Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk getel.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Met die bekendstelling van Berger se nuwe 195gr jag punt in 7mm,het ek gesien dat my persoonlike voorspelling dat die gewuldheid van kalibers n voorspelbare siklus het,bevestig.
N klomp jaar terug was dit die 6mm (6mmPPC,6mmBR ens.) en toe nou n paar jaar terug die 6.5mm.
En nou?
Nou glo ek gaan die 7mm sy terugkoms maak in skiet kompetisies en jag.
Goed soos die 7mm Rem Mag en STW gaan in my opinie n uitstekende lang afstand jag geweer maak met Berger se 195gr jagpunt met n G1 Bc van 0.755 en G7 van 0.387.
Sal my verstout aan n goed geboude STW en n lekker laaang skietbaan om daai 7mm se bene te rek.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ek glo nie die 6.5 sal sy gewildheid verloor nie. Die 140gr se BC van 0.6 en die min recoil is wat hom so gewild maak.
Ek glo wel dat die nuwe punt in 195 gr awesome long range jag rondte sal maak maar nie die plek van 'n 6.5 sal vat nie.
Hy sal plek van sy eie he...maar nie almal hou van die baie recoil nie

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Dis ook baie goedkoper om n 6.5mm aan die gang te hou as n 7mm.
Daardie stw en 7RM is ook effe swaar op n loop.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Vir LR jag miskien maar daai groot magnum 7mme het te veel recoil en lope hou nie lank genoeg vir kompetiesie nie veral in SA sal dit baie teen hulle tel en dan kort jy nog n baie vinnige twist loop ook wat nog nie volop is nie. Die recoil op hulle is meer as wat meeste ouens kan hanteer en ons het nie die regte kruit in SA vir hulle nie. In die US doen die 28Nosler baie goed met daai koel maar jy sal bitter min ouens op die lyn kry wat heeldag met daai groot kaliber gaan skiet en feature op die rang lys.
Wag vir die nuwe 230gr EOL om uit te kom in 30 dan sal jy vinnig sien hoe die manne monster 30 magnums bou vir hom maar dit sal ook maar net vir LR jag gewere wees en nie vir komps nie. Die recoil op die groot magnums is net te veel om heeldag te skiet
David tubb bou nou n monster 6mm koel en daar is nog nuwe 6mm, 6.5 en 30 Bergers ook oppad in die volgende 6 maande so die sirkel gaan maar net aan gaan, daar is self al 130gr 6mm koels wat die manne bitter hard skiet uit 243AI's uit

Last edited by Capt. Yoda on Wed Jun 22, 2016 2:10 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
7mm is n awesome koel maar met ons poeiers huidiglik is die enigste een wat Regtig mooi werk n 284Win of 7x64. Ek self sal bitter graag n 284Win wil he maar met hom sal jy swaarste 168gn kan skiet.
Miskien as 395 uitkom (eendag) verander dinge dalk...........dalk!

"Failure is NOT an Option"
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ek hoor wat julle sé. Ek staan by my punt dat dinge gaan swaai na 7mm en dan weer later terug by die .30 kaliber. recoil is nie n probleem nie. Bou die geweer reg en jy kan heeldag lag lag met hom skiet.
Ek self skiet 240gr koëels teen 2850ft/sec en moet my self terughou om nie aan te hou skiet nie.
Recoil is net n probleem as jy dit toelaat.
Ek sé nie dit is nou al die geval nie,maar gee n paar jaar kans. dalk eendag spog die manne/dammes weer met hul nuwe 7x57,7x64 Brenneke,284win ens soos daar nou oor die 6.5mm gegons word
Ek self skiet 240gr koëels teen 2850ft/sec en moet my self terughou om nie aan te hou skiet nie.
Recoil is net n probleem as jy dit toelaat.
Ek sé nie dit is nou al die geval nie,maar gee n paar jaar kans. dalk eendag spog die manne/dammes weer met hul nuwe 7x57,7x64 Brenneke,284win ens soos daar nou oor die 6.5mm gegons word
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Skiet-Kop wrote:Ek hoor wat julle sé. Ek staan by my punt dat dinge gaan swaai na 7mm en dan weer later terug by die .30 kaliber. recoil is nie n probleem nie. Bou die geweer reg en jy kan heeldag lag lag met hom skiet.
