Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk getel.

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Trompie »

Maar ons almal se 7mm is beter long range jag kaliber as 6.5mm.....Hy was nog altyd so hy kan nie die 6.5mm se plek vat nie want die 6.5 was nog nooit in daai posisie nie.

En jy kan nie 'n 140gr premium punt teen 195gr premium punt vergelyk nie. Maak nie saak hoe hard jy probeer nie.
Los net die hele ding nou want dis jy teen die wereld nou al hier. En jy convince niemand nie jy sien mos.

Jy maak nou die post net onplesierig en jouself unlikable vir baie hier. Niemand het jou attack oor jou stelling nie soos Cpt gese het. Ons het ook net gese wat ons dink en ons experience gedeel. En hier is baie manne met regtig baie shooting experience hier. Maar almal word tog nogsteeds dinge hier geleer en vat dit nie as attacks nie.

So ja ek stem saam die 7mm met daai punt is formidable kaliber. Ek glo net nogsteeds die 6.5 sal nie sy populariteit in SA verloor nie
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Gerhardu »

Skiet-Kop wrote:
gerhardu wrote:
Skiet-Kop wrote:Gerhard.

Kom ek gebruik ook hoofletters dan verstasn jy my dalk beter.

DIE GESPREK GAAN NIE OOR OM DIE 195gr PUNT TEEN 3000ft/sec TE SKIET NIE. DIT GAAN OOR DAT EK DINK DAT GEWULDHEIDS SIKLUSSE HET EN DAT DIE 7mm DALK VOLGENDE AAN DIE BEURT IS.

Quickload het niks met die gesprek te doen nie.
Ek leer baie graag nuwe goed maar om my te wysig op algemene inligting help niks nie.
Jy het dan op n vorige post gesê dink hoe lekker sal dit wees om 195gr teen 3000fps te skiet.Nou wat nou?

GerhardU

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Ja dit sal. Wat daarvan? Dit dui op my liefde vir langafstand jag en hoe goeie punt ek dink dit is daarvoor. Dis nie die enigste rede hoekom ek dink dat die 7mm dalk in die toekoms kan grondwen nie.

Jy het nou nou so gebyt na my oor Quickload,nou gebruik bietjie JBM BALLISTICS en vergelyk enige 6.5mm se jag punte daarteen dan sé jy my watter een beter sal doen met winddrift,zero'd killzone en slaankrag. Gebruik sommer 2800ft/sec. Ek dink dis haalbaar in n magnum.
Dis hoekom ek sê.Gebruik QL en kyk of dit haalbaar is in n 7mm.As dit is,sal dit great wees!Maar nie great vir my sak nie.Ek en Capt O het al baie daaroor geredeneer.Ons is groot aanhangers Van die 7mm.Ek en hy het gesê ons wil nog 7LRH bou.Eendag!Maar MITS ons die spoed en akuraatheod sal kry met lokale poeiers.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by James Wilson »

Skiet-Kop wrote:Ek hoor wat julle sé. Ek staan by my punt dat dinge gaan swaai na 7mm en dan weer later terug by die .30 kaliber. recoil is nie n probleem nie. Bou die geweer reg en jy kan heeldag lag lag met hom skiet.
Ek self skiet 240gr koëels teen 2850ft/sec en moet my self terughou om nie aan te hou skiet nie.

Recoil is net n probleem as jy dit toelaat.

Ek sé nie dit is nou al die geval nie,maar gee n paar jaar kans. dalk eendag spog die manne/dammes weer met hul nuwe 7x57,7x64 Brenneke,284win ens soos daar nou oor die 6.5mm gegons word

Hierdie ouens, spog al lankal, en met goeie rede.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Skiet-Kop »

Capt. Oblivious.

Lees weer my posts. Ek sien jy raak deurmekaar met die topic en wat ek bedoel.
Ek het nooit teikenskuts of jag uitgesonder nie. Ek het bloot gemeen dar die aantal gewere wat oor n paar jaar gebou gaam word,dalk meer 7mm gaan raak as 6.5mm.

Om verlore te raak in recoil,skiet afstande en verskillende dissiplines is elkeen n gesprek op sy

Ek het bloot die voorspelling gemaak dat 7mm dalk meer populér gaan raak in die toekoms oor die algemeen.

Dis díe woorde wat jy in my mond sit soos die kolf wat ek kamstig gebou het en die aanmerking van die spoed van "miljoene ft/sec" word glad nie waardeur nie.
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Skiet-Kop »

Ps. Longrange jag is 400m+.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Capt. Yoda »

ok ek verstaan.

