Howa 308 dikloop lading vir Hornady GMX 165gn

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
wmh
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Wed Aug 27, 2014 10:51 am

Howa 308 dikloop lading vir Hornady GMX 165gn

Post by wmh »

Hi Almal,

Detail van my toerusting: (NODE4= 1.225ms)
GMX 165gn (ek kry node op 39.7gn)( burn rate 0.555)
HOWA 308 dik loop 608mm lank
Twist 1:10
Norma doppe 51mm vol 56.8
cci200 primers
tpl 71mm
S335

Spoed 37gn 2375, 2388
37.2 2414, 2393, 2418
37.4 2403
37.6 2442, 2404, 2380
37.8 2422, 2407

Ek wil net julle berekening op die Quick load data vergelyk en aanbevelings luister.


Dankie
Martin
Pretoria

308 Howa varmint
30-06 spr CZ 550 lux
.22LR Bruno mod.2
CZ200 psp airgun

RCBS Rock Chucker Master Supreme Reloading Kit
Post Reply