Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
Dagse,
Weet jul dalk of mens die punte al in SA kry, waar koop mens dit en koste?
Op papier lyk dat na goeie punte, will graag so pakkie kry om te toets...
Weet jul dalk of mens die punte al in SA kry, waar koop mens dit en koste?
Op papier lyk dat na goeie punte, will graag so pakkie kry om te toets...
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
Ek weet van 'n pakkie of 2 in Springs. Dink die kostes was iets soos +-R900 as ek nou nie die kat aan die gat beet het nie.
Laat weet of ek vir jou moet gaan kry of meer moet uitvind.
Laat weet of ek vir jou moet gaan kry of meer moet uitvind.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
Dankie,
Gan hul bietjie toets, daai bergers raak nou net te duur... daai BC wat hul claim is nogal baie goed!
Gan hul bietjie toets, daai bergers raak nou net te duur... daai BC wat hul claim is nogal baie goed!
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
S&O prys R1,020 - heelwat in voorraad sien ek
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
Hi,
Verbeel ek my of het S&O die prys gelig die laaste 2 dae... was om en by R900 toe ek gister oggend gekyk het.
Hornady sy veldtog dat hul punt nie smeld nie klink ma na goeie bemarking foefie ma met daai BC van G1=0.670 G7=0.335 vir hul 208gr punt trek hul definitief mens se aandag, as dit korrek is...
Hul sal lekker meeding met Berger se 210LRBT BC G1=0.625, G7=0.320 (Gebryk tans in my 300WSM F-klas geweer), en Berger 215 Hybrids (As jy kan kry) BC G1=0.691, G7=0.354.
Verbeel ek my of het S&O die prys gelig die laaste 2 dae... was om en by R900 toe ek gister oggend gekyk het.
Hornady sy veldtog dat hul punt nie smeld nie klink ma na goeie bemarking foefie ma met daai BC van G1=0.670 G7=0.335 vir hul 208gr punt trek hul definitief mens se aandag, as dit korrek is...
Hul sal lekker meeding met Berger se 210LRBT BC G1=0.625, G7=0.320 (Gebryk tans in my 300WSM F-klas geweer), en Berger 215 Hybrids (As jy kan kry) BC G1=0.691, G7=0.354.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
Safari het laas week n sale gehad so die pryse is seker weer terug na "normaal"
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
Yup back to normal by mid day yesterdayCapt. Oblivious wrote:Safari het laas week n sale gehad so die pryse is seker weer terug na "normaal"
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
Petrie, hoekom probeer jy nie daai 210gr JLK van Geno nie? EK is ook nou op my laaste 200 en 215gr Hybrids dan gaan ek ook oor gaan na die JLKs toe. EK is nie seker of die JLK VLD heeltemal so maklik soos n Hybrid sal laai nie maar ek is gatvol om die minste te se om altyd koels te moet soek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Hornady 30 Cal .308 208 gr ELD™ Match
Ek stel defnatief belang in daai JLK210, daai BC G1=0.680 is baie goed , als hang af van prys... Ek kan nog so 1000 210LRBT kry teen R870/100 so wag net vir Geno om sy prys op te sit...op einde van die dag gan dit oor rand en sente...Capt. Oblivious wrote:Petrie, hoekom probeer jy nie daai 210gr JLK van Geno nie? EK is ook nou op my laaste 200 en 215gr Hybrids dan gaan ek ook oor gaan na die JLKs toe. EK is nie seker of die JLK VLD heeltemal so maklik soos n Hybrid sal laai nie maar ek is gatvol om die minste te se om altyd koels te moet soek
Wag in Spanning...