300 win mag
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
300 win mag
Ek het nou so maand terug my 300 w/m dit is rem sinduro gekry nou is my vraag 180gn punt of 168gn ek sien dat die 168gn berger punte n baie goeie bc faktor het beter as 180gn hornady . ek laai nou 168gn berg met 66gn s365 maar die groep op 200m is +- 34mm 4skote en ek voel dit moe kan kleiner die pu nt is so 1mm vanaf die lans (die doppe is winchesters en cci250 primer). Help asb al die slim manne van die forum. Die 180 gn se beste groep is 45mm op 200m 65gn s365
dankie klasie
dankie klasie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300 win mag
Klasie, Is dit 'n nuwe geweer? Het jy enige lading ontwikkeling gedoen?
Het jy toegang tot 'n chronograaf?
Hoe lank skiet jy al en het jy ondervinding met goeters wat so skop?
Is jou geweer reg? Is jou teleskoop reg? Daar is so baie goed ....
Vertel bietjie meer, gee bietjie geskiedenis dan kyk ons of ons jou kan uithelp.

Last edited by Arnold on Sun Apr 10, 2011 6:55 pm, edited 1 time in total.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 win mag
Klasie, die lekker wat nou vir jou voorle is al die toetse met al die punte en kruit. te lekker!!!
ek skiet self met n 300magnum. ek het n hele paar ouer jag vriende wat met 300's skiet. die manne glo dis n vloek om met ligter as 180grn te skiet. as jy nou na al die dinge van kalibers soos spoed en terminal velocity en enrgie gaan kyk dan sal jy sien die 300mag's begin homself eers onderskei van ander 30 kalibers soos die 308 en die 30-06 as jy van 180grn en hoer praat. veral hier rondom 200grn -220grn. dit is amper of jou energie hand oor hand toe neem soos wat jy swaerder gaan.
my 300 skiet n 200grn punt teen min of meer dieselfde spoed as my vriend se 270 met 150grn'e. nou begin die 300 na sy reg kom. die ou geloof is waar 30 kalibers van toepassing is, is dat 150grn die mees gepaste vir n 308 is. net soos wat 168grn vir 30-06 is en 180grn vir 300's.
dit verskil natuurlik van geweer tot geweer en van skut tot skut. maar surf bietjie die net, en kyk na die al die syfers van die 300's op swaerder punte.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 300 win mag
Klasie,
wat is jou loop se twist op die Sendero?
Ek sal daar begin en dan met die gewigte begin rondspeel.
My idee met my 300 was weer ligter punte teen n ho?r spoed en gebruik net 155gr match punte op myne. Myne gooi 18mm groepe op 200m as ek mooi vashou.
Soos jagbehep s?, nou raak dit lekker.
Skree gerus as jy hulp soek.
O,ja. En die 300 skop nie hy druk net so bietjie. Tensy mens soos Piet in die seekat posisie probeer sit. Dan skop hy soos n gekastreerde kameel.
wat is jou loop se twist op die Sendero?
Ek sal daar begin en dan met die gewigte begin rondspeel.
My idee met my 300 was weer ligter punte teen n ho?r spoed en gebruik net 155gr match punte op myne. Myne gooi 18mm groepe op 200m as ek mooi vashou.
Soos jagbehep s?, nou raak dit lekker.
Skree gerus as jy hulp soek.
O,ja. En die 300 skop nie hy druk net so bietjie. Tensy mens soos Piet in die seekat posisie probeer sit. Dan skop hy soos n gekastreerde kameel.
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: 300 win mag
Hallo jaghelp , arnold en janjak
Arnold ja ek jag al +_ 20 jaar ek het myself nie n geweer wat ernstig skop nie maar gebruik altyd my vrinne se 300 en 375 dis nou as my 25-06 di dier nie kan platmaak nie daar is maar min goed wat staande bly met n goed geplaaste breinskoot. Nee alle grapies op stokie ek wou nog altyd n 300 win mag gehad het omdat ek gesien het wat hy kan doen, Ja ek het die lading ontwikkeling gedoen aan hand van die sonchemboekie se inligting
Die loop lengte is 26" en n 1/10 twist en by gese daar is n knaldemper van clarence swanepoel (terminator ) op al my roere help wanneer ons bokke moet uitdun
Daai 18mm groep op 200m klink vi my mooi , ek gaan so oor week blou en swart beeste skkiet en wil graag die ou uit toets watter spoed sou julle se is sy kos
ek kry nou so 2950vt/s met 168 punte , dit wil lyk as ek die lading verhoog of die groep oopmaak en dan is dit nie meer groep nie en raak hy meer van n lyn
ma danki sover se as daar nog inligting kort

