Hornady A-Max vir jag?
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Hornady A-Max vir jag?
Ek skiet tans met Sierra 165gr SBT's in my .30-06, en verneem toe dat die punte begin skaars en duur raak, en daar waar ek koop hulle dit heel moontlik nie meer gaan aanhou nie.
Begin toe rondkyk na punte en raak heel mal oor die Hornady 168gr A-Max.
Hulle lyk so lekker vaartbelyn, en ek maak toe so.
Huistoe en laai toetsrondtes. Nou net vir skietbaan toe!
Ek wil hul hoofsaaklik vir jag gebruik op koedoes en tot op n maksimum van eland.
Toe is ek die aand lekker vervelig, en gaan google die A-Max'e. Net om te sien hulle word nie aanbeveel vir jagdoeleindes nie. Dit kom nou van oorhaastig wees.
Het iemand al met hulle gejag en wat was jul ondervinding daarmee. Ek wil nie n risiko loop met kwesbokke en punte wat swak "expand" nie.
Of moet ek maar eerder los.

30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hornady A-Max vir jag?
Bly net weg van groot been af dan behoort jy ok te wees. Vleis skade binne 300m gaan maar erg wees veral as jy been vang.
Is egter bitter akkuraat.
Is egter bitter akkuraat.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Hornady A-Max vir jag?
Hallo Kubus....
Ek ken nie die A-max nie....maar het heel paar honderd bokke waaronder die meeste kudus gemaklik dood geskiet met Hornady Interlock 165gr tot op 250m, volgens my is die Interlocks baie goed vir jag...het heelwat geweeg van hulle na herwinning en die gewig retensie was baie goed in ag geneem dat 95% van my skote skuins agter die blad in is en baie van hulle ook plankdwars....en my geweer se spoed is baie laag.
Groetnis

- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Hornady A-Max vir jag?
Kobus dis baie akkurate koeel maar soos die Berger wat ook baie goeie teiken koeel is, jag baie ouens met hulle met groot sukses. Die probleem is dat hy baie vleisskade veroorsaak as jy bv op die knoppe wil skiet. Agter die blad behoort jy nie te erg skade te kry nie. Die interbond is baie goeie bonded koeel en BC nie so hoog soos Amax nie. Maar baie effektief. Die Amax gaan jou bok doodmaak en as die bok nie dadelik val nie sal daar genoeg bloed wees om te volg. Hy maak vinnig oop en maak baie skade
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady A-Max vir jag?
Doen n search hier en jy sal baie info kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hornady A-Max vir jag?
Die a-max koeël word baie suksesvol as 'n langafstand jagkoeël aangewend, maar dit was nooit die bedoeling van Hornady dat dit die koeël se aanwending moes wees nie. Die koeël is hoofsaaklik ontwerp vir langafstand papierskiet.
Daarom baie vleisskade op korter afstande. Ek sal beslis nie die koeël op eland aanwend nie. Risiko is net te groot dat as daai dik bene getref word, die koeël heeltamal sal opbreek, en derhalwe gladnie penetreer nie.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Hornady A-Max vir jag?
Ek skiet net 162 AMax uit my 7x64.
Soos almal maar noem, baie akkuraat maar vleis skade is hoog op kort afstand.
Ek het al n paar kudu's geskiet en nog nooit probleme gehad van 'n bok wat weer opstaan en storm nie.
Hoe nek en kop skote is die veiligste.
Ook al gemsbok op die blad geskiet sonder enige probleme en vleis skade was nie te aardig nie maar dit was op redelike afstand.
Groete
KK

- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Hornady A-Max vir jag?
More almal
EK skiet ook Amax in my 6.5, en skiet gereeld springbokke met hulle, en het altyd Perrigrine geskiet op groter wild, maar na die jaar het ek besluit Amax sal dit wees op als wat ek wil skiet. DIt soos die manne hierbo gese het, mens moet maar net seker maak jy vermy die groot bene en vrede maak met die vleissakde.
Lekker dag vir almal

Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady A-Max vir jag?
Maat van ons het nou net n springbok ram met n 105gr Amax op 268m geskiet en koel is mooi agter die blad in en los anderkant uit, hy is nou op soek na n RHB vir nog n toets. Sodra hy die fotos het sal ek dit op n ander thread sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Hornady A-Max vir jag?
Die naweek met my Creedmoor is 3 blesbokke, 1 blouwildebees en 3 swart wildebeeste en 1 springbok met 140gr Amax'e geskiet. En ek kan getuig die skade is nogal hectic. Selfs die een blesbok wat die ou so in die middel van die longe getref het op 288m waar daar eintlik niks vleisskade behoort te wees nie, was daar bloeding tot tussen die blad en ribbes. My swartwildebees het ek deur hart geskiet. Een kant in en anderkant uit en daar was erg bloeding sonder dat ek bladbeen getref het. Al die bokke se skade was baie erger as verwag. Alhoewel die koeel baie akkuraat is sal ek nie sommer weer met hom jag nie.
Ek moet byse dat penetrasie oor genoeg was selfs met die sagte punt...verste blesbok was 318m en die ou het hom solid op die knop geslaan en daai koeel is los deur daai bok. 'n Blesbok is darem nou ook nie 'n wildebees nie moet ek byse maar ek glo op daai afstand sal hy ook regdeur gaan..

Last edited by Trompie on Thu Jul 21, 2016 1:37 pm, edited 1 time in total.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady A-Max vir jag?
Trompie wrote:Die naweek met my Creedmoor is 3 blesbokke, 1 blouwildebees en 3 swart wildebeeste en 1 springbok met 140gr Amax'e geskiet. En ek kan getuig die skade is nogal hectic. Selfs die een blesbok wat die ou so in die middel van die longe getref het op 288m waar daar eintlik niks vleisskade behoort te wees nie, was daar bloeding tot tussen die blad en ribbes. My swartwildebees het ek deur hart geskiet. Een kant in en anderkant uit en daar was erg bloeding sonder dat ek bladbeen getref het. Al die bokke se skade was baie erger as verwag. Alhoewel die koeel baie akkuraat is sal ek nie sommer weer met hom jag nie.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Stuur my die fotos
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Hornady A-Max vir jag?
Ek het nie fotos van die vleis geneem nie...my foon is gebreek en ander manne het in die veld die fotos geneem en ekt eers na die tyd daaraan gedink dat ek fotos van die vleis in die slag kamer moes gaan neem
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Hornady A-Max vir jag?
Ek sit met die selfde, 140gr amaxe op die creedmoor. Ek het n kwes springbok op 400m voor die blad in ager die ander een uit, Skuins gestaan. Die vleisskade was darm nie terof nie. Ek gaan oor 2 naweke weer kalahari toe, gaan dan kyk of ek gemsbok of 2 kan skiet. Ek sal maar gaan vir die kop as die toestande dit toelaat en bokke is nie tevèr nie.
Sal fotos plaas op Capt. se draad oor die sagte jag koeels. Ek glo die die amaxe sal meer skade maak as die sst punte uit my 7x64 nie, al waarvoor ek bang is die amax breek heel op voor hy diep genoeg gepenetreer het. Hopelik kan ek vir julle n mooi vergelyking wys.
Ons kan ook seker nie verwag n A-max, SST en BT moet dieselfde vleisskade maak as n GSC, Barnes of Accubond nie.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk