Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk getel.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Wel in daai geval was die 6.5 nog nooit beter long range jagkaliber as die 7mm nie so dan is die hele post irrelevant. Die slaankrag op long range met die swaarder punte van die 7mm word nog altyd verkies bo die 140gr van die 6.5 kalibers. Dis obvious. So ja weereens is die dae van die 6.5 nie getel nie want al kan jy ñ bok ver met 6.5 skiet is die 7mm nog altyd beter opsie. Nie nou skielik oor nuwe punte nie. Die 6.5 kan nie die plek van die 7mm vat daar nie. Die 6.5 het ander kenmerke wat hom uniek maak ek ñ groot favorite in jag en teikenskiet. Baie goeie allround kaliber.
En jou postopskrif se die " dae van 6.5 gunsteling is getel". Niks spesifiek NET op jag gemik nie whether dit in jagafdeling gesit was of nie. Jy se "nou glo ek gaan die 7mm sy terugkoms maak in skiet kompetisies en langafstand jag" So dis waarop ons almal nog heeltyd comment.
Maar ek dink ons moet maar agree to disagree want jy stry nou met almal hier en ons gaan beslis nie saamstem nie.

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Maar ek dink ons moet maar agree to disagree want jy stry nou met almal hier en ons gaan beslis nie saamstem nie.
Waare woorde daai Trompie.
Die gesprek gaan nerens heen nie.
Rudie.
Waare woorde daai Trompie.
Die gesprek gaan nerens heen nie.
Rudie.
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.

- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Jy is reg Trompie. Die was net n voorspelling gewees en ek het die 194gr punt gebruik as n voorbeeld van die navorsing wat op die 7mm gedoen is deur Berger en nie eerste op die 6.5mm nie. Is ek die enigste een wat dit opgelet het?
Interessant né.
Interessant né.
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Plak vir hom fletchings en n nock en jy skiet hom lag-lag uit n boog.Capt. Oblivious wrote:130gr 6mm koels wat die manne bitter hard skiet uit 243AI's uit
Johnnie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Skiet-Kop wrote:Jy is reg Trompie. Die was net n voorspelling gewees en ek het die 194gr punt gebruik as n voorbeeld van die navorsing wat op die 7mm gedoen is deur Berger en nie eerste op die 6.5mm nie. Is ek die enigste een wat dit opgelet het?
Interessant né.
Die 195gr EOL (extreme outer limit) as ook die 170gr EOL hunter (270) is deur Bob Beck van die TV reek Extreme Outer limits saam met Eric Striker van Berger op papier ontwikkel om in die gewere te skiet wat Bob Beck bou en op sy TV reeks gebruik. Bryan Litz het toe die koel vir hom volgens sy spesifiekiasies gebou na Bryan dit natuurlik bq verander het om by hul Hybrid reeks in te pas, begin 2012 het Bryan die koel se design goed gekeer en het hulle begin om die tooling reg te kry vir die koels maar toe het die "Obama ammo craze" amerika getref en het hulle basies alle nuwe koels op ys gesit. Die koels is uit en uit ontwikkel as n jag koel en die "tyken" weergawe met die dukker mantel sal eers later die jaar uit kom maar dit maak nie saak nie want ons praat nie oor tyken skiet nie.
Ek reken jy is seker maar die enigste een wat dit opgelet het hier want Berger het die laatse 2 of 3 jaar maar op hul huidige Hybrid reek gefokus en toe op die 130gr OTM in 6.5 spesifiek vir die PRS reeks. Jy sal ook sien dat Berger n klomp koels van die mark af gehaal het en net op die reeks fokus wat die beste verkoop, huidiglik verkoop die 185, 200 en 215gr 308 koels, die 130 en 140gr 6.5 koels, 180gr 7mm koels en die 105 en 108gr 6mm koels (meeste van hulle maar die Hybrids reeks) die beste want dit is wat meeste mense in kompetiesies gebruik maar ons praat nie nou daar oor nie.
Die 195gr EOL 7mm koel is as jy na nommers kyk basies een van die beste 3 wat daar is soos jy ook gese het ek dink ek kan nie regtig onthou waar oor ons praat nie. BC alleen is misleidend en om na G1 BC op koel vervaardigers se websites te kyk beteken niks met moderne koels nie maar met daai G7 BC, Form Factor van 0.892 en die spoed wat ouens hulle teen skiet dink ek self die 300gr Hybrid gaan sukkel.
Maar ja ek dink nie ek verstaan regtig waar oor ons hier praat nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Capt. Oblivious wrote:Skiet-Kop wrote:Jy is reg Trompie. Die was net n voorspelling gewees en ek het die 194gr punt gebruik as n voorbeeld van die navorsing wat op die 7mm gedoen is deur Berger en nie eerste op die 6.5mm nie. Is ek die enigste een wat dit opgelet het?
Interessant né.
Die 195gr EOL (extreme outer limit) as ook die 170gr EOL hunter (270) is deur Bob Beck van die TV reek Extreme Outer limits saam met Eric Striker van Berger op papier ontwikkel om in die gewere te skiet wat Bob Beck bou en op sy TV reeks gebruik. Bryan Litz het toe die koel vir hom volgens sy spesifiekiasies gebou na Bryan dit natuurlik bq verander het om by hul Hybrid reeks in te pas, begin 2012 het Bryan die koel se design goed gekeer en het hulle begin om die tooling reg te kry vir die koels maar toe het die "Obama ammo craze" amerika getref en het hulle basies alle nuwe koels op ys gesit. Die koels is uit en uit ontwikkel as n jag koel en die "tyken" weergawe met die dukker mantel sal eers later die jaar uit kom maar dit maak nie saak nie want ons praat nie oor tyken skiet nie.
Ek reken jy is seker maar die enigste een wat dit opgelet het hier want Berger het die laatse 2 of 3 jaar maar op hul huidige Hybrid reek gefokus en toe op die 130gr OTM in 6.5 spesifiek vir die PRS reeks. Jy sal ook sien dat Berger n klomp koels van die mark af gehaal het en net op die reeks fokus wat die beste verkoop, huidiglik verkoop die 185, 200 en 215gr 308 koels, die 130 en 140gr 6.5 koels, 180gr 7mm koels en die 105 en 108gr 6mm koels (meeste van hulle maar die Hybrids reeks) die beste want dit is wat meeste mense in kompetiesies gebruik maar ons praat nie nou daar oor nie.
Die 195gr EOL 7mm koel is as jy na nommers kyk basies een van die beste 3 wat daar is soos jy ook gese het ek dink ek kan nie regtig onthou waar oor ons praat nie. BC alleen is misleidend en om na G1 BC op koel vervaardigers se websites te kyk beteken niks met moderne koels nie maar met daai G7 BC, Form Factor van 0.892 en die spoed wat ouens hulle teen skiet dink ek self die 300gr Hybrid gaan sukkel.
Maar ja ek dink nie ek verstaan regtig waar oor ons hier praat nie
Soos ek al n paar keer gesé het,gaan dit oor ek wat DINK dat die populariteit en ontwikkelng van die 7mm gaan veld wen teenoor die 6.5mm in die toekoms. Oordat dit vir my blyk dat die fokus van navorsing effens verskuif het na die 7mm.
Dalk as ek n "hero member" was sou julle my minder probeer oplei het oor G7 bc,recoil,kruit beskikbaarheid,"hoeveelheid skote wat iemand n dag skiet" ens.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Jy vergeet dat hulle eerste nou op die 6.5mm 130gr OTM navorsing gedoen en ontwikkel het.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Jy is reg,maar onthou dat die 6.5mm nie altyd die gunsteling was nie.Trompie wrote:Jy vergeet dat hulle eerste nou op die 6.5mm 130gr OTM navorsing gedoen en ontwikkel het.
Die goed verander met tyd. Die .30 kaliber het vir baie jare koning gekraai en toe skuif die fokus na ander kalibers. Ek sal nie verbaas wees as n 7mmBR meer gereeld in die toekoms gesien word nie.
Ps:Recoil was nie altyd n probleem nie,as ek reg onthou was die eerste tien 10X voltelling op 1000yrds met n 30-378 geskiet.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Skiet-Kop,
Niemand het n probleem met wat jy "dink" nie.......jy het net besluit wat jy "dink" is reg en jy is nie rerig oop vir ander opinies nie.......
Ek verstaan nie wat is die punt van jou post nie??? Dis mos wat ons op hierdie forum doen, ons praat, deel idees en redeneer met mekaar, soos grootmense!
Bleikbaar sukkel jy met daai laaste een......

"Failure is NOT an Option"
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ek dink dis is wel uitgedinkte posts soos die van Cappie sin, wat jou gaan toelaat om 'n holistiese opinie te form. As ek al die informasie gebruik wat aan my voete neer gelê word kan ek mos nou 'n ingeligte besluit maak vir my volgende kaliber, en hoef ek nie 'n 308 te gaan koop omdat die mense op vleisboek vir my gesê het 'n kort aksie is inherent meer akkuraat nie.Skiet-Kop wrote:Capt. Oblivious wrote:Skiet-Kop wrote:Jy is reg Trompie. Die was net n voorspelling gewees en ek het die 194gr punt gebruik as n voorbeeld van die navorsing wat op die 7mm gedoen is deur Berger en nie eerste op die 6.5mm nie. Is ek die enigste een wat dit opgelet het?
Interessant né.
Die 195gr EOL (extreme outer limit) as ook die 170gr EOL hunter (270) is deur Bob Beck van die TV reek Extreme Outer limits saam met Eric Striker van Berger op papier ontwikkel om in die gewere te skiet wat Bob Beck bou en op sy TV reeks gebruik. Bryan Litz het toe die koel vir hom volgens sy spesifiekiasies gebou na Bryan dit natuurlik bq verander het om by hul Hybrid reeks in te pas, begin 2012 het Bryan die koel se design goed gekeer en het hulle begin om die tooling reg te kry vir die koels maar toe het die "Obama ammo craze" amerika getref en het hulle basies alle nuwe koels op ys gesit. Die koels is uit en uit ontwikkel as n jag koel en die "tyken" weergawe met die dukker mantel sal eers later die jaar uit kom maar dit maak nie saak nie want ons praat nie oor tyken skiet nie.
Ek reken jy is seker maar die enigste een wat dit opgelet het hier want Berger het die laatse 2 of 3 jaar maar op hul huidige Hybrid reek gefokus en toe op die 130gr OTM in 6.5 spesifiek vir die PRS reeks. Jy sal ook sien dat Berger n klomp koels van die mark af gehaal het en net op die reeks fokus wat die beste verkoop, huidiglik verkoop die 185, 200 en 215gr 308 koels, die 130 en 140gr 6.5 koels, 180gr 7mm koels en die 105 en 108gr 6mm koels (meeste van hulle maar die Hybrids reeks) die beste want dit is wat meeste mense in kompetiesies gebruik maar ons praat nie nou daar oor nie.
Die 195gr EOL 7mm koel is as jy na nommers kyk basies een van die beste 3 wat daar is soos jy ook gese het ek dink ek kan nie regtig onthou waar oor ons praat nie. BC alleen is misleidend en om na G1 BC op koel vervaardigers se websites te kyk beteken niks met moderne koels nie maar met daai G7 BC, Form Factor van 0.892 en die spoed wat ouens hulle teen skiet dink ek self die 300gr Hybrid gaan sukkel.
Maar ja ek dink nie ek verstaan regtig waar oor ons hier praat nie
Soos ek al n paar keer gesé het,gaan dit oor ek wat DINK dat die populariteit en ontwikkelng van die 7mm gaan veld wen teenoor die 6.5mm in die toekoms. Oordat dit vir my blyk dat die fokus van navorsing effens verskuif het na die 7mm.
Dalk as ek n "hero member" was sou julle my minder probeer oplei het oor G7 bc,recoil,kruit beskikbaarheid,"hoeveelheid skote wat iemand n dag skiet" ens.
Maar om jou te antwoord soos jy wil he, hier is my antwoord: Ek weet dood eenvoudig nie. Mense koop vir snaakse redes verskillende kalibers, sommige mense koop gewere wat lekker "punte" ver skiet, ander het gehoor hy kan 5mm groepe skiet met die spesifieke gun en pmp pille, ander bou 'n wildcat kaliber vir 'n spesifieke aanwending van 'n spesifieke koel.
Groete
Jacques
PS. ja ek het 'n 6.5, en my volgende klaliber gaan 'n 7mm wees vir 'n tribute geweer.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ja die 7mmBr sal goed werk MAAR nie met die 195gr nie!!!Skiet-Kop wrote:Jy is reg,maar onthou dat die 6.5mm nie altyd die gunsteling was nie.Trompie wrote:Jy vergeet dat hulle eerste nou op die 6.5mm 130gr OTM navorsing gedoen en ontwikkel het.
Die goed verander met tyd. Die .30 kaliber het vir baie jare koning gekraai en toe skuif die fokus na ander kalibers. Ek sal nie verbaas wees as n 7mmBR meer gereeld in die toekoms gesien word nie.
