Botswanna Jag

User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Botswanna Jag

Post by Trompie »

Baie mooi!!! Geluk. Wat het hy uitgeslag?
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Botswanna Jag

Post by OupaZA »

Baie dankie jule,

Hy het so 380kg uitgeslag, bul was al oud en dink hy het al begin verlies verloor aan die einde van se jare.

Ek kon nie die punt kry nie maar is deur albei longe, boer het net gese longe was stukend. dink hy was heel moontlik in die oorkanste blad gewees.

Ja die thuli blok was nog my beste jag, kanie wag om weer volgende jaar te gaan nie.

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Botswanna Jag

Post by Trompie »

380kg is nogsteeds mooi groot bul!! Geluk weereens!!
Ek wil ook die jaar graag my eerste Eland skiet.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Post Reply