7x64 - QuickLoad hulp asb
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
7x64 - QuickLoad hulp asb
Hi manne,
Kan die slim manne dalk help met QuickLoad asb..
Ek wil graag 'n 140gr Barnes TTSX en 'n PMP 170gr ProAmm lading ontwikkel. Barnes sal ek vir bokke jag gebruik en PMP vir varke, wilde makoue ens ens..
Geweer besonderhede:
K98 Aksie, Musgrave Semi-Bull Loop, 1:8.2" Twist Rate
Loop lengte: 610mm
Kruit: S365 083/15
Primer: PMP Magnum
Dop: PMP
Dop lengte: 64mm
H2O cap: 68.13gr
140gr Barnes TTSX Ladings:
Kamer Lengte: 86.8mm
TPL: 84mm
Laër lading...
Lading: 49gr
Gemiddelde Spoed: 2695 fps
Hoër lading....
Lading: 52gr
Gemiddelde Spoed: 2815 fps
Groeperings was ok/goed, 1 MOA.
170gr PMP ProAmm Ladings:
Kamer Lengte: 83.8mm
TPL: 83mm
Laër lading...
Lading: 49gr
Gemiddelde Spoed: 2487 fps
Hoër lading....
Lading: 52gr
Gemiddelde Spoed: 2635 fps
Groeperings op alby was baie goed, veral die hoër lading! Met die PMP 170gr hoër lading was die primers egter plat geslaan en die doppe het so bietjie gesukkel om uit te kom.. Druk bietjie hoog? Ek sien PMP fabriek 7x64 (170gr) ammunisie loop teen selle spoed ( 2615fps ) min of meer, so kan seker nie te naby aan max wees nie?
Enige hulp sal baie waardeer word.

.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Hallo , ja , bevestig asb net eers my berekeninge met oom TRIPOD asb , ek is nog nuut met die somme
Volgens my berekeninge sal jou node spoed op die 140gr TTSX 2902v/s wees en jy moet dan 53.5 s365 laai
en dan op die 170gr PMP Proamm sal jy 'n node kry by 2704v/s en dit met 53.4gr s 365
groete

So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Baie dankie Jurgen..
Laaste paar dae was QuickLoad baie op my brein toe gaan koop ek my eie CD
Nou.. Ek het bietjie gespeel met program.. Ek het ook die handboek gelees, maar ek kan net nie n paar goedjies verstaan nie.. Ek kan sien hoe belangrik Maximum Case Cap is en Cartridge Length, maar ek het n probleem met die volgende:
1. Moet ek die "Burn Rate Factor Ba" verander om my skietbaan data (lading en spoed) om QuickLoad te kalibreer met "normale" Somchem kruit se "Burn Rate Factor Ba"? Doen ek dit vir die laer lading en die hoër lading? Is dit iets wat ek eenvoudig intik of moet ek bly speel tot "Burn Rate Factor Ba" verandering met my skietbaan data ooreenkom?
2. Hoe sien ek akurate nodes waarvoor ek moet mik? As ek op die +- icon click kry ek klomp verskillende ladings en voorspelde spoed, maar watter een is nou akuraat?
Ek kry nie maklike antwoorde op die vrae nie as ek internet soek nie..
Enige hulp sal waardeer word..
Dankie
Laaste paar dae was QuickLoad baie op my brein toe gaan koop ek my eie CD
Nou.. Ek het bietjie gespeel met program.. Ek het ook die handboek gelees, maar ek kan net nie n paar goedjies verstaan nie.. Ek kan sien hoe belangrik Maximum Case Cap is en Cartridge Length, maar ek het n probleem met die volgende:
1. Moet ek die "Burn Rate Factor Ba" verander om my skietbaan data (lading en spoed) om QuickLoad te kalibreer met "normale" Somchem kruit se "Burn Rate Factor Ba"? Doen ek dit vir die laer lading en die hoër lading? Is dit iets wat ek eenvoudig intik of moet ek bly speel tot "Burn Rate Factor Ba" verandering met my skietbaan data ooreenkom?
