Een vir die slim manne
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Een vir die slim manne
My pel het Steyr Mannlicher 308,lyk na 1:12 twist, rak ammo (winchester 150gr), ....gooi eerste 3, so 1-1.5 duim groep, gooi weer 3, omtrent dieselfde.
Vat toe 3 pmp 168gr en gooi baie mooi, so duim groep...maar omtrent 6-8 duim regs.
Laat toe bietjie afkoel, stel /stamp niks, laai weer 150gr en gooi weer drie, mooi groep weer maar omtrent 12 duim onder die eerste twee 150gr groepe....
Ons verstaan die verskil na regs van 150gr-168gr...maar hoekom die verskil af/laag, toe hy weer terug gaan 150gr toe....
Groete
Cobus

Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Een vir die slim manne
stem saamtafjak wrote: Teleskoop!
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Een vir die slim manne
ook eers so gedink, maar hoekom sal scope heeltyd rondkuif, tog mooi groepering gee...sal dinge nie meer rond en bond gewees het as dit scope was nie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Een vir die slim manne
die teleskoop kan "backlash" h?. doen die "box test" om te bevestig. 'n oplossing kan wees om alle verstellings in dieselfde rigting te eindig. As jy dus besluit jy eindig altyd kloksgewys en jy wil antikloksgewys draai, stel eers 10 of meer clicks verby en draai dan weer die 10 clicks kloksgewys terug.
"backlash" is wanneer die skroefdraad van die stelskroef te los is, of as daar enige speling in die stel meganisme is. wanneer jy in een rigting gestel het en van rigting verander, vat dit eers 'n paar clicks net om die speling op te vat voordat jou kruisdraad begin stel.
"box test" skiet 'n groepering op 'n groot teiken (veronderstel 100m). Stel nou 20 clicks op en skiet groep. stel 20 clicks regs en skiet groep, stel 20 clicks af en skiet groep, stel 20 clicks links en skiet weer 'n groep. Jou 4 groepe moet nou in 'n vierkant l? met die eerste en laaste groep op dieselfde plek. Stel slegs die clicks en moenie nou probeer kompenseer vir backlash nie. Jy kan ook net die eerste en laaste groep skiet, maar jy hou mos van skiet, so gooi maar die ander skote ook!
As jou eerste en laaste groep mooi op mekaar is, is jou scope se verstellings positief.
PS. Safari & Outdoor het sulke lekker NF scopes vir julle manne wat die toets gedop het, kry sommer nou al vir jou een vir kersfees!

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Een vir die slim manne
cobb
Teleskope is partykeer onverklaarbaar........doen soos Bobbejaanbekruiper vir jou beduie het en gee jou n brieffie jou scope gaan nie die toetsie slaag nie...
Mooi loop
Francois
Teleskope is partykeer onverklaarbaar........doen soos Bobbejaanbekruiper vir jou beduie het en gee jou n brieffie jou scope gaan nie die toetsie slaag nie...
Mooi loop
Francois
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Een vir die slim manne
Kabeljou
Maak nie saak wat die maak/fabrikaat van die teleskoop is nie, dit is jou probleem.
Maak net eers seker dat scope reg ge-mount is!!!!!!!!!!!!!!!!!! Reg vas is! Ringe ge-lap! Reg gepak! Die "box test" is die enigste toets wat die koring van die kaf skei. Nie die hammer-en-val toets nie. Die een wat die box test slaag, sal die val-en-slaan toets ook slaag.
Voorspoed

.............reeds die punt waarop my eenvoudige diagnose gedoen is. Rond-en-bont is wanneer jou loop groet.maar hoekom sal scope heeltyd rondkuif, tog mooi groepering gee...sal dinge nie meer rond en bond gewees het as dit scope was nie??
Maak net eers seker dat scope reg ge-mount is!!!!!!!!!!!!!!!!!! Reg vas is! Ringe ge-lap! Reg gepak! Die "box test" is die enigste toets wat die koring van die kaf skei. Nie die hammer-en-val toets nie. Die een wat die box test slaag, sal die val-en-slaan toets ook slaag.
Voorspoed
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Een vir die slim manne
Ek sal dit aan hom voorstel, maar dis 'n nuwerige lynx scope, sy lippie gaan hang.....
Cobus
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
MEESTER
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Oct 26, 2010 12:38 pm
Re: Een vir die slim manne
selfs die verskil in 150 na 168 klink vir my te veel. ek het nou lank gesit en dink wat die fout kan wees. my beste antwoord is die scope, maar selfs dit maak nie vir my sin nie. n problematiese scope sal heeltyd rondval in skote. tog skiet jou scope en geweer setup konstant goeie groeppe, maar los dan die impak punt as jy weer probeer. ek sou se, leen n betroubare scope by n vriend. en elimineer die scope probleem so. as dit nie die scope is nie. praat dan weer met ons.
n vriend van my het dieselfde probleem gehad, en die antwoord was die scope mounts se skroewe se gate was op een gat geruim. n groter skroef duer n gunsmit, het die probleem opgelos. maar sy probleem was nie so groot soos joune nie

grumpy
Re: Een vir die slim manne
Ek het presies dieselfde probleem gehad net bietjie erger. Jy mik vir die kop dan skiet jy die voevernjol mis!
Drie scopes later toe se die een ou omie op die baan vir my, "ou seun, dis jou loop" Ek het die loop vervang en? Minder as 1 duim groepering op 100m!!!!!
Sit n nuwe loop op en stuur my die geld wat jy sou mors op die scopes. Ek sal dit goed gebruik!!! Ek sal jou my bank details stuur!!!

fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Een vir die slim manne
Cobb
Waar bly jy en jou pel.Dit kan n klomp goed wees.Jy moet onthou dat n geweer met verskillende gewig patrone a.g.v.die spin op die patroon baie keer snaaks print nie net op en af nie maar ook lings en regs,die druk van die lug van voor,op die patroon in vlug, en die gewig doen dit.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Een vir die slim manne
Bly in Alberton, JHB....skietbaan is in Henley on klip...
Almal se insette is korrek op een of ander manier, maar julle moet die oorspronklike post mooi lees...eerste groepering was met 150gr, tweede groep was ver regs met 168gr...terug na 150gr moet dan mos wees waar eerste 150gr groep was...maar print toe baie laer..skiet was gedoen oor sak, geen scope was gestamp nie,loop was eers afgekoel....
Meester s? ook die scope maak nie vir hom 100% sin nie...
Al wat ek weet is dat sy scope ringe nie "ge-lap" is nie maar ek kan dit nie as die probleem sien nie....
Sy loop is wel ge-bed deur gunsmith...??
Ek dink die probleem is die Steyr Mannlicher ......sal vir hom s? hy moet Brno kry soos myne

Thanx vir almal se insette,
Cobus
Almal se insette is korrek op een of ander manier, maar julle moet die oorspronklike post mooi lees...eerste groepering was met 150gr, tweede groep was ver regs met 168gr...terug na 150gr moet dan mos wees waar eerste 150gr groep was...maar print toe baie laer..skiet was gedoen oor sak, geen scope was gestamp nie,loop was eers afgekoel....
Meester s? ook die scope maak nie vir hom 100% sin nie...
Al wat ek weet is dat sy scope ringe nie "ge-lap" is nie maar ek kan dit nie as die probleem sien nie....
Sy loop is wel ge-bed deur gunsmith...??
Ek dink die probleem is die Steyr Mannlicher ......sal vir hom s? hy moet Brno kry soos myne
Thanx vir almal se insette,
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Een vir die slim manne
Het die geweer n hout kolf,Sal graag die geweer wil sien,hier is n ander fout.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
jmb
Re: Een vir die slim manne
Cobb ek dink die probleem is beslis die Steyr. Sal hom by jou pel oorvat vir so R100. ;D
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Een vir die slim manne
Yip, hout kolf...pragtige ding..
Ons sal weer die naweek hopelik gaan gooi, sal weer terugvoer gee
PS, hy't op pad terug erken hy't nog nooit vertroue in die roer gehad nie..
Ons sal weer die naweek hopelik gaan gooi, sal weer terugvoer gee
PS, hy't op pad terug erken hy't nog nooit vertroue in die roer gehad nie..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Een vir die slim manne
cobb
Ek sal die roer sommer vlg. wkd. by die skou optel, bring hom net saam!
Groetnis
Ek sal die roer sommer vlg. wkd. by die skou optel, bring hom net saam!
Groetnis
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Een vir die slim manne
Die Steyr's se hout is baie effens en die groot rol magasyn los nie veel plek vir hout langs die kante nie. As jy die band gebruik wanneer jy skiet kan jy baie maklik die kolf teen die loop vastrek.
Jy s? die geweer of scope is nie gestamp tussen skote nie, maar die recoil is genoeg om swak gemonteerde basisse of teleskoop te laat skuif. Kyk ook weer mooi na die aksie skroewe. daardie plastiek magasynkas is lief om te kraak en skielik is jou aksie nie meer so vas as wat hy was nie. AGV die plastiek magasynkas is dit ook nie moontlik om die aksie so styf vas te trek as wat jy met ander gewere sou doen nie.
Vir die van julle wat steyr's besit - hou olie en enige skoonmaakmiddels v?r weg van die plastiek magasynkas. Sekere chemikalie trek in die plastiek in wat dit laat kraak.
[img width=560 height=420]http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... 010001.jpg[/img]
Jy s? die geweer of scope is nie gestamp tussen skote nie, maar die recoil is genoeg om swak gemonteerde basisse of teleskoop te laat skuif. Kyk ook weer mooi na die aksie skroewe. daardie plastiek magasynkas is lief om te kraak en skielik is jou aksie nie meer so vas as wat hy was nie. AGV die plastiek magasynkas is dit ook nie moontlik om die aksie so styf vas te trek as wat jy met ander gewere sou doen nie.
Vir die van julle wat steyr's besit - hou olie en enige skoonmaakmiddels v?r weg van die plastiek magasynkas. Sekere chemikalie trek in die plastiek in wat dit laat kraak.
[img width=560 height=420]http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... 010001.jpg[/img]
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Een vir die slim manne
Aan almal wat al die post gelees het en probeer help het vra ek nou om verskoning....dis 'n Obendorf, nie Steyr Mannlicher, soos vroer genoem nie....(Now there's your problem!!..sal die manne op Mythbuster skree
)
As self opgelegde straf vir my agterlosigheid en vlagrante vlater, sal ek 'n straf dop vat, die naweek vir die Bulle(TEEN MY GELIEFDE STORMERS) skree en volgende naweek meer geld op die expo blaas..
Weereens jammer....(glo nie dit maak rerig verskil aan die probleem nie, s? maar net)
Cobus
As self opgelegde straf vir my agterlosigheid en vlagrante vlater, sal ek 'n straf dop vat, die naweek vir die Bulle(TEEN MY GELIEFDE STORMERS) skree en volgende naweek meer geld op die expo blaas..
Weereens jammer....(glo nie dit maak rerig verskil aan die probleem nie, s? maar net)
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Een vir die slim manne
Nou het jy n splinter nuwe ding begin.Watse Obendorf
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Een vir die slim manne
cobus, die manne hier het n paar dinge genoem wat fout kan wees. ek stem saam met meester dat dit nie klink soos tipiese scope moeilikheid nie MAAR, rk het scopes al snaakse dinge sien doen het. jy moet nou die potensieele probleme een vir een begin elimineer. van dit is die scope die maklikste. gebruik net vir een dag n ander betroubare scope. na 6 skote sal jy weet of dit die scope is of nie. onthou al is n scope duur, dit die maklikste probleem om op te los.
dink maar nou net as dit regtig die loop is.............dis groot probleme. nuwe lisensie en wagtyd. laat iemand wat lope ken sommer kyk of hy iets sien soos pitmerke.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Een vir die slim manne
cobb
dagse pitsmit hier
my baas het n manlicher 7x64 en syne het dieselfde gedoen toe vind die guntiffie uit sy hout het krom getrek van vog in sy kluis want die geweer kom net eenkeer n jaar uit die kluis en dis met die jag. hy is ook een van daai ouens wat sy geweer in n sak in sy kluis bere.
iemand het hier genoem van die hout wat dun is op n manlicher en dis waar maak seker jou kolf raak nerens aan die loop wanneer jy skiet nie.
maak ook seker jou skroewe wat die loop aan die kolf hou is reg ge-torq en dat daar ook nie beweging daar is nie
groete
pitsmit
dagse pitsmit hier
my baas het n manlicher 7x64 en syne het dieselfde gedoen toe vind die guntiffie uit sy hout het krom getrek van vog in sy kluis want die geweer kom net eenkeer n jaar uit die kluis en dis met die jag. hy is ook een van daai ouens wat sy geweer in n sak in sy kluis bere.
maak ook seker jou skroewe wat die loop aan die kolf hou is reg ge-torq en dat daar ook nie beweging daar is nie
groete
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Een vir die slim manne
PITSMIT,
Ek weet vir 'n feit dat hy sy roer al moes "oordoen" by gunsmit agv skade opgedoen tydens storing, ook in 'n sak.
Hy was baie moerig oor die skade maar roer slaap nou buite die slaapsak.
Hy gaan ook bietjie grom agv "dun" hout stelling....
Maar nou ja, almal kannie 'n BRNO besit nie
Cobus
Ek weet vir 'n feit dat hy sy roer al moes "oordoen" by gunsmit agv skade opgedoen tydens storing, ook in 'n sak.
Hy was baie moerig oor die skade maar roer slaap nou buite die slaapsak.
Hy gaan ook bietjie grom agv "dun" hout stelling....
Maar nou ja, almal kannie 'n BRNO besit nie
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Een vir die slim manne
Cobb
Ek het nou weer gelees na als wat jy gese het.Ek het op n stadium een van die duur lynx teleskope gehad waarmee ek dieselfde tipe probleem gehad het.Hy het mooi groepeer waneer ek in skiet.In die veld skiet hy dan nie soos ek verwag nie,terug by die skietbaan groepeer hy dan op n ander plek.Ek het die scope toe ingestuur na Lynx,hulle dra n goeie waarborg,met die terugkry was daar n nota aan wat gese het wat fout was.Hy skiet nou perfek en is op my 25-06.
Ek het nou weer gelees na als wat jy gese het.Ek het op n stadium een van die duur lynx teleskope gehad waarmee ek dieselfde tipe probleem gehad het.Hy het mooi groepeer waneer ek in skiet.In die veld skiet hy dan nie soos ek verwag nie,terug by die skietbaan groepeer hy dan op n ander plek.Ek het die scope toe ingestuur na Lynx,hulle dra n goeie waarborg,met die terugkry was daar n nota aan wat gese het wat fout was.Hy skiet nou perfek en is op my 25-06.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Een vir die slim manne
kobus nou praat jy die regte afrikaans het self n brno.270 en sal hom vir geen geweer ruil nie. dis n brno de lux 1981 mod toe brno's nog brno's was ek het al hope gesprekke met my baas gehad oor geweer in sak maar wat weet ek nou as iemand wat al 25 jaar wapens besit teenoor n ou wat maar 3jaar wapens besit en om alles te kroon bly hy nog in port elizabeth ook
slim vang toe sy baas en daar kwes hy n m@&rse bul laasjaar
met die jag wat ek toe n halwe dag agteraan geloop het en toe met my hoogs betroubare brno-tjie moes plattrek
. prys betaal van slim wees
groete pitsmit