Dis juis.Ludwig wrote:Gerhard, jy sien, dis nou waar die ding inkom van 309fps teen 260fpsGerhard wrote: Ek weet vere stabiliseer n groot broad head lekke maar ek het te veel al gehoor hoe fluit daai vere wanneer mens hulle skiet.![]()
Grap net, maar ja, as jou pyle baie spoed het, gaan vere beslis bietjie meer raas as plastiek vanes. As jou spoed laag genoeg is, is daai vere tjoep stil. Soos jy altyd s? ne, "whatever blows your skirt up"
![]()
Ek het nog nooit met vere geskiet nie.
Dit ondervind met manne wat Diamond level boe geskiet het wat hier by 260 fps + kry.
Dis hoekom ek maar weg bly van vere af want ek is hard op fletches het gister middag weer 2 pyle se fletching af geskiet met die 3de pyl van 32 yards af...
