15x en 24x maksimum vergroot
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
15x en 24x maksimum vergroot
Hoe ver kan n mense mooi sien en lekker gooi met n 24x maks en n 15x maks vergrooting?
Sal ek die gaaitjie kan sien met n Zeiss of Swarovski op 300m ?
Groete.
Michiel.

Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Hi julle,
Is daar niemand wat my hier kan help nie?
Kan Zeiss Victory Diavari 6-24x56T* FL (#60 Illuminated) kry.
Of die Swarovski Z6i 2.5-15x56 Ballistic Turret (4A-I ge-illumineerde kruishaar) kry.
Ek sal eerder die 24x vergrooting verkies.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Vir jag sal ek niks meer as 15 vergrooting vat nie.
Vir papier bokke jag is die 24 vergrooting dalk beter.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Hi Gerhard,
Se my 15x sal ek n gaaitjie op 300m kan sien met n Swarovski?
Groete.
Michiel.
Se my 15x sal ek n gaaitjie op 300m kan sien met n Swarovski?
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Eerlik waar ek weet nie.Michiel(MCR) wrote: Hi Gerhard,
Se my 15x sal ek n gaaitjie op 300m kan sien met n Swarovski?
Groete.
Michiel.
Ek skiet nie papier bokke soos die baie van die ander manne hier nie.
Byt vas ek dink jy gaan nog goeie raad kry hier oor die vergrotings.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Ek sien ook jaracal se nor 1 keuse is n Zeiss,ek glo dit dra baie gewig.......
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Ek het darem nog n week om my keuse te maak.....
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Wat wil jy doen?Michiel(MCR) wrote: Ek het darem nog n week om my keuse te maak.....
Jag of Kompetisie skiet?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Wil jakkie in die nag skiet en in die dag so maks 350m skiet (jag)
Last edited by Michiel(MCR) on Fri Apr 08, 2011 4:37 pm, edited 1 time in total.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Ek sal se jy moet vir die 15x gaan. Dis meer as genoeg sou ek reken.
Groetnis
Groetnis
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
15 x is meer as genoeg.Michiel(MCR) wrote: Wil jakkie in die nag skiet en in die dag so maks 350m skiet (jag)
Skiet bitter min jakkals op 10 x vergroting in die nag omdat ek meeste jakkalse nader as 100 meter skiet.
Vir dag skiet is 15 x ook reg.
Ek het baie bokke op 200 meter met die 303 en n ou 4 x 32 Tasco tv view al geskiet maar dan skiet ek blad skote.
Die groot vergrotings het nie vir my in die nag gewerk nie en op veld teiken het ek dit nodig gehaad vir afstand berekening met die paralaks verstelling.
Jy moet maar na altwee kyk en dan self besluit wat sal vir jou die beste werk.
Soos meeste dinge hier op die forum gaan dit oor persoonlike keuse.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Ek stem 15x is meer as genoeg vir in die nag.Ek skiet in die nag gewoonlik op 12x dit werk vir my(100m-200m).
Baie dankie vir julle raad manne.
Baie dankie vir julle raad manne.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
SJ ek sal die 24x vergroting vat. Met die 15x sien ek swaar 'n gat op 200m. As die son reg sit sien ek selfs op 300m 'n 308 gat op 24x. As jy jakkies jag kan jy die vergroting afstel na 12x.
Die keuse bly nog by jou , neem die twee scopes en kyk op 100 200 300 en 350 meter op 'n 10mm kol doen ook die selfde op jak teiken na sononder.
Daardie scopes is duur, neem jou tyd en maak 'n ingeligte besluit, wat vir my werk werk dalk nie vir jou.
Groete Gert
Die keuse bly nog by jou , neem die twee scopes en kyk op 100 200 300 en 350 meter op 'n 10mm kol doen ook die selfde op jak teiken na sononder.
Daardie scopes is duur, neem jou tyd en maak 'n ingeligte besluit, wat vir my werk werk dalk nie vir jou.
Groete Gert
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
SJ onthou jy kan 'n 24x afstel na 15x, maar jy kannie 'n 15x opstel nie
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Hi Gert,
Dit klink alles reg vir my,ek neig na die 24x
As ek gaan vir die 24x dan sal dit die Zeiss wees,maar ja sal deur altwee volgende saterdag maar kyk.

Dis baie waar.....Gerrit Visser wrote: SJ onthou jy kan 'n 24x afstel na 15x, maar jy kannie 'n 15x opstel nie
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Gerrit en Michiel
Dit is wel so dat jy n 15x scope nie kan opstel na 24x toe nie, maar wel van 24x kan afstel na 15x toe.
Michiel het gevra watter scope hy moet vat vir jakkals jag en bokke jag tot 350m. Jakkals jag gaan jy nie sommer op 15x vergroting jag indien ooit nie, en 15x dink ek is ook goed genoeg om te jag tot selfs 450m as jy regtig wil. Hoekom wil jy n gat sien op 350m as jy vra of dit reg is vir jag en nagskiet??? Hang ook af hoe goed jou oe is, wat ek kan sien is nie dalk wat jy gaan sien nie.
As jy wel gaan papier bokke skiet en dit is wel 350m of verder koop die 24x dit gaan beter werk en jy behoort die gate te kan sien.
My beskeie mening.

Last edited by Monrique (SJ) on Sat Apr 09, 2011 9:30 am, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Ek het lank diens skiet met die R1 en R4 gedoen.
Op 200 meter en 300 meter het ek 'n spotting scope gebruik om die proef skote te kyk.
Nou die vergroting in n spotting scope is bietjie groter as wat jy op n geweer scope kry en ek het bitter min in dien ooit gate op 200 meter gesien ten sy die lig so val wat nog van 300 meter...
Op 200 meter en 300 meter het ek 'n spotting scope gebruik om die proef skote te kyk.
Nou die vergroting in n spotting scope is bietjie groter as wat jy op n geweer scope kry en ek het bitter min in dien ooit gate op 200 meter gesien ten sy die lig so val wat nog van 300 meter...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Danie Lombard .243
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Vir papier skiet komp het ek 'n 6 tot 24 X krag scope op my .308.
Hier lang my huis is het ek 'n skietbaan tot en met 300 meter. Ek oefen gereeld op 300 meter van die tafel af, wit papier met swart duim by duim blokkie. Ek sien gemaklik en duidelik die skote/gaatjies op 300 meter met die scope op 18 krag en groter. Ek skiet ook gereeld op 24 krag. My gunsteling is 18 krag. Op 'n warm dag of as die loop warm geskiet is sukkel mens lekker om duidelik te sien deur die hitte op 24 krag. My scope is baie laag gemonteer so die hitte van die loop beinvloed die vissie veral op soos ek gese het groot krag vergrotings.
Ek sou ook die groter scope neem, soos die manne se, jy kan die groter krag kleiner draai, maar die kleiner ene nie groter nie.

Dan is die vergroting uitgesorteer 24x sal dit wees.
Baie baie dankie julle.
Groete.
Michiel.
Baie baie dankie julle.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 15x en 24x maksimum vergroot
Gerhard dalk was daar bitter min in dien ooit gate op die teiken