Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hoe meer ek lees en hoe meer ek self ver skiet begin ek dink dat vir my ene baie ander se toepassings 'n SFP 'n beter opsie is. Die toestande waarin mens regtig die FFP tot sy reg laat kom is maar skaars.
Soos Hein sê, gebruik die spare change vir 'n goeie rangefinder.
LoopSoosStroop wrote:Hoe meer ek lees en hoe meer ek self ver skiet begin ek dink dat vir my ene baie ander se toepassings 'n SFP 'n beter opsie is. Die toestande waarin mens regtig die FFP tot sy reg laat kom is maar skaars.
Soos Hein sê, gebruik die spare change vir 'n goeie rangefinder.
Vir LA skiet, is 'n FFP nie 'n vereiste nie. Dis wel lekker om die kruishaar te kan gebruik vir wind holdover as die wind wispelturig waai en dan maak dit nie saak op watter vergroting jy is nie. Dit kan net so goed met 'n SFP gedoen word, maar dan moet jy sorg dat jy op die gekalibreerde vergroting is.
Sangoma (IAN) wrote:En Eugene slaan die spyker op die kop!
Tensy jy bederf is met n Maaash 5-40 FFP. Mar dis n storie vir n ander dag.....
Dan gebruik jy hom om eiers op 140m te skiet en dan word jou gat deur n 243 met n 3-9 Lynx op geskop . Kom ek ruil jou n lekker Lynx 6-18 of nog n lekkerder Zeiss 6.5-20 vir daai March dan skiet ek hom soos hulle wou gehad het hy geskiet moet word. Sal laat Vlakvark soldaat vir jou n mooi stel ringe van China af laat kom dan kan hy hulle self vir jou blou spray om mooi by daai roer se nuwe kolf te pas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Sangoma (IAN) wrote:Cappi, ek dink ek moet my maaash Vaseline smeer en hom vir jou gee
Ons 9/11 nou die draad kwaai maar dat die "Official distributor of SIGHTRON Optics in SA." nou 'n ander "scope brand" gebruik laat mens mos maar wonder
Hennie van der Merwe wrote:Nou sien Ek die Rudolph T1 6-24x50 met T3 reticle is beskikbaar.
Dis lyk my soos n boetie in die tronk - almal weet van hom, maar niemand praat oor hom nie.
Ek verstaan Hennie, wat by S&O werk, gebruik hom (maar hy word waarskynlik met een gesponsor).
Hoe vergelyk hy met die ander langafstand scopes, en hoekom rate niemand hom nie?
Ek het die V1 op al my gewere en skiet met hulle vandat hulle uit gekom het, Oom Piet en Hennie (wat daar gewerk het) het die eerste 2 V1s gehad en ek het die 3de een by Hennie gekry en ek skiet nou nog met daai selfde scope tot waar ek hom kan dial. Track 100% en glas is meer as goed genoeg om n gong anderkant n 1000y te sien
Die T1 het die groter Turrets wat bitter lekker werk en sy glas is ook baie goed, Stompe hier op die forum het die week sy T1 gekry en dit is n bul scope. Niemand hier praat oor hulle nie want ons lag maar net so in die mou as almal die ander scope aan beveel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ek moet se ek was altyd SFP en MOA mens en het toe vir my FFP MRAD scope gekry vir die Creedmoor. Ek sal nie sommer ooit weer SFP koop nie tensy ek vir my 416 Rigby of 458 koop. Dis net so maklik om te jag met FFP. Holdovers is altyd dieselfde en wanner daar nie tyd is vir dial nie soos bokke wat aanhou loop verder weg en dan gaan staan en weer loop en staan range en holdover maak nie saak watse vergroting jy is nie. Vir exclusive long range teiken is ek seker is SFP beter. Sightron is baie goeie value vir geld! Maar ek sal nooit weer op enige long range gun SFP MOA scope sit nie....