Namibië 2016
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Namibië 2016
Is nou gefix, almal behoort te kan sien, met so ekstra vark foto ook by
Eland bul, 307kg uitgeslag, 70/80m met 30-06, 180gr North Fork.
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202016/IMG-20160705-WA0047_zpskub8ihkn.jpg
Gemsbok koei, 375HH Mag, 300gr Swift Aframe, uitgeslag so 73kg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202016/20160706_154959_zpsuhlwyphy.jpg
Jong gemsbok bul, 79 uitgeslag, 30-06, 180gr Northfork, 60/70m
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202016/20160708_165113_zps0q2fhm3c.jpg
Nie self geskiet nie, maar op selfde trip gewees
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202016/20160705_111919_zpsnywjypjc.jpg

Last edited by gillie on Thu Jul 14, 2016 2:38 pm, edited 2 times in total.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Namibië 2016
Netjies Gillie paar mooi bokke en fotos!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Namibië 2016
Mooi gegoo Gillie en baie geluk!
Het daai bulletjie se ghoens al uitgesak...?
Waar in Nam het julle gejag Gillie? Jou agtergronde in die fotos lyk soos sentraal - Omaruru wereld of Noorde se kant?
Het daai bulletjie se ghoens al uitgesak...?
Waar in Nam het julle gejag Gillie? Jou agtergronde in die fotos lyk soos sentraal - Omaruru wereld of Noorde se kant?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Namibië 2016
Ons was Gobabis se wereld, meer presies so 50km van Buitepos af op die Rietfontein (Tallismanus) pad uit.FHM wrote:Mooi gegoo Gillie en baie geluk!
Het daai bulletjie se ghoens al uitgesak...?![]()
Waar in Nam het julle gejag Gillie? Jou agtergronde in die fotos lyk soos sentraal - Omaruru wereld of Noorde se kant?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Namibië 2016
Jammer Gillie, kan niks sien nie. Net "geen toegang"-tekens.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Namibië 2016
Ai tog...ek sien ook niks... 
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Namibië 2016
Het hom nou reg gemaak, almal behoort nou te kan sien
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Namibië 2016
Manne. Help bietjie hoekom kan mens nie die fotos sien nie. Is op Tapa. Dankie
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Namibië 2016
Baie mooi bokke daar! Geluk.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Namibië 2016
Baie mooi....baie geluk.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Namibië 2016
Baie mooi, Dankie vir die deel
-
Stucki
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:53 am
Re: Namibië 2016
Baie geluk. Mooi wereld!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Namibië 2016
Tapatalk dui 'n foto aan met IMG voor en agter die lyn data wat verskyn. Ek wysig gewoonlik dit bloot na IMaGe en dan is hy sigbaar vir almal.Toyrsi wrote:Manne. Help bietjie hoekom kan mens nie die fotos sien nie. Is op Tapa. Dankie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Namibië 2016
Nou sien ek die foto's. Baie geluk, Gillie. Dit is wragtag mooi bokke!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Namibië 2016
Geluk, mooi geskiet.