Ps ons praat van LR as 800m, 400m is chipshots
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Wouter Roets »

Skiet-Kop

Wat is daai looplengte op jou 300?

Groetnis
Wouter
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Skiet-Kop »

Trompie wrote:Maar ons almal se 7mm is beter long range jag kaliber as 6.5mm.....Hy was nog altyd so hy kan nie die 6.5mm se plek vat nie want die 6.5 was nog nooit in daai posisie nie.

En jy kan nie 'n 140gr premium punt teen 195gr premium punt vergelyk nie. Maak nie saak hoe hard jy probeer nie.
Los net die hele ding nou want dis jy teen die wereld nou al hier. En jy convince niemand nie jy sien mos.

Jy maak nou die post net onplesierig en jouself unlikable vir baie hier. Niemand het jou attack oor jou stelling nie soos Cpt gese het. Ons het ook net gese wat ons dink en ons experience gedeel. En hier is baie manne met regtig baie shooting experience hier. Maar almal word tog nogsteeds dinge hier geleer en vat dit nie as attacks nie.

So ja ek stem saam die 7mm met daai punt is formidable kaliber. Ek glo net nogsteeds die 6.5 sal nie sy populariteit in SA verloor nie
Trompie.

As ek oor alles saamstem wat almal sé,gaan ek dan "likeble" wees?
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Skiet-Kop »

Wouter Roets wrote:Skiet-Kop

Wat is daai looplengte op jou 300?

Groetnis
Wouter
Hi Wouter.

33" dan skroef daar nog n swaar muzzlebreak en silencer kombinasie op.
Nou nie iets wat mens graag agter ribboke wil aanstap mee nie.
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Skiet-Kop »

Capt. Oblivious wrote:ok ek verstaan.

Ps ons praat van LR as 800m, 400m is chipshots
Vir jag praat ek van LR as 400m - 900m
En dan Extreme range ER ad 900m+.

Dit mag dalk wees waar ons mekaar misverstaan het.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Wouter Roets »

Skiet-Kop wrote:
Wouter Roets wrote:Skiet-Kop

Wat is daai looplengte op jou 300?

Groetnis
Wouter
Hi Wouter.

33" dan skroef daar nog n swaar muzzlebreak en silencer kombinasie op.
Nou nie iets wat mens graag agter ribboke wil aanstap mee nie.
Dankie Skiet-Kop

Ja verseker nie jou average loop en jag rig nie!

Groetnis
Wouter
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Skiet-Kop »

Wouter Roets wrote:

Dis darem so klein bietjie anders as die res buite met sy bloekomhout kolf ens.
Het in die begin lekker gesukkel met die kruit maar na baie sukkel en toets mooi reggekom.
B12.7 was toe die oplossing.

Maar tot en met nuwe .30 punte sal ek like om ook agter n lekker warm 7mm te sit.
Ek glo 2800ft/sec met daai 195gr is haalbaar en behoort genoeg krag oor hé om n swartwildebees doeltreffend pakslae te gee op 800m
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Wouter Roets »

Skiet-Kop

Ja 2800ft/sek sal veilig haalbaar wees met S385 in die 7mm Rem Mag uit n 30 duim loop. So bietjie over-kill vir n swartwillebees as jy my vra, so ek sal hom sommer met n 6,5 byloop! ;D 800m is mos net hier. :):

Groetnis
Wouter
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by FHM »

Wouter Roets wrote: so ek sal hom sommer met n 6,5 byloop! ;D 800m is mos net hier. :):
Stirring.....jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Skiet-Kop »

Hahaha. Ek stem saam. Was bang ek trap op tone.
Mens wil mos nou nie dat die bok aan die loop lek nie.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by VdWalt »

Nou weet ek wat om te kry as my 6.5 AI se loop uitgeskiet is!
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by JacquesT (Stompe) »

VdWalt wrote:Nou weet ek wat om te kry as my 6.5 AI se loop uitgeskiet is!
Nog 'n 6.5? ;) ;D >:D
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by VdWalt »

JacquesT (Stompe) wrote:
VdWalt wrote:Nou weet ek wat om te kry as my 6.5 AI se loop uitgeskiet is!
Nog 'n 6.5? ;) ;D >:D
6.5-284
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete

Post by Skiet-Kop »

JacquesT (Stompe) wrote:
VdWalt wrote:Nou weet ek wat om te kry as my 6.5 AI se loop uitgeskiet is!
Nog 'n 6.5? ;) ;D >:D
Hahaha. Sommer 2! Een vir spaar ook sommer.
Post Reply