Dimmer wat werk
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Dimmer wat werk
Kry n ou Rough Neck sweis masjien se ampeer meter ;opsteller in die hande.Ek gebruik een en het nog nooit moeilikheid gehad nie.Ek het myne so naby as moontlik aan my linkerhand op gesit en werk baie lekker.PASSOP NET die draadtjies aan die agterkant word bietjie warem. Ek moet seker foto neem en opsit.Hy sal ook nie skree nie en sal vir jare hou want is ontwerp vir 220 volts .Dis my boere patent dimmer en werk vir my goed.Sal graag wil weet of nog iemand so een gebruik. Groete Gous
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Dimmer wat werk
Gous
Ja, daar is nogal so paar manne wat die ding gebruik. Dit is meganiese reostaat en werk met coils, daarom nie die fyn impulse wat wat by die eletroniese reostaat gehoor kan word nie. Kos net aardige bedraggie as jy so iets wil gebruik, in die omgewing van R800 het ek laas probeer uitvind. As die prys verbeter het tot nou sal dit lekker goed wees, maar die 12V reostaat moet eintlik na gesoek word omdat die 220/380V kan brand as hy lank aangelos word.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Dimmer wat werk
Weet enige van jule wat werk nog vir n dimmer?en as ek dalk 1 iewers kan koop
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Dimmer wat werk
Henk Ellis is op die forum - koop maar een by hom dis van der beste.
Geroer-nie geskud nie
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Dimmer wat werk
Henk. Waar vekoop j die dimmers en wats die pryse?kan ek een laat kom tot in kathu?
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Re: Dimmer wat werk
wel ek het die lightforce dimmer, nog geen probleme, julle moet nie speel met dun drade na die ligte nie, dimmers like nie 'n voltage drop nie, daar het al rook uit myne gekom van te lae volts, maar hy werk nogsteeds. as jy 'n dimmer gebruik is dit nodig vir 'n rooi filter?
Skaapwagter
Skaapwagter
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Dimmer wat werk
N rooi lens?ek het een
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Dimmer wat werk
Skaapwagterskaapwagter wrote: wel ek het die lightforce dimmer, nog geen probleme,
Ek kyk ook nou na een van hulle, wil juis nog hoor of daar nog manne is wat hulle gebruik?
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Dimmer wat werk
Weet een van julle ooms wat die dimmers kos?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Dimmer wat werk
Hello "oom Ponkie"

Lekker lag ek nou, Ponkie wil mos vir ons almal hier kom oom.
Lekker lag ek nou, Ponkie wil mos vir ons almal hier kom oom.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Dimmer wat werk
JPS
Nee wag eks nog lank nie 'n Oom nie! Haha!
Is nou wel nie meer in die tiene nie, maar darem nog lank van Oom af! Haha!
Francois, jong ek weet nie, sal gou by Safari kyk, maar dink hier in die lyn van R500, mag verkeerd wees!
Groetnis
Ponkie
Nee wag eks nog lank nie 'n Oom nie! Haha!
Is nou wel nie meer in die tiene nie, maar darem nog lank van Oom af! Haha!
Francois, jong ek weet nie, sal gou by Safari kyk, maar dink hier in die lyn van R500, mag verkeerd wees!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Dimmer wat werk
Ponkie,
Allie pad newlands toe vir klomp strooi
Allie pad newlands toe vir klomp strooi
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Dimmer wat werk
Francois,
Gaan more vir my nog een laat kom van Henk af.
Laat jou Pa my lui dan deel ons die posgeld?
Maak mooi!
Hein
Gaan more vir my nog een laat kom van Henk af.
Laat jou Pa my lui dan deel ons die posgeld?
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Dimmer wat werk
Click op...
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=2
Henk Ellis
henke@atns.co.za
Sel 0823313132
Werk 0219371177
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=2
Henk Ellis
henke@atns.co.za
Sel 0823313132
Werk 0219371177
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Dimmer wat werk
Ek het een van daai lightforce dimmers op my stoel gehad, geen probleem daarmee nie, werk goed, maak soms n fyn geluidtjie en kan hom maar verkeerdom ook koppel, hy sal nie brand nie.
Ek het toe so paar maande terug besluit om n backup dimmer ook te kry, koop toe een by Henk.
Henk se dimmer sonder die switch werk soos n bom. Daar is geen geluid wat pla nie, net so klein blaf geluidjie voor lig begin skyn. Ek kan regtig Henk se dimmer aanbeveel, dit goedkoper as lightforce en daardie dimmer is nou permanent op my stoel en die lightforce is my backup.
Ek hou daarvan om te bly by dinge wat werk em dan is die heel bekostigbaar ook!
Groete
Danie

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Dimmer wat werk
Het so bietjie rondgevra oor die dimmers wat elektronies werk. Kry toe een by 'n vriend wat hulle so paar jaar terug gebou het om te toets. Dit is een van sy prototipes.
Wel ek het hom gekoppel soos die manne voorgestel het met dik drade an alle laste is gesoldeer. Koppel hom toe op my 100W Nite Stalker en siedaar, 'n skietlamp wat so sterk soos 'n kers brand

Die dimmer laat die gloeilamp amper niks skreeu nie. Ek brand al amper my oor om naby te hoor voor ek die sagte suis/bewe geluid hoor. Die dimmer het ook 'n 3 stadium skakelaar in. een vir AF, 2 vir dimmer en 3 vir bypass/ volsterkte. So jy hoef nie die dimmer van dof af op te stel na helder toe as jy dit vinnig nodig het nie, jy skakel net van posisie 2 na 3 en als is sommer net daar lekker helder.
Darm lekker om met manne te gesels wat weet wat hulle doen.
Toets die dimmer nou week na volgende in die veld op jagplaas met BAIE jakke. Die bure voer die jakke om vir die oorsese besoekkers in die aand te wys hou oulik die brakkies is
.
Peet

Work to live, don"t live to work