n 26 duim loop op n 300wm is nie algemeen nie. jy behoort beter groeppe met swaerder punte en hoer spoed te kry uit daai lekker loop. jy behoort met pro amm rak ammo 180grn dieslfde spoed te kry. al wat ek as n buitestaander kan se is dat ek dink jy gaaan nog lekker baie toetse doen met daai geweer, en as ek sien wat doen daai geweer met 168grn'e dan gaan jy aangenaam verras wees met 180grn punte. omdat dit n 26 duim loop is sal ek voorstel jy doen n paar toetse met S385.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300 win mag
Klasie, hoe het jy lading ontwikkeling gedoen? Vertel bietjie oor jou proses.
Daai lading wat jy skiet met die 168gr teen 2950 fps is taamlik laag maar hy wys tog in my program dat hy akkuraat behoort te wees. Speel so bietjie met jou TPL.
Daai lading wat jy skiet met die 168gr teen 2950 fps is taamlik laag maar hy wys tog in my program dat hy akkuraat behoort te wees. Speel so bietjie met jou TPL.
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: 300 win mag
hallo daar
Man ek het die sonchem boekie gebruik die tpl gemeet en in die middel begin en dan in 0.5gn af gewerk en weer .5gn op gewek van die midelste lading, dan het ek maar gekyk hoe lyk die groepe op 200m ek het nou weer paar ladings gemaak waar ek die tpl verander sal nou saterdag sien wat maak hulle , dankie sover vir almal se raad ek sal laat weet hoe het dit gegaan ek sal paar ladings maak met s385 kryt en ook 180gn punte

herley
Re: 300 win mag
Klasie
Die somchem boekie moet jy gebruik is n riglyn en dan ook om nie vir die laai slag enige probleem te veroorsaak nie, wat ek sal voorstel is om jou geweer se TPL te kry en dan te speel met die seating depth van jou punt, ek bring my punt maar altyd so 1mm tot 1.5mm af en dan kry ek goeie groepe. In kort se jou geweer se TPL is 72mm, maak dan jou patroon so 71mm of 70.5mm.
Net my insae en wat werk vir my.
Bradley

- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: 300 win mag
Klasie
Ek gaan ook 180gn ladings skiet in my sendero saterdag, swift scirocco en swift a frame. Ek gaan byde met s365 en s385 probeer. Ek het ladings op 88,36mm en 89,36 mm Tpl laai, my max TPL is 90,36mm. Ek sien uit om die groepe en fps te sien. Quikload se ek behoort so 2900 tot 2911 fps te kry.
Groete
Benman

Skiet raak en praat die waarheid...
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: 300 win mag
dankie Bradley ek waardeer enige hulp en Benman sal jou saterdag sien interesant is dat my geweer se tpl tot teen die lans is ook 90.39 baie naby aan dieselfde as joune en daardie verskil is nie noemens waardig nie
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: 300 win mag
Klasie
Ek het vanoggend daardie 180gn A-frame en sciroccos gaan skiet. Ek het 'n goeie groep met A Frame gekry, asook 2 goeie groepe met die scirocco gekry. Ek moet se, quick load is tog die moiete werd, ek glo dat die program asook die node filosofie baie tyd en geld spaar. Ek moet hier vir Wouter baie krediet gee, hy het my baie gehelp met baie vrae.
Sien it na Saterdag.