Tikka T3 Super Varmint 22-250

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
JDW
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jul 20, 2015 4:24 pm

Tikka T3 Super Varmint 22-250

Post by JDW »

Middag Manne,

Het iemand asb herlaai data vir my Tikka T3 Super Varmint 22-250 met 20" loop? Groete en dankie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13651
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Tikka T3 Super Varmint 22-250

Post by Capt. Yoda »

Nee sorry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply