More more manne.
Na baie jare en baie bokke kry ek die naweek en volgende naweek my eerste kans om n waterbok te skiet...sommer vyf van hulle. Lucky me...is hier dalk iemand wat my dalk n skets of so kan plaas ivm skootplasing op die outjies asb???
Waterbok Skootplasing
-
2shot
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Mar 15, 2016 2:01 pm
Re: Waterbok Skootplasing
My skoonpa het n paar wat rond loop. Ongelukkig is hy te heilig op hulle. So ons kyk maar net. //uploads.tapatalk-cdn.com/20160616/becb84d9946b1b3896d709e2088ce0ab.jpg
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Waterbok Skootplasing
2shot wrote:My skoonpa het n paar wat rond loop. Ongelukkig is hy te heilig op hulle. So ons kyk maar net. //uploads.tapatalk-cdn.com/20160616/becb84d9946b1b3896d709e2088ce0ab.jpg
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Waterbok Skootplasing
Hiers nog so paar...
As jy lyfskoot gaan sit hom op of net agter die skouer.
Geniet dit!
As jy lyfskoot gaan sit hom op of net agter die skouer.
Geniet dit!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Silent Killer
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Jun 16, 2016 11:56 am
Re: Waterbok Skootplasing
Daarsy, dankie baie. Ek het hom nogal daar rond geskat...anyways met die .308 kan n ou maar n duim of twee afwyk...hy sal die gearbox genoeg skade maak vir n kill.
