Eendag lank gelede....
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Eendag lank gelede....
Eendag lank gelede was daar n vrou wat nie vol k#k was nie - maar dit is baie lank gelede en dit was net vir daardie een dag.......
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Eendag lank gelede....
Lekker man, lekker.......
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: Eendag lank gelede....
En om aan te pas by die onderwerp........
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Eendag lank gelede....
Ek vat eerder mooi en vol ...... as lelik en doodstil....
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: Eendag lank gelede....
Chevvy SS wrote:Ek vat eerder mooi en vol ...... as lelik en doodstil....
En wat se die spreukwoord - "mooi vergaan"..... en dan bly net die ......oor. :
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Eendag lank gelede....
Jy kry nie ' n ding soos n kwaai vrou nie, maar jy kry 'n ding soos 'n bang man. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Eendag lank gelede....
hahaha ja!Chevvy SS wrote:Ek vat eerder mooi en vol ...... as lelik en doodstil....
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Komasu
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Jul 23, 2016 7:35 am
Re: Eendag lank gelede....
Dis waar Joe, maar jy kry darm 'n slim man ook.
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Eendag lank gelede....
Slim kan ook partykeer sy eie baas vang
Aim small, hit big.
Aim small, hit big.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Eendag lank gelede....
Komasu wrote:Dis waar Joe, maar jy kry darm 'n slim man ook.
Kyk meeste mans is slim veral na n paar bottels wyn, jy bedoel seker versigtig.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Eendag lank gelede....
Net as sy vrou nie by is nie.Komasu wrote:Dis waar Joe, maar jy kry darm 'n slim man ook.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Eendag lank gelede....
'n Man - hoe dom ookal - raak vinnig slim as hy 'n paar keer sy tande met gebreekte vingers opgetel hetGawie(13mm) wrote:Net as sy vrou nie by is nie.Komasu wrote:Dis waar Joe, maar jy kry darm 'n slim man ook.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Eendag lank gelede....
Dan is daar ook die volgende sêding:
'n Man wat stilbly as hy verkeerd is, is wys.
'n Man wat stilbly as hy reg is, is getroud...
'n Man wat stilbly as hy verkeerd is, is wys.
'n Man wat stilbly as hy reg is, is getroud...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Eendag lank gelede....
Die stappe van dronkenskap
Word slim
Word sterk
Word braaf
Word gem@$r
Word slim
Word sterk
Word braaf
Word gem@$r