Ek self skiet 240gr koëels teen 2850ft/sec en moet my self terughou om nie aan te hou skiet nie.
Recoil is net n probleem as jy dit toelaat.
Ek sé nie dit is nou al die geval nie,maar gee n paar jaar kans. dalk eendag spog die manne/dammes weer met hul nuwe 7x57,7x64 Brenneke,284win ens soos daar nou oor die 6.5mm gegons word
Hoeveel skote skiet jy met daai roer op n dag? JPS, Fracnois hoeveel skote skiet julle op n naweek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Hoeveel skote kan jy n dag skiet met n 7x57?Capt. Oblivious wrote:Skiet-Kop wrote:Ek hoor wat julle sé. Ek staan by my punt dat dinge gaan swaai na 7mm en dan weer later terug by die .30 kaliber. recoil is nie n probleem nie. Bou die geweer reg en jy kan heeldag lag lag met hom skiet.
Ek self skiet 240gr koëels teen 2850ft/sec en moet my self terughou om nie aan te hou skiet nie.
Recoil is net n probleem as jy dit toelaat.
Ek sé nie dit is nou al die geval nie,maar gee n paar jaar kans. dalk eendag spog die manne/dammes weer met hul nuwe 7x57,7x64 Brenneke,284win ens soos daar nou oor die 6.5mm gegons word
Hoeveel skote skiet jy met daai roer op n dag? JPS, Fracnois hoeveel skote skiet julle op n naweek
My post handel oor die 7mm wat sy terugkoms kan maak,nie die verskil tussen gewone kalibers en magnums nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
O sorry ek dog die post handel oor hoe BC koels soos die 195gr Berger EOL wat n game changer is, die 284 en 284 shehane is lankal van die gewildste 7mm's as dit by kompetiesies kom maar hulle en ook die 7x57 kan nie die groot koels soos daai 195gr vinnig genoeg skiet nieSkiet-Kop wrote:Hoeveel skote kan jy n dag skiet met n 7x57?Capt. Oblivious wrote:Skiet-Kop wrote:Ek hoor wat julle sé. Ek staan by my punt dat dinge gaan swaai na 7mm en dan weer later terug by die .30 kaliber. recoil is nie n probleem nie. Bou die geweer reg en jy kan heeldag lag lag met hom skiet.
Ek self skiet 240gr koëels teen 2850ft/sec en moet my self terughou om nie aan te hou skiet nie.
Recoil is net n probleem as jy dit toelaat.
Ek sé nie dit is nou al die geval nie,maar gee n paar jaar kans. dalk eendag spog die manne/dammes weer met hul nuwe 7x57,7x64 Brenneke,284win ens soos daar nou oor die 6.5mm gegons word
Hoeveel skote skiet jy met daai roer op n dag? JPS, Fracnois hoeveel skote skiet julle op n naweek
My post handel oor die 7mm wat sy terugkoms kan maak,nie die verskil tussen gewone kalibers en magnums nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Dit handel oor die kalibers wat hulle "gewuldheid" siklusse het,volgens my. Wat in my opinie gedryf word deur moderne koeëls.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Jy sê as jy hom reg bou sal daar nie recoil wees nie.En jy is reg.Dan kan jy n lang loop ook opsit om spoed te kry op daai 195gr punte.En boon op kan jy basies amper enige 7mm bou wat jy wil.Maar ons poeiers bly nogsteeds n probleem saam met loop lewe MITS jy die regte lading kry met goeie dop vulling,sub moa groeperings skoot vir skoot.En dan praat ons nie eers Van die verskil op jou ES nie.Maar kom ons gaan weer terug boontoe...hoeveel mense gaan so n geweer bou.Nie baie nie!!!Rak gewere in die 7mm gaan verseker baie meer verkoop. Bv. 7mmRM en 7x64. Ja dan kan jy die 195gr in daai rakgewere skiet.Maar jou akuraatheid gaan nie wees soos wat hy moet nie.Sy spoed gaan vrek laag wees.Dan beteken daai niks.Soek n 'happy Medium' wat aan al die vereistes voldoen.En moenie vas staar net aan een ding nie.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Jy Nie dalk Familie van Alliwyn nie...........