2. Hoe sien ek akurate nodes waarvoor ek moet mik? As ek op die +- icon click kry ek klomp verskillende ladings en voorspelde spoed, maar watter een is nou akuraat?
Ek kry nie maklike antwoorde op die vrae nie as ek internet soek nie..
Enige hulp sal waardeer word..
Dankie
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Baie belangrik moet jy eers net 'n veilige lading gaan skiet oor chrony 5 meter weg , jy moet dan daardie spoed gebruik om jou Burn rate factor te verstel op jouQL program , baie belangrik is als moet eers reg ingevoer word op QL , jou presiese punt en gewig ,TPL , Loop lente ,H2O en korrekte kaliber , dan verander jy die BF tot jy sien jy is op QL met dieselde spoed wat jy op die baan gemeet het , dan moet jy 'n tabel aflaai van google af barrel time/vs barrel length , op daardie tabel wys hy die verskillende barrel time aan volgens jou loop lente wat nodes aandui, nou speel jy net met die kruit tot jy op een van daardie bareltime nodes kom , so kan jy jou druk dop hou links bo en besluit wil jy die hoer node vat of die laer een , praat maar as jy nie reg kom niejdvisagie wrote:Baie dankie Jurgen..
Laaste paar dae was QuickLoad baie op my brein toe gaan koop ek my eie CD
Nou.. Ek het bietjie gespeel met program.. Ek het ook die handboek gelees, maar ek kan net nie n paar goedjies verstaan nie.. Ek kan sien hoe belangrik Maximum Case Cap is en Cartridge Length, maar ek het n probleem met die volgende:
1. Moet ek die "Burn Rate Factor Ba" verander om my skietbaan data (lading en spoed) om QuickLoad te kalibreer met "normale" Somchem kruit se "Burn Rate Factor Ba"? Doen ek dit vir die laer lading en die hoër lading? Is dit iets wat ek eenvoudig intik of moet ek bly speel tot "Burn Rate Factor Ba" verandering met my skietbaan data ooreenkom?
2. Hoe sien ek akurate nodes waarvoor ek moet mik? As ek op die +- icon click kry ek klomp verskillende ladings en voorspelde spoed, maar watter een is nou akuraat?
Ek kry nie maklike antwoorde op die vrae nie as ek internet soek nie..
Enige hulp sal waardeer word..
Dankie
Sterkte en wees veilig
Groete
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Lees hierdie aandagtig deur
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=47863
As jy dit reeds gedoen het lees dit weer. kyk ook na die ander stickies rondom die onderwerp.
Cassie Nienaber van Mamba Reloading het ook n ql instruksie dvd beskikbaar.

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
jdvisagie, wees net bewus dat daar dimensie verskille is met PMP se 7mm koeëls (spesifiek 7mm)
Ek het jare terug 'n klomp PMP 7mm koeëls se deursnitte gemeet en uitgekom op iets soos 7,18mm teenoor die Amerikaanse koeëls (Hornady het uitgemeet op 7,22mm) Dit word ook so aangedui in die Somchem herlaai boekie
So moenie 'n lading uitwerk op die "goedkoper" PMP koeëls en dit dan net so oordra op 'n soorgelyke Amerikaanse koeël nie.
