hulp 165 gr sierra hpbt op 308 enige hulp sal waardeer word

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
ludwichras
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm

hulp 165 gr sierra hpbt op 308 enige hulp sal waardeer word

Post by ludwichras »

Hallo manne ek het 365 kruit en 335 my geweer is n 308 ss euro varminter met n 1:10 twist enige hulp vir n begin lading sal waardeer word want somchem het net 168gr se lading data. Baie dankie by voorbaad
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: hulp 165 gr sierra hpbt op 308 enige hulp sal waardeer w

Post by FCLoretz »

gebruik somchem se voorgestelde min en max ladings vir die 168gr
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Post Reply