Hello.
Ek wil 'n reloading press koop, dit gaan egter in staat moet wees om 'n magnum kaliber te herlaai. Is daar enige raad ten opsigte van maak en waar om te koop? Ek sal ook na 'n 2de randse een kyk.
Dankie en groete
Reloading Press
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Reloading Press
Chrisjan,
Ek sou voorstel dat jy 'n sogenaamde "O" press aanskaf . Dis is 'n press waar die matrys aan 2 kante ondersteun word. Voorbeeld is die RCBS Rockchucker.. Die Lee classic cast press is ook 'n goeie kopie, hy het baie lengte om die lang magnums te akkomodeer. Daar is baie ander goieie stesels op die mark, te veel om hier te noem.
Wat jy ookal kry, kyk na die wringkrag stelsel van die press - hoe sterker, hoe minder moeite om te herlaai. Ek sal wegbly van die aluminium tipe perse, veral as jy groot magnum patrone wil herlaai.
Ek gebruik 'n RCBS Rockchucker al vir 30+ jaar en is baie tevrede met hom. Ek het sowat 8 jaar terug vir my 'n Forster Co-Axial press aangeskaf. Dit is volgens my seker een van die beste pers stelsels op die mark vandag.
As jy gaan tweedehands koop, maak seker dat daar nie te veel speling op die as van die press is agv slytasie nie- dit kan die belyning van die patroon en die matrys beinvloed wat nie goed is vir akkuraatheid kan wees nie.

Last edited by THOMAST on Thu Apr 07, 2011 3:12 pm, edited 1 time in total.
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Reloading Press
Hi Chrisjan
RCBS Rockchuker, dis al wat jy gaan nodig he vir die res van jou lewe!
Groete
erx
RCBS Rockchuker, dis al wat jy gaan nodig he vir die res van jou lewe!
Groete
erx
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Reloading Press
Naand manne,
Julle kan kyk na Redding ook.
Big Boss of boss. Ek gebruik my Boss om my 375 H&H te laai maar die Big Boss is bietjie groter.
Maak mooi!
Hein
Julle kan kyk na Redding ook.
Big Boss of boss. Ek gebruik my Boss om my 375 H&H te laai maar die Big Boss is bietjie groter.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Reloading Press
Enige een van die volgende in volg orde van toename in prys
Lyman Crusher
RCBS Rockchuker
Dillon, Redding, Foster
Lyman Crusher
RCBS Rockchuker
Dillon, Redding, Foster
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Reloading Press
Chrisjan ek het 'n maand gelede deur die oefening gegaan om nog 'n press te koop. Die beste wat ek kon doen was by Kloppers Bloemfontein, Lyman Crusher2 R1595. Die press is baie mooi konsentries en stewig. Baie goeie waarde vir geld.
Groete Gert
Groete Gert