Ek het jare terug 'n klomp PMP 7mm koeëls se deursnitte gemeet en uitgekom op iets soos 7,18mm teenoor die Amerikaanse koeëls (Hornady het uitgemeet op 7,22mm) Dit word ook so aangedui in die Somchem herlaai boekie
So moenie 'n lading uitwerk op die "goedkoper" PMP koeëls en dit dan net so oordra op 'n soorgelyke Amerikaanse koeël nie.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
+100 , manne doen dit , en dit is uiters gevaarlik , die drukke verskil ongelooflik baie op verskillende punte , as jy uitgewerk het op daai punt en jy verander na ander , moet jy oor uitwerk , en jou dryfmiddel ook , as jy nuwe blik koop moet jy weer uitwerkTHOMAST wrote:jdvisagie, wees net bewus dat daar dimensie verskille is met PMP se 7mm koeëls (spesifiek 7mm)
Ek het jare terug 'n klomp PMP 7mm koeëls se deursnitte gemeet en uitgekom op iets soos 7,18mm teenoor die Amerikaanse koeëls (Hornady het uitgemeet op 7,22mm) Dit word ook so aangedui in die Somchem herlaai boekie
So moenie 'n lading uitwerk op die "goedkoper" PMP koeëls en dit dan net so oordra op 'n soorgelyke Amerikaanse koeël nie.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
wmh
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Aug 27, 2014 10:51 am
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
My 2c (ek is ook nog in opleiding met QL)
NODE 1.2292
Burn rate 0.4288
52.9gn 2902fps
NODE 1.2292
Burn rate 0.4288
52.9gn 2902fps
Martin
Pretoria
308 Howa varmint
30-06 spr CZ 550 lux
.22LR Bruno mod.2
CZ200 psp airgun
RCBS Rock Chucker Master Supreme Reloading Kit
Pretoria
308 Howa varmint
30-06 spr CZ 550 lux
.22LR Bruno mod.2
CZ200 psp airgun
RCBS Rock Chucker Master Supreme Reloading Kit
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
dis hy , ga toets hom met die chrony 5 meter weg en goie lig omstandighede , da werk jy van daar afwmh wrote:My 2c (ek is ook nog in opleiding met QL)
NODE 1.2292
Burn rate 0.4288
52.9gn 2902fps
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
check ook net jou druk op primer met die toets !!!!Jurgen Visser wrote:dis hy , ga toets hom met die chrony 5 meter weg en goie lig omstandighede , da werk jy van daar afwmh wrote:My 2c (ek is ook nog in opleiding met QL)
NODE 1.2292
Burn rate 0.4288
52.9gn 2902fps
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Baie dankie manne, ek voel nou sommer baie meer geskool!
@Ruaanb: Daai QL draad was baie interesant en insiggewend..
Dankie Jurgen & Co ook, julle baie gehelp.. Ek gaan nou verder speel met QL en my ladings mooi reg kry.
@Ruaanb: Daai QL draad was baie interesant en insiggewend..
Dankie Jurgen & Co ook, julle baie gehelp.. Ek gaan nou verder speel met QL en my ladings mooi reg kry.
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
plesier vra egter dat iemand alles vir jou check voor jy voort gaan om te laai.
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Hi manne,
Ek het nou toets koëls van 52 - 53.3gr in 0.3gr inkremente gelaai om by 2704fps uit te kom. Ek wou net iets vinnig hoor..
Met die 52gr toets koëls (ge-chrony op 2635fps) was die bolt so bietjie moeilik om oop te kry en die primers was redelik plat geslaan. So daar was seker n bietjie druk in daai kamer. Ek het wel êrens op die forum gelees dat fabriek PMP 170gr ammunisie (2625fps) dieselfde doen, plat primers na hulle geskiet is.
Is dit veilig vir my om op te gaan na 2704fps toe? Sien asb foto van plat primers.
http://johannvisagie.co.za/764_pressure.jpg
Ek het nou toets koëls van 52 - 53.3gr in 0.3gr inkremente gelaai om by 2704fps uit te kom. Ek wou net iets vinnig hoor..
Met die 52gr toets koëls (ge-chrony op 2635fps) was die bolt so bietjie moeilik om oop te kry en die primers was redelik plat geslaan. So daar was seker n bietjie druk in daai kamer. Ek het wel êrens op die forum gelees dat fabriek PMP 170gr ammunisie (2625fps) dieselfde doen, plat primers na hulle geskiet is.
Is dit veilig vir my om op te gaan na 2704fps toe? Sien asb foto van plat primers.
http://johannvisagie.co.za/764_pressure.jpg
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Het jy die doppe slegs 'n "neck size" gedoen of 'n vollengte terugdruk?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Hi Tripod, vol lengte resize...
Dankie
Dankie
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Ek dink jy druk hulle bietjie ver terug en dit gee meer kopspasie. Die patroon word dus eers vorentoe gedruk deur die slagpen en die slagdop het dus kans om bietjie uit te druk. Die dop rek na agter en druk dan die slagdop so plat. Probeer om slegs 'n gedeelte van die nek te hervorm en nie die skouer terug te druk nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Dankie Tripod, dit maak sin... Ek gaan die "resized" doppe mooi meet vannaand en kyk om daai skouers verder terug as die specs is..
Dankie!
Dankie!
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Ek sien daardie is PMP doppe , het jy dalk ander maak doppe ook , check dan net die verskil in die H2O dop vulling van die ander doppe , PMP is maar geneig om kleiner dopvulling te gee as bv Lapua en Norma , ek daai toets gedoen met die doppe op die 9.3 en daar was redelikke verskille
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
jdvisagie,
Het jy 'n comparator?
Waar in die Kaap bly jy?
Het jy 'n comparator?
Waar in die Kaap bly jy?
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Hi julle, geskiete doppe teen full resized doppe gemeet, basies 100% dieselfde. Skouers presies dieselfde... ai...
Ek het n paar Highland doppe wat ek sal check vir H2O cap.
Hi Thomast, nee, het nie so ding nie. Eks in Vishoek
Ek het n paar Highland doppe wat ek sal check vir H2O cap.
Hi Thomast, nee, het nie so ding nie. Eks in Vishoek
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Hi manne,
Jammer ek het so weg geraak. Ek het toe gaan jag in Karoo, hoofsaaklik my 222 gebruik vir Springbokke, maar het die 7x64 by my gehou indien daar n kudu verby gekom het dalk..
Eerste dag darem so 9 springbokke met 222 gekry. En toe, ons staan nog en wag vir bakkie toe kom daar jong verdwaalde springbokkie verby gedraf... My 222 was reeds in sy boks en die 7x64 was die naaste aan my.. Ek skiet toe darem die springbokkie in met my 7x64...
Boer sê toe vir ons hy het probleem met Bosvarke.. Maar dis mos my kos daai.. Ons gaan sit toe laaste aand op sy lusern veld..
Dankie vir al die hulp.. Ek gaan nou eers laat my geweersmit vir my n knaaldemper op sit voor ek weer met lading begin speel..
http://johannvisagie.co.za/pig3.jpg

Mooi man
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
jdvisagie wrote:Hi manne,
Kan die slim manne dalk help met QuickLoad asb..
Ek wil graag 'n 140gr Barnes TTSX en 'n PMP 170gr ProAmm lading ontwikkel. Barnes sal ek vir bokke jag gebruik en PMP vir varke, wilde makoue ens ens..
Geweer besonderhede:
K98 Aksie, Musgrave Semi-Bull Loop, 1:8.2" Twist Rate
Loop lengte: 610mm
Kruit: S365 083/15
Primer: PMP Magnum
Dop: PMP
Dop lengte: 64mm
H2O cap: 68.13gr
140gr Barnes TTSX Ladings:
Kamer Lengte: 86.8mm
TPL: 84mm
Laër lading...
Lading: 49gr
Gemiddelde Spoed: 2695 fps
Hoër lading....
Lading: 52gr
Gemiddelde Spoed: 2815 fps
Groeperings was ok/goed, 1 MOA.
170gr PMP ProAmm Ladings:
Kamer Lengte: 83.8mm
TPL: 83mm
Laër lading...
Lading: 49gr
Gemiddelde Spoed: 2487 fps
Hoër lading....
Lading: 52gr
Gemiddelde Spoed: 2635 fps
Groeperings op alby was baie goed, veral die hoër lading! Met die PMP 170gr hoër lading was die primers egter plat geslaan en die doppe het so bietjie gesukkel om uit te kom.. Druk bietjie hoog? Ek sien PMP fabriek 7x64 (170gr) ammunisie loop teen selle spoed ( 2615fps ) min of meer, so kan seker nie te naby aan max wees nie?
