Annealing van doppe vraag

Post Reply
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Annealing van doppe vraag

Post by Wildeboer »

Om doppe te anneal maak ons hul warm en laat self afkoel of moet dit in water verkoel word na hul warm gemaak is?
Simpel vraag maar elkeen verstaan dit op sy eie manier want as dit afgekoel word in water is hul basies "ge-temper" en nie ge anneal?
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Annealing van doppe vraag

Post by Williel »

Bras temper nie, jy kan in water gooi.
Groete, Willie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Annealing van doppe vraag

Post by PWV »

Willie is reg, jy kan die doppe dadelik afkoel deur dit in water te gooi of dit stadig laat afkoel. Dit maak geen verskil aan die eindproduk nie.


http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... al#p554699


To Quench or Not to Quench
Notice that there was no mention of quenching the brass. To anneal brass, all that is required is heat and time. Once you have allowed the structure of the brass to transform, it's done. You can cool it as slowly or as quickly as you like and it won't matter.
The myth that you need to quench brass comes from the requirement to do so when heat treating some kinds of steel. Those steels harden by a very different mechanism that has nothing to do with brass or work hardening at all
.
Last edited by PWV on Wed Jun 29, 2016 8:31 pm, edited 1 time in total.
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Re: Annealing van doppe vraag

Post by Wildeboer »

100% baie dankie, nou kan ek weer saam gesels en als verstaan
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Annealing van doppe vraag

Post by henk.spioenkop »

Hi, Henk van Zyl hier. Die rede waarom ek die doppe in water gooi is sodat die anneal lyn nie "loop" na die basis van die dop nie. Sodra die "lyn" daar is waar ek hom wil hê, gooi in water. Keer ook dat die hitte nie die onderent van die doppe sag maak nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: Annealing van doppe vraag

Post by Dirkonius »

henk.spioenkop wrote:Hi, Henk van Zyl hier. Die rede waarom ek die doppe in water gooi is sodat die anneal lyn nie "loop" na die basis van die dop nie. Sodra die "lyn" daar is waar ek hom wil hê, gooi in water. Keer ook dat die hitte nie die onderent van die doppe sag maak nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek doen ook soos Henk sê; keer dat hitte na web / basis van sprei en moontlike swakheid mag veroorsaak.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Annealing van doppe vraag

Post by JPS »

Dit is al bespreek sodra jy die vlam weg at kan dit nie meer genoegsaam hitte afgee om die dop ondertoe te anneal nie en sodoende die web area te verswak nie.

Ek het altyd in water gegooi en gebruik die JPW annealer. Deur in water te gooi of net af te laat koeël maak geen verskil aan die anneal "lyn" op die dop nie op altwee maniere bly die lyn op selfde plek
Post Reply