Ps:Recoil was nie altyd n probleem nie,as ek reg onthou was die eerste tien 10X voltelling op 1000yrds met n 30-378 geskiet.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Skiet-Kop wrote:Capt. Oblivious wrote:Skiet-Kop wrote:Jy is reg Trompie. Die was net n voorspelling gewees en ek het die 194gr punt gebruik as n voorbeeld van die navorsing wat op die 7mm gedoen is deur Berger en nie eerste op die 6.5mm nie. Is ek die enigste een wat dit opgelet het?
Interessant né.
Die 195gr EOL (extreme outer limit) as ook die 170gr EOL hunter (270) is deur Bob Beck van die TV reek Extreme Outer limits saam met Eric Striker van Berger op papier ontwikkel om in die gewere te skiet wat Bob Beck bou en op sy TV reeks gebruik. Bryan Litz het toe die koel vir hom volgens sy spesifiekiasies gebou na Bryan dit natuurlik bq verander het om by hul Hybrid reeks in te pas, begin 2012 het Bryan die koel se design goed gekeer en het hulle begin om die tooling reg te kry vir die koels maar toe het die "Obama ammo craze" amerika getref en het hulle basies alle nuwe koels op ys gesit. Die koels is uit en uit ontwikkel as n jag koel en die "tyken" weergawe met die dukker mantel sal eers later die jaar uit kom maar dit maak nie saak nie want ons praat nie oor tyken skiet nie.
Ek reken jy is seker maar die enigste een wat dit opgelet het hier want Berger het die laatse 2 of 3 jaar maar op hul huidige Hybrid reek gefokus en toe op die 130gr OTM in 6.5 spesifiek vir die PRS reeks. Jy sal ook sien dat Berger n klomp koels van die mark af gehaal het en net op die reeks fokus wat die beste verkoop, huidiglik verkoop die 185, 200 en 215gr 308 koels, die 130 en 140gr 6.5 koels, 180gr 7mm koels en die 105 en 108gr 6mm koels (meeste van hulle maar die Hybrids reeks) die beste want dit is wat meeste mense in kompetiesies gebruik maar ons praat nie nou daar oor nie.
Die 195gr EOL 7mm koel is as jy na nommers kyk basies een van die beste 3 wat daar is soos jy ook gese het ek dink ek kan nie regtig onthou waar oor ons praat nie. BC alleen is misleidend en om na G1 BC op koel vervaardigers se websites te kyk beteken niks met moderne koels nie maar met daai G7 BC, Form Factor van 0.892 en die spoed wat ouens hulle teen skiet dink ek self die 300gr Hybrid gaan sukkel.
Maar ja ek dink nie ek verstaan regtig waar oor ons hier praat nie
Soos ek al n paar keer gesé het,gaan dit oor ek wat DINK dat die populariteit en ontwikkelng van die 7mm gaan veld wen teenoor die 6.5mm in die toekoms. Oordat dit vir my blyk dat die fokus van navorsing effens verskuif het na die 7mm.
Dalk as ek n "hero member" was sou julle my minder probeer oplei het oor G7 bc,recoil,kruit beskikbaarheid,"hoeveelheid skote wat iemand n dag skiet" ens.
Jou post handel nie oor of jy n 'hero member' is of nie. Meerderheid van ons is nie en dit het niks met die 'Topic' te doen nie. Ons probeer jou nie op te lei nie maar dit wat ons se en beskryf het groot impak en kan nie weggelaat word nie (VERAL AS JY DIE 195gr teen 3000fps WIL SKIET!!!). En jy hou glad nie daarvan nie maar dis altyd lekker om n bietjie meer kennis te kry oor iets en om dit beter te verstaan. Gaan kry dalk vir jou QL! Hy gaan jou ook n paar dinge leer.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ek dink wat 'n gunsteling is en wat nie, is baie subjektief en word meer deur ernstige kompetisieskuts bepaal. Die hoogs kompeterende skuts, soek almal daai bietjie ekstra om hom/haar die edge oor sy kompetisie te gee en daarom verskil die "flavour of the month" kalibers en koeels en doppe en primers, so gereeld.
Ek twyfel of 'n bok regtig die verskil gaan weet tussen 'n 6.5 of 'n 7mm en of die gemiddelde skut se tellings op die plaaslike skietbaan, veel gaan verander....
Op papier is die 300WSM 'n beter kaliber as die 6.5, maar as ek die 6.5 beter skiet, is dit my gunsteling kaliber.

Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Hierdie thread is soos om met my vrou te praat as ek dronk is. Ek gee op jy is reg die 7mm is die beste kaliber in die wereld en in 3 jaar gaan almal hulle gewere verkoop en net 7mmMagnumboombooms orals skiet van 100m BR tot 1000m BR en alles tussen in van jakals jag tot voels skiet. Koop nou al die 7mm koels wat julle kan kry!!! Jy moet dalk oorweeg om n Blog te begin waar jy net jou opinie kan tik en ander mense dit kan lees, soos Ben gese het n forum is n gesprek tussem klomp mense en almal voel nie dielsefde oor alles nie maar dit beteken nie die een ou is dom of weet nie waar van hy praat nie, wel ek het altyd so gedink
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Gerhard.
Kom ek gebruik ook hoofletters dan verstasn jy my dalk beter.
DIE GESPREK GAAN NIE OOR OM DIE 195gr PUNT TEEN 3000ft/sec TE SKIET NIE. DIT GAAN OOR DAT EK DINK DAT GEWULDHEIDS SIKLUSSE HET EN DAT DIE 7mm DALK VOLGENDE AAN DIE BEURT IS.
Quickload het niks met die gesprek te doen nie.
Ek leer baie graag nuwe goed maar om my te wysig op algemene inligting help niks nie.

Capt. Oblivious wrote:Hierdie thread is soos om met my vrou te praat as ek dronk is. Ek gee op jy is reg die 7mm is die beste kaliber in die wereld en in 3 jaar gaan almal hulle gewere verkoop en net 7mmMagnumboombooms orals skiet van 100m BR tot 1000m BR en alles tussen in van jakals jag tot voels skiet. Koop nou al die 7mm koels wat julle kan kry!!! Jy moet dalk oorweeg om n Blog te begin waar jy net jou opinie kan tik en ander mense dit kan lees, soos Ben gese het n forum is n gesprek tussem klomp mense en almal voel nie dielsefde oor alles nie maar dit beteken nie die een ou is dom of weet nie waar van hy praat nie, wel ek het altyd so gedink
Ai. Die snaakste ding is dat ek nie self eers n 6.5 of 7mm het nie en ook nie belangstel aan een nie. Dit gaan oor die gewildheid onder langafstand skuts. . Maar nee jy en Gerhard is reg. Ek gee op. Die 6.5mm gaan VIR ALTYD die gunsteling langafstand kaliber wees teenoor die 7mm. Dit gaan ook NOOIT verander nie.
Aangesien jy nou so kinderagtige manier gekies het om te redeneer.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ek sit die een uit
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Jy het dan op n vorige post gesê dink hoe lekker sal dit wees om 195gr teen 3000fps te skiet.Nou wat nou?Skiet-Kop wrote:Gerhard.
Kom ek gebruik ook hoofletters dan verstasn jy my dalk beter.
DIE GESPREK GAAN NIE OOR OM DIE 195gr PUNT TEEN 3000ft/sec TE SKIET NIE. DIT GAAN OOR DAT EK DINK DAT GEWULDHEIDS SIKLUSSE HET EN DAT DIE 7mm DALK VOLGENDE AAN DIE BEURT IS.
Quickload het niks met die gesprek te doen nie.
Ek leer baie graag nuwe goed maar om my te wysig op algemene inligting help niks nie.
GerhardU
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
En QL gee net die feite.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Skiet Kop, is jy Seker jy is nie familie van Alliwyn nie??
