Dagsê
Volg nou al so vir twee jaar die forum. Het nou besluit om te registreer. Naam is Faffa.
Skiet 25-06 Ruger m77 hawkeye.
Luister graag na die wyshede wat hier gedeel word.
Nuwe lid
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Seker 'n "fan" van Faf de Klerk?
Welkom. Waar woon jy, Faffa?
Welkom. Waar woon jy, Faffa?
- Faffa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm
Re: Nuwe lid
Net so PWV. Woon in Stellenbosch. Naam is eintlik Francois, maar dit eindig altyd by Faffa. So ek het nou al tou opgegooi om my as Francois voor te stel.
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
- ThinusD
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom Faffa !
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]