Simpel vraag, en nie iets wat ek beplan nie maar net aan gedink het toe ek nou op Hornady se site rondkrap. Ek sien jy kry match koele van 150g-208g wat sal werk in my 300H&H nou die vraag. Aangesien ek verseker weet die ligter een in flarde sal opbreek kom ons se op n gemsbok wat sal die swaarder een doen. Hy het mos n grooter stuk lood wat mos swaarder is, ek glo baie lood sal verlore gaan maar dat n groot stuk tog heel sal kan bly, mits geen been getref word nie.
Weereens hierdie is maar net vir interresantheid en nie om te probeer nie.
Blok.
Matchkoel performance
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Matchkoel performance
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Matchkoel performance
Hallo Blok
Die grootste aspek is dat die penetrasie pervormance erratic sal wees. Die een koeel sal oraait doen en die volgende een kan dalk totaal misluk. Op kop skote sal ek dit nog waag maar geensins op lyfskote nie.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Matchkoel performance
Wouter
Ek sal dit self ook nie probeer nie aangesien mens nie kan verseker jy tref geen been nie. Maar kom ons se geen been sou getref word nie wil jy dan se dat een kan heel uitmekaar spat en n ander een van die selfde gewig kom ons se die 208g teen n redelike gemiddelde spoed weer baie goed sal vaar. Is dit so is wat sal die rede daarvoor weer.
Blok
Ek sal dit self ook nie probeer nie aangesien mens nie kan verseker jy tref geen been nie. Maar kom ons se geen been sou getref word nie wil jy dan se dat een kan heel uitmekaar spat en n ander een van die selfde gewig kom ons se die 208g teen n redelike gemiddelde spoed weer baie goed sal vaar. Is dit so is wat sal die rede daarvoor weer.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Matchkoel performance
Blok
Dit kom maar neer op die dun wande van die koper. n Mens gaan sukkel om te voorspel hoe die koeel bymekaar gaan hou op die terminale gedeelte. Ek glo self dat met so fragile koeel dit n invloed sal wees of die spier wat getref word in die ontspanne en gespanne posiesie n verskil sal maak. Hulle wanddukte is so min want dit is maar die manier hoe match koeels aanmekaar gesit is om maksimum uit te sit in die loop om sodoende die beste seel en groefkontak te maak vir beste akkuraadheidpotensiaal. Hierdie eienskappe daarinteen is presies die teenoorgestelde wat jy verlang met terminale pervormance.
Hoop dit maak sin.
Groetnis
Wout
Dit kom maar neer op die dun wande van die koper. n Mens gaan sukkel om te voorspel hoe die koeel bymekaar gaan hou op die terminale gedeelte. Ek glo self dat met so fragile koeel dit n invloed sal wees of die spier wat getref word in die ontspanne en gespanne posiesie n verskil sal maak. Hulle wanddukte is so min want dit is maar die manier hoe match koeels aanmekaar gesit is om maksimum uit te sit in die loop om sodoende die beste seel en groefkontak te maak vir beste akkuraadheidpotensiaal. Hierdie eienskappe daarinteen is presies die teenoorgestelde wat jy verlang met terminale pervormance.
Hoop dit maak sin.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Matchkoel performance
Dankie verstaan nou beter
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Matchkoel performance
Blok, ek het al self lekker op die punte se website's rondgekrap. ek kan nie uit my kop onthou of hornady dieselfde opmerking as die ander het nie, maar kyk bietjie rond op hulle terms and conditions. die verskaffers noem gewoonlik dat hulle nie match punte vir jag aanbeveel nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Matchkoel performance
My ondervinding is PMP en Sierra Match punte[.30] is te hard vir springbok-kop en gebruik NoslerBT 150gr. Vir die 270 is Sierra Match vir springbok weer ok.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Matchkoel performance
Manne
Ja op almal se hulle dit, maar julle verstaan my verkeerd. Ek wil dit nie op wild gebruik nie ek redeneer sommer net oor die gewig. Kom ons vat n ander voorbeeld se ons het n ysblok van 300mm vierkant en een van 30mm vierkant en ons laat val beide van n huis se dak. (dis ook nie waarvoor hulle gemaak is nie) Ek neem aan die een van 30mm sal ten minste spat in stukkies van 2mm, en die een van 300mm sal opbreek in stukke van 30mm. (Dan het ons ten minste ys vir die glaas
) Nou my vraag op die match koels is min of meer dieselfde. Sal die groot swaarder een van 208 nie dalk opbreek in kleiner stukke wat groot genoeg is of selfs net een stuk nie.
Weereens ek redeneer sommer net en wil dit nie gebruik nie
Blok
Ja op almal se hulle dit, maar julle verstaan my verkeerd. Ek wil dit nie op wild gebruik nie ek redeneer sommer net oor die gewig. Kom ons vat n ander voorbeeld se ons het n ysblok van 300mm vierkant en een van 30mm vierkant en ons laat val beide van n huis se dak. (dis ook nie waarvoor hulle gemaak is nie) Ek neem aan die een van 30mm sal ten minste spat in stukkies van 2mm, en die een van 300mm sal opbreek in stukke van 30mm. (Dan het ons ten minste ys vir die glaas
Weereens ek redeneer sommer net en wil dit nie gebruik nie
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Matchkoel performance
Dit hang seker af of jy daai ys by brandewyn of whisky gaan gooi 
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Matchkoel performance
daai koels gaan maak soos die ys... al bly alles anders presies dieselfde sal die ys NOOIT dieselfde opbreuk nie maak nie saak hoeveel keer jy dit probeer nie- die ys breuk onvoorspelbaar op net soos die match koeel! there is no consistency soos die engels man sal se! dalk breuk dit eenkeer net in twee stukke maar n ander keur weer in 20!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43