Lekker teleskoop vir .222
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Lekker teleskoop vir .222
More manne,
Terwyl ek vir die kaartjie wag begin ek maar solank kyk na 'n nuwe scope vir die outjie.
Daar is 'n scope op maar dit is bitter oud omtrent so oud soos die geweer self!(1956!)
Ek wil nou nie 'n hubble opsit nie. Enige voorstelle?
By voorbaat dank.
Terwyl ek vir die kaartjie wag begin ek maar solank kyk na 'n nuwe scope vir die outjie.
Daar is 'n scope op maar dit is bitter oud omtrent so oud soos die geweer self!(1956!)
Ek wil nou nie 'n hubble opsit nie. Enige voorstelle?
By voorbaat dank.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Lekker teleskoop vir .222
Daai zeiss wat Geno verkoop.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
As jy belangstel, ek het 'n Lynx 2.5-15x50 met NATO-kruishaar (dink dis wat hulle dit noem). Dit het 'n floating dot met addisionele afmikmerkies. Die scope het al gewerk maar is 100% reg. R2500 plus posgeld. Kontak my maar as jy sou belangstel.
Mooi loop
Mooi loop
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Dankie sover manne ek doen bietjie navorsing.
Koos is die reticle die SAH(SA Hunter) of die RF(Range Finding) een?
Koos is die reticle die SAH(SA Hunter) of die RF(Range Finding) een?
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Ruan dis die rangefinding ene. Laat maar so gou moontlik weet want ek het klaar 'n definitiewe koper as jy nie belangstel nie.
Mooi loop
Mooi loop
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Koos ek bevestig gedurende die loop van die dag as dit reg is met jou?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Koos ek vat hom baie dankie! Ek pm jou!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Lekker teleskoop vir .222
Bargain!!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Lekker teleskoop vir .222
Vat hierdie een Ruaan jy het daai vergroting nodigKoos Barnard wrote:As jy belangstel, ek het 'n Lynx 2.5-15x50 met NATO-kruishaar (dink dis wat hulle dit noem). Dit het 'n floating dot met addisionele afmikmerkies. Die scope het al gewerk maar is 100% reg. R2500 plus posgeld. Kontak my maar as jy sou belangstel.
Mooi loop
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lekker teleskoop vir .222
Ruaan, as jy hom nie vat nie sal ek hom vat. Laat weet maar indien die koop nie deurgaan nie...Koos Barnard wrote:As jy belangstel, ek het 'n Lynx 2.5-15x50 met NATO-kruishaar (dink dis wat hulle dit noem). Dit het 'n floating dot met addisionele afmikmerkies. Die scope het al gewerk maar is 100% reg. R2500 plus posgeld. Kontak my maar as jy sou belangstel.
Mooi loop
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Sopas betaal manne hands off!
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Dit is hoekom mens dag en nag op hierdie forum moet wees. Bargain
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Die manne wat ook Sako 222's het en teleskope met 30mm buise op het watter ringe gebruik julle en die hoogte asb?
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Nice koop daar!!ruaanb wrote:Sopas betaal manne hands off!
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Lekker teleskoop vir .222
Ruaan,ruaanb wrote:Die manne wat ook Sako 222's het en teleskope met 30mm buise op het watter ringe gebruik julle en die hoogte asb?
Ek het self een die Sako L461 en in my mening oorweldig n 30 mm buis so bietjie die geweertjies behalwe as jy die Varminter het.
Kyk beslis na Sako Optilock Ringe met daai scope sal "low" of even "Xtra low" werk in die Optilocks wat aparte basis en ringe het andersins die "low" net in ringe.
Groete,
Stephen
