Freelander 2
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Freelander 2
daar is altyd goeie deals op die Ford Everest moet ook nie die Hyundai weg gooi nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Freelander 2
Cassiecassie_calvinia wrote:my plaasbakkie is Nissan 3l hardbody. dit is darm 'n pot stront.
sy bakwerk is swakker as hilux sin, hy skeur vol gate.
hy stamp my vrek. sy enjin hou nie.
al wat hy goed doen, is padhou vermoe op grondpad.
iemand wat my bakkie wil koop????
die x trail is soos die fortuner, maar bakkie wat toe gemaak is
Jy kan mos nie so 'n ding aan iemand verkoop nie!!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Freelander 2
VdW lyk my jy is LUS vir sukkel
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Freelander 2
Stefan764 wrote:VdW lyk my jy is LUS vir sukkel
Laat ek verduidelik hoekom ek om die Fortuner soek en koop.
1. Ek weet niks van grond pad ry nie maar wil stadig in die ding in kom.
As jy na enige Hilux of Fortuner wat gerol het se kommentaar gaan kyk,
gaan 80% van die manne sê dis oor die ou nie kan(kon) bestuur nie.
Wel ek is daai ou wat nog nie op 'n grondpad kan ry nie en ek het 'n kar
nodig wat my help as ek foute maak en nie my foute uitbyt nie.
2. Die Fortuner is 50k duurder as die laaste 2 karre wat ek genoem het.
3. Die Toyota is 'n hoe risiko kar vir hijackings en ek gaan die heeltyd
worry as my vrou alleen met hom ry, JHB is maar lekker rof!
As dit nie vir die 3 punte (eintlik 1 en 3) was nie, was my kort lys
net 1 kar lank.
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Freelander 2
Pajero sport No 1 hy is kortkop voor almal in sy klas Kyk maar na alles en hy gedra hom op n grondpad en teer.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Freelander 2
Update - 2 jaar en 40k km later. Ek is mal oor my Pajero Sport (wat nie regtig 'n Pajero is nie en
beslis nie 'n sport nie) Ek kom al lekker op grondpad reg (selfs die slegte sinkplaat - met die trailer)
Ek het nog nie een robot tot robot dice gewen nie....... maar die automaties is koning en mens leer
vining hoe om die turbo lag te beheer. Vol gelaaide 7 voet Venter en 5 groot mense in die kar @
120 - 140 kph gee my 10.5km per lt sonder aircon en 9.5km per lt met aircon aan.
Een van die lekkerste eienskappe is dat hy my nie moeg maak nie. Na 'n 4 of 5 ure trip klim ek
uit en voel heel vars. Sal maar weer oor 2 jaar kom update.
beslis nie 'n sport nie) Ek kom al lekker op grondpad reg (selfs die slegte sinkplaat - met die trailer)
Ek het nog nie een robot tot robot dice gewen nie....... maar die automaties is koning en mens leer
vining hoe om die turbo lag te beheer. Vol gelaaide 7 voet Venter en 5 groot mense in die kar @
120 - 140 kph gee my 10.5km per lt sonder aircon en 9.5km per lt met aircon aan.
Een van die lekkerste eienskappe is dat hy my nie moeg maak nie. Na 'n 4 of 5 ure trip klim ek
uit en voel heel vars. Sal maar weer oor 2 jaar kom update.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Freelander 2
My diesel Freelander het hierdie week 320 000 op die klok gewys en ek reken hy is nou net mooi ingeloop. Grahamstad toe en terug was die brandstof verbruik 11.7 liters / 100 km. Die enigste probleem nog ooit was 'n clutch en die was vervang. Jy kan nie verkeerd gaan nie.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Freelander 2
Jy is 2 jaar te laat
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Freelander 2
Jy is mal oor jou VW Tiguan, my pa sal tipies nou gesê het pak dan minder op n slag of koop n trailer..... of n draadborsel.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