"Failure is NOT an Option"
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Failure is NOT an Option"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Daar is geen 1 kaliber wat in alle sport skiet of self jag omstandighede domineer nie, in n spesifieke disipliene is daar wel kalibers wat domineer maar dit is net daai spesifieke disipliene. Die 6.5 was nog nooit die gewildste lang afstand jag of tyken skiet kaliber nie, nie in SA nie nie in US nie nie in die UK nie nie in AUS nie en ook nie in Tabazimbi nie. Die gewildste LR JAG kalibers is nog altyd en gaan vir baie lank nog die 30Magnums en 7mm Magnums wees in teen deel in Amerika en Aus is die 7mm by vere die gewildste lang afstand jag kaliber, die ouens wat 6.5e op daai afstande gebruik is dan iets soos 6.5-284 of n 6.5-06 en dit sal dan ook net op kleiner wild gebruik word.Skiet-Kop wrote:Capt. Oblivious wrote:Hierdie thread is soos om met my vrou te praat as ek dronk is. Ek gee op jy is reg die 7mm is die beste kaliber in die wereld en in 3 jaar gaan almal hulle gewere verkoop en net 7mmMagnumboombooms orals skiet van 100m BR tot 1000m BR en alles tussen in van jakals jag tot voels skiet. Koop nou al die 7mm koels wat julle kan kry!!! Jy moet dalk oorweeg om n Blog te begin waar jy net jou opinie kan tik en ander mense dit kan lees, soos Ben gese het n forum is n gesprek tussem klomp mense en almal voel nie dielsefde oor alles nie maar dit beteken nie die een ou is dom of weet nie waar van hy praat nie, wel ek het altyd so gedink
Ai. Die snaakste ding is dat ek nie self eers n 6.5 of 7mm het nie en ook nie belangstel aan een nie. Dit gaan oor die gewildheid onder langafstand skuts. . Maar nee jy en Gerhard is reg. Ek gee op. Die 6.5mm gaan VIR ALTYD die gunsteling langafstand kaliber wees teenoor die 7mm. Dit gaan ook NOOIT verander nie.
Aangesien jy nou so kinderagtige manier gekies het om te redeneer.
Siende dat ons nou net oor jag praat watse lang afstand skuts gebruik 6mm PPC en BR om wild op lang afstand te jag, kom ons se ook nou lang afstand is min 800m???
Wat wil jy bespreek? Jag kalibers of tyken skiet want in jou eerste post praat jy oor n siklus onder jagters en kompetiesie skuts dan praat jy van 6mm kalibers wat op 100 en 200m gebruik word dan as iemand iets se oor recoil of groot kaliber op kompetiesies verduidelik jy ons eers dat niemand anders in die wereld n kolf soos jy kan bou nie en dan wip jy jouself en se jy praat nie oor tyken skiet of gatjiespons nie maar net oor LR jag.
Dit is threads soos die wat maak dat al waar oor ons deesdae op Jaracal praat quick load ladings is en waar om die beste silincer te koop want niemand wil meer tegniese gesprekke he nie.
Jy het gese jy glo die 7mm gaan die gewidlste kaliber nou word vir LR jag en die plek van die 6.5 oor neem, ek se vir jou die 7mm en sy wildcats is klaar die gewildste LR kaliber en die 6.5 was nog nooit nie.
Pleks van om nou terug te reply en vir my te se ek weet nie waar van ek praat nie en almal is lelik met jou en jy skiet self n 240gr koel teen n miljoen en 9fps en nommers van BC en goed is nie waar oor jy praat nie verduidelik my dan waar oor jy wil praat dan praat ons want om die heeltyd te se dis maar net jou voorspelling help ook nie. EK WIL saam met jou praat, ek hou van die tiepe gesprekke, ek hou van nommers en statistieke, ek skiet self baie en ver met groot kaliers en groot koels so kom ons praat, moenie elke keer net dink iemand val jou aan as hulle nie saam stem nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ja dit sal. Wat daarvan? Dit dui op my liefde vir langafstand jag en hoe goeie punt ek dink dit is daarvoor. Dis nie die enigste rede hoekom ek dink dat die 7mm dalk in die toekoms kan grondwen nie.gerhardu wrote:Jy het dan op n vorige post gesê dink hoe lekker sal dit wees om 195gr teen 3000fps te skiet.Nou wat nou?Skiet-Kop wrote:Gerhard.
Kom ek gebruik ook hoofletters dan verstasn jy my dalk beter.
DIE GESPREK GAAN NIE OOR OM DIE 195gr PUNT TEEN 3000ft/sec TE SKIET NIE. DIT GAAN OOR DAT EK DINK DAT GEWULDHEIDS SIKLUSSE HET EN DAT DIE 7mm DALK VOLGENDE AAN DIE BEURT IS.
Quickload het niks met die gesprek te doen nie.
Ek leer baie graag nuwe goed maar om my te wysig op algemene inligting help niks nie.
GerhardU
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Jy het nou nou so gebyt na my oor Quickload,nou gebruik bietjie JBM BALLISTICS en vergelyk enige 6.5mm se jag punte daarteen dan sé jy my watter een beter sal doen met winddrift,zero'd killzone en slaankrag. Gebruik sommer 2800ft/sec. Ek dink dis haalbaar in n magnum.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ben wrote:Skiet Kop, is jy Seker jy is nie familie van Alliwyn nie??
Nee Ben.