"Failure is NOT an Option"
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Goed gestel Gerhard. ñ goeie punt maak nie noodwendig ñ hele nuwe Kaliber tendens nie.
7mm is awesome kalibers maar alle aspekte moet in ag geneem word om nuwe favorite te word en soos Capt gese het nuwe punte is oppad in die ander kalibers ook so ons sal maar sien hoe verloop dinge.
7mm is awesome kalibers maar alle aspekte moet in ag geneem word om nuwe favorite te word en soos Capt gese het nuwe punte is oppad in die ander kalibers ook so ons sal maar sien hoe verloop dinge.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Trompie.En wie sê ons gaan daai punte ooit sien in SA!? Ons ken daai trigger happy bliks3ms in die VSA en hulle gaan als koop nog voor Berger dit kan ship na ons toe. Seker eers oor n jaar en dink net wat gaan die prys Van hulle dan wees.Trompie wrote:Goed gestel Gerhard. ñ goeie punt maak nie noodwendig ñ hele nuwe Kaliber tendens nie.
7mm is awesome kalibers maar alle aspekte moet in ag geneem word om nuwe favorite te word en soos Capt gese het nuwe punte is oppad in die ander kalibers ook so ons sal maar sien hoe verloop dinge.
Bv. Die Sierra Tipped MK het hulle al laasjaar bekendgestel. Dink jy ons het al van hulle hier???Bietjie Van die topic af maar dit het bydra.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Die 175-180gr werk goed met S385 in die drie 284's wat ek al gehad het en ek reken jy sal die 195gr kan skiet ook. Ek skat hy gaan moontlik 2700fps kry uit 'n lang loop.
6PPC sal altyd baas bly op 100/200m BR en ek wil saamstem dat 6.5 se gewildheid gaan bly, miskien nie onder F-ope skuts nie maar die res van ons.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
So 55 tot 120 skote op Vrydag en Saterdag.Capt. Oblivious wrote:Skiet-Kop wrote:Ek hoor wat julle sé. Ek staan by my punt dat dinge gaan swaai na 7mm en dan weer later terug by die .30 kaliber. recoil is nie n probleem nie. Bou die geweer reg en jy kan heeldag lag lag met hom skiet.
Ek self skiet 240gr koëels teen 2850ft/sec en moet my self terughou om nie aan te hou skiet nie.
Recoil is net n probleem as jy dit toelaat.
Ek sé nie dit is nou al die geval nie,maar gee n paar jaar kans. dalk eendag spog die manne/dammes weer met hul nuwe 7x57,7x64 Brenneke,284win ens soos daar nou oor die 6.5mm gegons word
Hoeveel skote skiet jy met daai roer op n dag? JPS, Fracnois hoeveel skote skiet julle op n naweek
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ek het nog nie n 7mm in my kluis nie...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Als goeie punte as die geweer SLEGS vir teiken skiet wil gebruik.gerhardu wrote:Jy sê as jy hom reg bou sal daar nie recoil wees nie.En jy is reg.Dan kan jy n lang loop ook opsit om spoed te kry op daai 195gr punte.En boon op kan jy basies amper enige 7mm bou wat jy wil.Maar ons poeiers bly nogsteeds n probleem saam met loop lewe MITS jy die regte lading kry met goeie dop vulling,sub moa groeperings skoot vir skoot.En dan praat ons nie eers Van die verskil op jou ES nie.Maar kom ons gaan weer terug boontoe...hoeveel mense gaan so n geweer bou.Nie baie nie!!!Rak gewere in die 7mm gaan verseker baie meer verkoop. Bv. 7mmRM en 7x64. Ja dan kan jy die 195gr in daai rakgewere skiet.Maar jou akuraatheid gaan nie wees soos wat hy moet nie.Sy spoed gaan vrek laag wees.Dan beteken daai niks.Soek n 'happy Medium' wat aan al die vereistes voldoen.En moenie vas staar net aan een ding nie.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Om oor goed soos ES en tipe kruit te praat is nie nou van groot belang nie. Daai goed sal nog kom soos die mense met die punt speel. Ek voel persoonlik met tussen S385 en B12.7 in n dop met die regte volume sal mens iewers n kombinasie vind wat werk. Is die 6.5 Creedmoor dan nie n nuwe kaliber nie?
