Howa 25-06 Lading

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Howa 25-06 Lading

Post by JJV »

Hallo
Het iemand dalk moontlike lading vir 'n Howa 25-06 met 120gr punt en S365 wat dalk kan werk? Lekker aand JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Howa 25-06 Lading

Post by tripodmvr »

Wat defenitief gaan werk is om met beginladings af te skop.

S385
48gr met TPL van 80mm (pas TPL aan om in jou geweer te werk)

S365
44gr en TPL =80mm

Die 120gr koeël werk nie altyd lekker met die groefdraai van 1 in 10 nie. Kyk maar na die lengte van dit wat jy gaan gebruik. Hopelik gaan van die 25-06 eienaars jou meer raad kom gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Howa 25-06 Lading

Post by JJV »

Baie dankie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Howa 25-06 Lading

Post by JJV »

Waars die Howa manne? Help my asb om vriend in Nam te help!
Dankie
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Howa 25-06 Lading

Post by Williel »

Waars jou vriend in Nam. As hy in Windhoek is kan ek hom help.
Groete, Willie
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Howa 25-06 Lading

Post by JJV »

Hallo
Hy bly in Outjo, maar ek dink hy is gereeld in Windhoek, ek is seker hy sal hulp waardeer.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Howa 25-06 Lading

Post by Williel »

Hy kan my bel by nul8 11 dubbel2 3nege 04
Groete, Willie
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Howa 25-06 Lading

Post by JJV »

Ek het jou nommer vir hom gestuur
Dankie!
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply