Lisensies

Post Reply
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Lisensies

Post by OupaZA »

Ek my 223 vandag ingegee, by Bochkop... die DFO se 6 na 8 maande, ek hoop sy grap net ;(
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

OupaZA ek dink hulle het 'n ander kalender met baie langer naweke op as die res van ons as hulle so by hulle 90dae wil bly.


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

My een het nou geloop 5 maande en die ander 7 maande. En lyk my ek laaik die pyn want volgende weeg gaan nog een in.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

2 maande 2 weke nou....
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Lisensies

Post by OupaZA »

Deon R wrote:My een het nou geloop 5 maande en die ander 7 maande. En lyk my ek laaik die pyn want volgende weeg gaan nog een in.
yoh, jy by garsfontein of bochkop ingegee?

:'(
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Garsfontein in, laas jaar November en een in die jaar Januarie. Die Januarie een het 5 maande gevat. Wat ek geleer het in die laaste 7 maande, is dat dit maar 'n deurmekaar spul is en mens kan nie rerig sê hoe lank dit gaan vat nie, maar ek bel maar na 3 maande as ek niks hoor nie.
User avatar
Tal
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm

Re: Lisensies

Post by Tal »

Ek bel 2keer n week, die vrou wat die foon antwoord het al n gedeelte van my ID geken! Dink sy was net so bly soos ek toe hy goedgekeur is.
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Lisensies

Post by gbvl »

Vandag gehoor ek kan my kaartjie gaan optel. 2 Feb ingehandig.

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 930
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Lisensies

Post by Philip J »

Vanoggend my 223 se aansoek ingegee in Heidelberg. Nou begin die laaaaaaaaaang wag :'(
Groetnis
Philip
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

under consideration nou
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

na n lang gewag (16de jan) is die 22-250 howa by die huis jipppppeee nou begin die sports!!!!!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

sopas gehoor die sako 222tjie is goedgekeur! kaartjie moet vinnig kom!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Geluk Ruaan. Nou kan jy al amper daai jeuk begin krap.
Jannie Welman
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Re: Lisensies

Post by Jan Nel »

My Howa 22-250 lisensie is goedgekeur - al 110 skote deurgejaag!
Aansoek was ingedien 19 April 2016 - goedgekeur op 1 Junie 2016 - presies 6 weke later!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Ek hoor gister Kaapse printers is nogsteeds stukkend so alles word in Pta gedruk so dit gaan seker nog 6 weke vat voor ek daai kaartjie kry.
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Lisensies

Post by Riebeeker »

Ruaan, wil jy vir my sê dat jy binne 5 dae gevorder het van under consideration tot approved? Mense dit sal darem lekker wees as myne dieselfde pad loop.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Jip net so Riebeeker, ek was verstom. My aansoek het vir amper 6 weke vasgehaak hier in Durbanville weens geen kommunikasie tov 'n kluis inspeksie nie.

Woensdag 4/5/2016 is kluis inspeksie toe gedoen.
Maandag 9/5/2016 kry ek sms van CFR dat dit aandag geniet. Dit is in 3 dae van plaaslik via provinsiaal tot by nationaal!
Donderdag 2/6/2016 kry ek weer sms van CFR dat dit aandag geniet. Ek het ingebel en verneem dit is "under consideration".
Woensdag 8/6/2016 het ek bevestiging gekry dat dit goedgekeur is toe ek bel.

In effek het my aansoek dan net 6 weke gevat as jy die oponthoud hier by DFO in ag neem.
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Re: Lisensies

Post by TheBus »

ruaanb wrote:Jip net so Riebeeker, ek was verstom. My aansoek het vir amper 6 weke vasgehaak hier in Durbanville weens geen kommunikasie tov 'n kluis inspeksie nie.

Woensdag 4/5/2016 is kluis inspeksie toe gedoen.
Maandag 9/5/2016 kry ek sms van CFR dat dit aandag geniet. Dit is in 3 dae van plaaslik via provinsiaal tot by nationaal!
Donderdag 2/6/2016 kry ek weer sms van CFR dat dit aandag geniet. Ek het ingebel en verneem dit is "under consideration".
Woensdag 8/6/2016 het ek bevestiging gekry dat dit goedgekeur is toe ek bel.

In effek het my aansoek dan net 6 weke gevat as jy die oponthoud hier by DFO in ag neem.

Wens my aansoeke wil op die persoon se lessenaar beland wat jou aansoek gedoen het! 2de SMS van CFR ontvang op 05/05/2016 & toe ek verlede week bel se hulle hy is nog in die begin stadium - bel maar oor n maand weer. >:+

Baie bly vir jou & geniet hom!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Toe ek laas week gebel het, het hulle vir my ook gese bel oor 3 weke. Ek het op die ingewing van die oomblik gebel en die goeie nuus gekry!
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016

Goedgekeur : 09 Junie 2016


Yipppeeeeeee !!!!!
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

HeinrichPrinsloo wrote:Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016

Goedgekeur : 09 Junie 2016


Yipppeeeeeee !!!!!

Heinrich

Jou gese hy sal mooi loop!!! Geluk mater geniet hom
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

JAGTERSREG wrote:
HeinrichPrinsloo wrote:Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016

Goedgekeur : 09 Junie 2016


Yipppeeeeeee !!!!!

Heinrich

Jou gese hy sal mooi loop!!! Geluk mater geniet hom
Lekker man lekker

P07 op Sec16
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Lisensies

Post by Hansieslim »

29 April ingedien. Het laas week eerste keer 'n sms gekry. Is dit te vroeg om te bel? Indien nie, wie bel ek en by watter nommer. Ek is in Pietersburg.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

0123536111
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

0123536111
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
Post Reply