Enige hulp sal baie waardeer word.
Hallo, PMP IS BEKEND VIR SY KLEINER VOLUME. WAT MY PLA IS DAT DIE WATER VoLUME OP DIE PMP DOP 68,13gr IS. DIT KLINK VIR MY BAIE HOOG. DAAR IS SEKER BAIE FAKTORE WAT DIT BEINVLOED. EK GEBRUIK NORMA DOPPE EN HULLE WATER VOLUME IS MAAR 66,14. KAN DIT KAMER GROTE WEES ? EK GEBRUIK OOK N DRUPPEL OF TWEE SUNLIGHT LIQ. MAAR KRY NOG STEEDS DIE HIPPERBOOL (BOL) EN PARABOOL (HOL)VORM VAN DIE WATER. MY OPLOSSING IS, EK SKRAAP DIE WATER GELYK MET DIE BEK AF MET N MES EN MAAK DAN DIE DOP SE BUITEKANT DROOG.
Se maar net!
Groete
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Jy seker daai twist is reg gemeet ?GERT vd M wrote:jdvisagie wrote:Hi manne,
Kan die slim manne dalk help met QuickLoad asb..
Ek wil graag 'n 140gr Barnes TTSX en 'n PMP 170gr ProAmm lading ontwikkel. Barnes sal ek vir bokke jag gebruik en PMP vir varke, wilde makoue ens ens..
Geweer besonderhede:
K98 Aksie, Musgrave Semi-Bull Loop, 1:8.2" Twist Rate
Loop lengte: 610mm
Kruit: S365 083/15
Primer: PMP Magnum
Dop: PMP
Dop lengte: 64mm
H2O cap: 68.13gr
140gr Barnes TTSX Ladings:
Kamer Lengte: 86.8mm
TPL: 84mm
Laër lading...
Lading: 49gr
Gemiddelde Spoed: 2695 fps
Hoër lading....
Lading: 52gr
Gemiddelde Spoed: 2815 fps
Groeperings was ok/goed, 1 MOA.
170gr PMP ProAmm Ladings:
Kamer Lengte: 83.8mm
TPL: 83mm
Laër lading...
Lading: 49gr
Gemiddelde Spoed: 2487 fps
Hoër lading....
Lading: 52gr
Gemiddelde Spoed: 2635 fps
Groeperings op alby was baie goed, veral die hoër lading! Met die PMP 170gr hoër lading was die primers egter plat geslaan en die doppe het so bietjie gesukkel om uit te kom.. Druk bietjie hoog? Ek sien PMP fabriek 7x64 (170gr) ammunisie loop teen selle spoed ( 2615fps ) min of meer, so kan seker nie te naby aan max wees nie?
Enige hulp sal baie waardeer word.
Hallo, PMP IS BEKEND VIR SY KLEINER VOLUME. WAT MY PLA IS DAT DIE WATER VoLUME OP DIE PMP DOP 68,13gr IS. DIT KLINK VIR MY BAIE HOOG. DAAR IS SEKER BAIE FAKTORE WAT DIT BEINVLOED. EK GEBRUIK NORMA DOPPE EN HULLE WATER VOLUME IS MAAR 66,14. KAN DIT KAMER GROTE WEES ? EK GEBRUIK OOK N DRUPPEL OF TWEE SUNLIGHT LIQ. MAAR KRY NOG STEEDS DIE HIPPERBOOL (BOL) EN PARABOOL (HOL)VORM VAN DIE WATER. MY OPLOSSING IS, EK SKRAAP DIE WATER GELYK MET DIE BEK AF MET N MES EN MAAK DAN DIE DOP SE BUITEKANT DROOG.
Se maar net!
Groete
Gert
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 7x64 - QuickLoad hulp asb
Die node wat Jurgen gegee het daar aan die begin, van 2902fps vir die 140gr Barnes TTSX is spot on. Ek kry dit met 53,0gr S365.