierdie is my seun se groep op 200m, op 300m is dit omtrend dubble.
Hy het so 'n week terug 'n blesbok op 260m op die blad geskiet, bok het so 40m geloop en toe geval. Die boer het darm toestemming gegee vir die skoot, hy was ook by toe hy die skoot gevat het...met sy 243...
Hy was verbaas met die uit koms.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 af stand?
Ek het al 'n Springbok met die 223 op 300m geskiet, bladskoot ... nadat ek sy bek afgeskiet het op 'n baie nader afstand
As ek my nuwe 223 se ladings ontwikkel het sal ek probeer vir groepe op verder afstande. Op die langer skote anderkant 150m pla die wind nogals die ligte 55gr koeëls.
As ek my nuwe 223 se ladings ontwikkel het sal ek probeer vir groepe op verder afstande. Op die langer skote anderkant 150m pla die wind nogals die ligte 55gr koeëls.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 223 af stand?
Nou nie .223 nie, maar my .222 skiet tot en met 200m wraggies bitter maklik netjies daarna val die wiele totaal en al af. Ek het al in windstil dae op 400m gespeel en die konstantheid is maar swak. Ek moes al soos Arnold op 340m 'n kwesbok skiet nadat ek op 210m in die wind die Springbok bietjie ver terug geskiet het. Daarna is ek maar skrikkerig vir die klein koeeltjies en wind. Hier by 150m - 200m op windstil dae is hulle no.1.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 af stand?
Die Amerikaners gebruik hierdie kaliber tot op 500 treë waarna sy doodmaakvermoë op hul grondrotte nie meer 100% effektief is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 223 af stand?
Op n 512 m gong skiet myne mooi, maar vir vaal hel kry ek nie konstante resultate op anderkant 700m nie. ( daar is ongelukkig nie n 600m gong gewees nie.
Blesbok op 320m so 2 weke gelede.
EK skiet die 69gr Nosler CC
Blesbok op 320m so 2 weke gelede.
EK skiet die 69gr Nosler CC
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 af stand?
Kyk op 'n ballistiese rekenaar watter spoed die koeël dan nog teen trek. Jy sal heelwaarskynlik vind dat hy nie meer supersonies is nie.Frikkie Coetzee wrote:Op n 512 m gong skiet myne mooi, maar vir vaal hel kry ek nie konstante resultate op anderkant 700m nie. ( daar is ongelukkig nie n 600m gong gewees nie.
Blesbok op 320m so 2 weke gelede.
EK skiet die 69gr Nosler CC
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 223 af stand?
Ek weet DJ gooi sy 223 (dink dis AI) op 1000m na gonge.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 223 af stand?
Die .223Rem word toegelaat en gebruik deur F-TR Bisley skuts, hulle skiet tot op 900m.
Op die afstand is die kol grootte 10" en die v-kol 5" deursnee ring.
Op die afstand is die kol grootte 10" en die v-kol 5" deursnee ring.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 af stand?
swc-tr wrote:Die .223Rem word toegelaat en gebruik deur F-TR Bisley skuts, hulle skiet tot op 900m.
Op die afstand is die kol grootte 10" en die v-kol 5" deursnee ring.
Ek neem aan dit is lang lope, stywe groefdraai en 75/80gr koeëls wat gebruik word?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 223 af stand?
Net so oom Marius