Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post Reply
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

Goeie dag manne ek wil net weet wie van julle het al die nuwe VX-3i gekoop waar mens 'n custom BDC dial kan opsit en hoe het julle te werk gegaan om hom te bestel ?


Sent from my iPad using Tapatalk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Mellies »

Skakel Formalito. Hulle doen die dials. Jy vul n vorm in met jou roer en lading se info.

Met n vleisie...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Capt. Yoda »

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Wouter Roets »

Nee Cappie

Die CDS dails word vir jou spesifieke lading uitgewerk deur Leupold. So op die dail staan bv 200m, 250m, 300m ens. Die dial lyk ook soos jou gewone een op jou geweer maar net natuurlik met die veranderde nommers. Ek is wel onder die indruk dat Leoplold ook vir jou die CDS dail kan doen in daai tactical turrets wat Hein ingebring het.

Bierseun die CDS dials is al n hele rukkie beskikbaar. Die probleem natuurlik met dit vir my is dat jy dan vas is met daai een lading. Persoonlik hou ek baie meer van hulle Boonne & Crockett en Varmint Hunters kruishaar opsie vir die simpele rede dat jy hulle kan gebruik met enige lading deur net n bietjie te speel met jou vergroting. n Verdere ding is dat jy jou cap moet afskroef voordat jy jou dail kan gebruik en dit is net n resep om hulle te verloor in die proses. Nou as n mens dail vir n afstand is dit ook iets wat n mens doen met die inligting vir daai spesifieke dag se gegewens aangesien dit verskil na gelang van omstandighede. Hierdie is natuurlik meer van pas op langer afstande. Vir normale jag is die twee opsies met die verskillende kruishare vir my n baie beter opsie.

Groetnis
Wout
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

Baie dankie julle ek kou nog so bietjie aan die hele storie, ek sal graag 'n Boone & Crockett en dan die CDS wil he soos hulle dit adverteer, dink julle dis nodig vir ver aftand skiet en jag om altwee te hê of net die reticle opsie ek wil ook nie net vas wees met een lading nie en koeël nie. Sit bietjie tussen die drade vas!!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Wouter Roets »

Bierseun

Niks fout om bv n Varmint Hunters recticle te kies met sy dun kruishaar en dit te gebruik vir algemene jag waaar jy nie dail nie en dan net jou normale turret te gebruik vir waanneer jy wil dail om verder afstande as wat die recticle voor voorsiening maak. Jy moet dalk net so paar dinge ingedagte hou. Die model wat jy bo genoem het is n great algemene jag teleskoop, maar is nie die beste keuse vir langafstand werk nie. Nommer een is sy vergroting te klein en nommer twee soos reeds gese is sy dails nie idiaal vir stel werk nie. Natuurlik kan jy n dial opsit soos Hein verkoop(die een waarna Cappie n link na toe gestuur het), maar dit is amper soos om jou 5 reeks BMW n track kar te wil maak.

Besin oor jou aplikasie en koop die teleskoop in die konfigurasie wat die beste daarvoor gaan werk. n Opsie om te oorweeg alhoewel heelwat duurder is bv die VX6 reeks in n 3-18 vergroting. Baie meer flexable as jy twee spektrums van jag goed wil cover. Gee bietjie meer detial deur oor jou aplikasie van die teleskoop soos die geweer wat jy hom wil opsit sowel as jou jagvereistes. Dan kan n mens jou beter raad gee hieroor.

Groetnis
Wouter
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

Leupold stuur 'n standaard scope met 'n opsie om dan 'n custom dial dan vir jou te maak maar ek dink die scope moet dan terug nadat jy lading ontleding gedoen het .


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

Weet nie hoe lank hulle dit al so doen nie die invoerders het nou 'n klomp bokse oop gemaak met die opsie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Mellies »

Bierseun wrote:Leupold stuur 'n standaard scope met 'n opsie om dan 'n custom dial dan vir jou te maak maar ek dink die scope moet dan terug nadat jy lading ontleding gedoen het .


Sent from my iPhone using Tapatalk
Leupold maak net n dial vir jou scope wat jy replace. Die hele scope word nie gestuur nie.

Die CDS werk baie lekker maar soos Wouter gese het is dit een dial/lading. Dan moet jy ook onthou om die dial te stel voor/na elke skoot. Het al manne gesien wat dial tot 400m, skiet en dan bo-oor die bok skiet op 100m omdat die dial net teruggestel is nie.

Ek verkies ook n scope met die holdover merkies.

Met n vleisie...
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

Mielies jy het n punt die probleem is die scope het nie eers 'n merkie waar jy jou dial moet stel nie moet ek maar 'n tippex merkie maak


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

Of is ek maar net vol Str@nt


Sent from my iPhone using Tapatalk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Mellies »

Bierseun wrote:Mielies jy het n punt die probleem is die scope het nie eers 'n merkie waar jy jou dial moet stel nie moet ek maar 'n tippex merkie maak ImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
Bierseun,

Ek verstaan nie nou mooi wat jy bedoel nie?

Die CDS scopes werk eenvoudig. Jou dial met jou roer en lading se info vervang die oorspronklike dial. Die dial lyk dieselfde, behalwe dat die lading se info bo-op die dial aangebring word en die nuwe dial het ook n stop in sodat hy nie verby zero gaan terugdraai nie.

Gaan kyk by leupold.com...

Met n vleisie...
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

Ek weet Mielies die probleem is nie die dial nie maar nie merk op die scope waar volgens jy die dial moet stel is nie daar nie so jy moet raai waar jy hom moet stel ek sal try om foto te stuur


Sent from my iPhone using Tapatalk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Mellies »

Bierseun wrote:Ek weet Mielies die probleem is nie die dial nie maar nie merk op die scope waar volgens jy die dial moet stel is nie daar nie so jy moet raai waar jy hom moet stel ek sal try om foto te stuur


Sent from my iPhone using Tapatalk
Elke scope het 'n merkie. Leupold sal mos om geen rede iets vervaardig waar jy moet raai nie?

Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016070 ... a6ccce.jpg[/IMG] sonder merk op scope [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016070 ... acffe8.jpg[/IMG] ouer model aan die regter kant (
ek neem aan dis met hold over ? )


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Leopold VX-3i 4.5-14x40 mm CDS

Post by Bierseun »

Op die eerste photo , sien wat ek bedoel, ek het gedog daar is iets wat saam met die custom CDS kom maar niemand kan vir my sê nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply