Bushnell Fusion 1 Mile ARC
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Het enige van julle al hierdie verkyker/rangefinder kombinasie hanteer/besit. Ek hoor graag wat julle van die produk dink. Ek persoonlik hou van die idee dat ek net 'n verkyker kan dra. Tans dra ek 'n verkyker om my nek en 'n range finder in my sak. Tweedens kan ek die Bushnell gebruik vir geweer en boog wat ek nie met my huidige Nikon kan doen nie. My Nikon kan nie verby 500 range nie maar die Bushnell kan.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Enige nuus van iemand oor die verkyker?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Twinhunter kom in!
My buurman het een en het hom suksesvol tydens ons Kalahari jag gebruik. Springbokke en gemsbokke maklik tot op 400m "gerange" in die gras.
Op die pan was die springbokke 500m plus en hy kon hul ook baie vinniger optel en range as wat ons met die Leica's kon, a.g.v. die beter en wyer gesigsveld. Net soos met die Leica 1600's kan jy die "range" knoppie inhou en die bokke volg om dan deurlopend 'n afstand te gee.
My buurman het een en het hom suksesvol tydens ons Kalahari jag gebruik. Springbokke en gemsbokke maklik tot op 400m "gerange" in die gras.
Op die pan was die springbokke 500m plus en hy kon hul ook baie vinniger optel en range as wat ons met die Leica's kon, a.g.v. die beter en wyer gesigsveld. Net soos met die Leica 1600's kan jy die "range" knoppie inhou en die bokke volg om dan deurlopend 'n afstand te gee.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Ek en buurman het laas naweek paar springbokke geskiet. Kon springbokke range tot 700m.
Laaste 1 het geval op 568m.
Laaste 1 het geval op 568m.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Baie dankie vir die terugvoer
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Hy meet goed, enigste negatiewe vir my is dat hy redelik swaar is.
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Ek het voort gegaan en een gekop so 'n paar jaar terug. Gebruik dit baie suksesvol. Hom nou die dag met my GPS vergelyk op 'n 1000yards en was baie akuraat. Ek skiet graag lang afstand teiken en het die Bushnell my nog nie in die steek gelaat nie. Nie veel swaarder as die Swarofski nie. Om eerlik te wees, ek het hulle almal gaan toets. Die Swarofski en Leica is seker beter.... maar ek kan persoonlik nie die R25000.00 meer verskil beter sien deur hulle nie. Ek kan verstaan as 'n mens 'n PH is wat elke dag sy brood en botter verdien met die Swarofski om dan die klas geld te betaal. Maar vir my gebruik pas die Bushnell verseker my sak.
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Ek het al met een gespeel en was baie beindruk. het maklik bosse gerange uit tot oor die 900m. Die kombinasie van verkyker en range finder is awesome. Ek sou dit kon gebruik die naweek wat verby is. Kry mooi die swart wildebees bulle geidentifiseer met verkyker, dat eers range, dan weer deur die scope, dan het hulle beweeg, dan weer verkyker, dan..., dan..., dan...!!!
My verjaarsdag geskenk is uitgesorteer!!
My verjaarsdag geskenk is uitgesorteer!!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Het al met n pel van my se outjie gewerk Ek het n 10X42 Leggend met n nikkon rangefinder as n man die 2 pryse bymekaar sit is jy nie ver van die Bushnell Fusion 1 Mile ARC prys nie die voordeel is een item om die nek - werk ook baie beter as die 2 (jy het n 10x42 vergroting by jou rangfinder waar jy op die rangefinder n 6x20 of 8x20 het) my persoonlike 1c ek is spyt ek nie dit geweet voor ek gekoop het nie
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Ek dink dis 'n bitter lekker verkyker/rangefinder. Vir die geld wat jy betaal vir dit is dit defnitief waarde vir geld. Die rangefinder werk regtig bitter maklik as jy eers bietjie gespeel het daarmee en die glas kwaliteit van die verkyker is ook bitter goed. Vir wat jy betaal sal ek dit vir enige iemand enigetyd aanbeveel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Ek voel 100% dieselfde.twinhunter wrote:Vir wat jy betaal sal ek dit vir enige iemand enigetyd aanbeveel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Dankie julle - ek weet nie of julle regtig gehelp het nie - ek sou baie beter gevoel
het as julle vir my vertel het hoe sleg die ding is, en dat ek eerder moet weg bly....
het as julle vir my vertel het hoe sleg die ding is, en dat ek eerder moet weg bly....
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Nog n + punt is jou hou met twee hande vas en kan jou elmboe ver uitmekaar sit om stabiel te wees.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Waar koop julle?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Ek het nog nie pryse begin kyk nie....Geno se buffel spook ook nog tussen in by my!!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
laaste prys wat ek gesien het was 17k
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bushnell Fusion 1 Mile ARC
Ek het ook tussen 17 en 19k