Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
-
jooste
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Goeie more.
Ons het die naweek van 7 tot 10 Julie 2016 by Marken gejag en my broer se seun het n blouwildebees bul geskiet. Baie goeie skoot net agter die linker blad en patroon het in die regterblad vasgesteek. Die skoot was so 70m. Hy het die bul met n 180gr Barnes TTSX geskiet wat 150gr geweeg het na herwinning.
Die bul het 154kg aan die hak geweeg met n horing wydte van 28.2 duim. Dit was nogal iets spesiaals veral omdat dit sy tweede bok ooit was. Eerste was n blesbok.
Ek sou graag n foto wou laai maar is bietjie onhandig daarmee.
Groete
Nico Jooste

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
-
jooste
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Baie mooi foto en bees Jooste 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Mooi bwb, geluk.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
As ek moet raai het jy been getref en het die vlerke van die koeël afgebreek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jooste
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Dit was wel die geval. Het ribbebeen aan linkerkant met ingang gebreek en het weer been aan regterkant getref waar dit in die blad tot stistand gekom het.
Nico Jooste
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Baie mooi bul, baie geluk.jooste wrote:Dit was wel die geval. Het ribbebeen aan linkerkant met ingang gebreek en het weer been aan regterkant getref waar dit in die blad tot stistand gekom het.
Lekker baie vleis.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Baie mooi bok....veels geluk.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Julle gaan sommer lank aan hom eet. Baie geluk!!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Blouwildebeesbul Saterdag 9 Julie 2016
Baie netjies, dit is 'n lieflike bees
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon