303 skieters

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

303 skieters

Post by Jake1 »

Aai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: 303 skieters

Post by 308Win »

Lyk nie woes na 6 matriekonderskeidings nie, maar as ek na hul nekspiere kyk gaan hulle dalk meer as net jou arm uit die potjie kan afdraai.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: 303 skieters

Post by Philip J »

AMPER KLAAR GEPRAAT >:D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 303 skieters

Post by Armand Steenkamp »

Tsek.....
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 303 skieters

Post by FHM »

Hel jake jy stir nou met n denamiet kers in n bak kole kaalgat onder n bynes in n hok vol honger leeus ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: 303 skieters

Post by Jake1 »

Ek sit die ding maar net op wat ek iewers elders gekry het, ek voel nie noodwendig so nie :laugh:
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 303 skieters

Post by Rudi Fischer »

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: 303 skieters

Post by Philip J »

Jake1 wrote:Ek sit die ding maar net op wat ek iewers elders gekry het, ek voel nie noodwendig so nie :laugh:
Hehehe
Jaco, jy het seker nie gedink jy gaan op 'n jakkals forum soveel ondersteuning vir die ou 303 kry nie nê? ++>:
Nou's ek KLAAR gepraat ;D
Groetnis
Philip
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: 303 skieters

Post by Ashley »

>:D dis nou jy daai Jake >:D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: 303 skieters

Post by Jake1 »

Ashley wrote:>:D dis nou jy daai Jake >:D
;D goeie een
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: 303 skieters

Post by Springkudu »

My pa se pel wat altyd saam hom jag sê mos as my pa se skoot geklap het, dan kan hulle almal rustig opstaan, stof van die broeke afvee, rugsak opsit, geweer op die skouer gooi, sonbril opsit en hoed reg skuif dan sal die skoot tref, en dit is op 50m. My pa se comeback "Ja Johan, dit is so, maar daar waar hy tref staan hy nie weer op nie, so vat jy jou 270 en loop k"k agter 'n bos!!!" :laugh: :laugh:

Ai dis lekker!!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Komasu
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sat Jul 23, 2016 7:35 am

Re: 303 skieters

Post by Komasu »

Het vir baie jare met so 'n gradeboog gejag en is baie gespot en ook baie monde stil gemaak. Het alles van steenbok tot eland tot 'n zebra op oor die 400m met hom laat val en in die meeste gevalle met 1 skoot. Dit was my enigste geweer en ek het hom geken en verstaan en hy het gewerk vir my. Voel eintlek skaam om te moet erken die ou staan nou afgetree agter in die kluis.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 303 skieters

Post by Pvdw »

Aftree!!! mag myne nooit dit oorkom nie. Hy vreet als wat ek hom voer behalwe 215gr Rhinos.

Sy gunsteling is veral Hornady maar enige 174gr lood kern koeëls teen so 2300-2350ft/s. Skiet heeldag 1" met gemak.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: 303 skieters

Post by Philip J »

Komasu wrote: Voel eintlek skaam om te moet erken die ou staan nou afgetree agter in die kluis.
Ja nee, ek sou wragtag ook skaam gevoel het ++>:
Dis 'n vreeslike onding waarvan jy nou praat :):
Groetnis
Philip
Post Reply