Die "post" gaan oor dat ek voel dat die 7mm gaan begin veld wen teenoor die 6.5mm
My opinie.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
[quote="Vlakvark Soldaat"]Ek het nog nie n 7mm in my kluis nie...[/
. Dink hoe lekker sal dit wees om daai punte teen so 3000ft/sec op n vlakvark af te stuur op verskriklike afstande.
. Dink hoe lekker sal dit wees om daai punte teen so 3000ft/sec op n vlakvark af te stuur op verskriklike afstande.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Vlakvark Soldaat wrote:Ek het nog nie n 7mm in my kluis nie...
Ja nee ek kan dink hoe lekker jy n perivalkie treecutter uit een gaan skiet
In elke disipliene is daar kaliber wat uit staan met n klomp wat saam skiet
100-200mBR group en agg is dit 6ppc en 30BR
200-500 groep en agr skiet van n bank af is dit 6BR, 6Dasher en 22Dasher
500-1000 groepe en agr skiet ligte geweer is dit 6Dasher en self hier en daar n 22Dasher
1000m agr in heavys is dit 300WSM, 284s en ook 6dasher mer n klompie 6.5-284s
Sling skiet tot op 1000m is dit 6XC en hier en daar n 243
Fclas 284. 300wsm, 6.5-284 paar groter 7mille
Ftr obviously 308
Tacktical tiepe comps is dit net 6.5c, 260, 6xc, 6c en 243ai wat regtig feature met 140/130 en 108/105 gr koels
Varmint tiepe komps is dit die vinnige 22s en 6e met ligte koels wat niks recoil nie
Die groot kalibers met groot doppe en groot koels is regtig in die minderheid, hoe goed jy nou jou magnum op die plaas aan mekaar kan skiet is n by saak die mense wat heeldag skiet en bo eindig na die naweek kies nie n kaliber wat baie meer as n 30.06 recoil nie. In n jag geweer is dit natuurlik heel anders maar jy soek ook nie n swaar geweer om te dra wat so recoil dat jy nie kan sien waar jy skiet nie.
n Groot faktor in baie van daai comps is ook hoe die spesifieke dop voer uit die magasyn uit veral in die tacktical tiepe komps waar die 6.5creeds en XCs goed doen
Die groot 7s en magnum.30nulle hul.plek maarek glo nie somer hulle gaan net als oor neem.omdat daar groot koels.is nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Ek dink nogsteeds nie die 7mm kan ooit plek van 6.5 vat nie. Dis 2 heeltemal verkillende kalibers. Elkeen het sy plek.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Elke een het verseker sy plek en elke disipliene vereis iets anders van die skut en geweer, waar jy vinnig in die wind moet skiet of jou hits moet sien sal die 6e en 6.5e altyd bo wees maar waar jy n groot koel moet skiet sal die 7s en 30lle weer hul plek he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Daai koeëls is spesifiek op LA jag gemik. ek dink daai oukies wanneer hulle beskikbaar is sal great werk in iets soos die 7mm LRM van Vince of die 7mm Asegaai van Jan ( ander Jan
)
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Manne. Die post handel oor die 7mm...
Of dit nou die 7x57 is of die 7mm Magnums.
Ek het die post in die "langafstand jag en skiet" kolom gesit vir n rede.
Ek praat nie van papier skiet of ponsmasjientjies nie,ek praat van LANGAFSTAND JAG OF TEIKEN gewere en ek sou daarvan hou om te dink dat as mens op 1000m kan goed teiken skiet,wil ek darem dieselfde geweer gebruik om iets noemenswaardig daar te kan dood skiet.
Of dit nou die 7x57 is of die 7mm Magnums.
Ek het die post in die "langafstand jag en skiet" kolom gesit vir n rede.
Ek praat nie van papier skiet of ponsmasjientjies nie,ek praat van LANGAFSTAND JAG OF TEIKEN gewere en ek sou daarvan hou om te dink dat as mens op 1000m kan goed teiken skiet,wil ek darem dieselfde geweer gebruik om iets noemenswaardig daar te kan dood skiet.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Ek reken die dae van die "gunsteling" 6.5mm is dalk gete
Skiet kop, dink dit is jou post benaming wat die reaksie op die ander kalibers uitgelok het.
Kyk na my post hierbo. Daai is die regte menere vir die spesifieke koeël in my opienie.