.300'S
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: .300'S
Ek glo as jy gereeld annael en n bushing neck die gebruik sal hulle lank hou. Ek moet by se- as jou druk eenkeer te hoog is , is die dop se lewe in sy mo@r.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: .300'S
Ek lees hier en daar dat die 2 spesifieke .300's nie te goed doen met die swaarder hoe BC punte nie.
Kan iemand dalk asseblief verduidelik?
Kan iemand dalk asseblief verduidelik?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .300'S
watse 2 spesifieke 300s? Die WM en die WSM? Daai groot dop is gemaak om n groot koel te skiet.Loop moet net n 1/10 of 1/9 twist he om daai koels reg te spin en jou reamer moet ma net reg wees vir die lang koel wat jy wil skiet.In fabrieks gewere kyk maar vir n loop met n twist wat reg sal werk met die koel wat jy beplan (1/10 twist) en daai lang koels sal stabiliseer, baie fabrieks gewere het n kort freebore na die lands toe wat verhoed dat jy n lang koel lekker ver kan uit seat en watdan weer jou dop capacity beinvloed.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: .300'S
Ja. Ek praat spesifiek van die 2. Win mag en wsm.
So n ou se laai werk is ook nie meer ingewikkeld as enige ander kaliber nie?
So n ou se laai werk is ook nie meer ingewikkeld as enige ander kaliber nie?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .300'S
Nee wat hulle werk net soos enige ander kaliber.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .300'S
Algemene gevoel is dat die 300WSM baie baie maklik laai.
Dit is nie te sê jy kan nie uitsonderlike akuraatheid kry met 300wm nie. Weet van 2 remington sonderos wat regtig baie goed skiet op LA met swaarder koeëls 208 en 210gn afsonderlik en een wat ook baie goed doen met 185 gn Bergers.
Mbt tot die swaarder koeëls wat nie werk nie sal ek maar met knippie sout neem. Die F Klas ouens wat 300WSM skiet, skiet deur die bank 210gn tot selfs nou die nuwe 230gn koeëls en akuraatheid is van redelike belang vir hulle toeassing.
Groete
Jan
Dit is nie te sê jy kan nie uitsonderlike akuraatheid kry met 300wm nie. Weet van 2 remington sonderos wat regtig baie goed skiet op LA met swaarder koeëls 208 en 210gn afsonderlik en een wat ook baie goed doen met 185 gn Bergers.
Mbt tot die swaarder koeëls wat nie werk nie sal ek maar met knippie sout neem. Die F Klas ouens wat 300WSM skiet, skiet deur die bank 210gn tot selfs nou die nuwe 230gn koeëls en akuraatheid is van redelike belang vir hulle toeassing.
Groete
Jan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .300'S
Hierdie stelling is meer gebasseer op die 300 Win Mag en ons beskikbare poeiers. Met koeels swaarder as 180gr kort ons n stadiger verbrandende poeier om die kaliber se volle potensiaal te realiseer. So ek glo die stelling het absoluut te doen met manne wat oorsese data met ons s'n vergelyk. Dit gaan nie soseer oor akkuraadheid nie maar oor spoed wat verkry word. Die 300 WSM daarinteen lei nie so erg onder dit nie aangesien ons poeiers baie goed met hom werk.speelmansjagter wrote:Ek lees hier en daar dat die 2 spesifieke .300's nie te goed doen met die swaarder hoe BC punte nie.
Kan iemand dalk asseblief verduidelik?
Groetnis
Wouter
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: .300'S
Dankie, dit help nou baie.
Klink of die wsm dalk die kompetisietjie kan wen, maar gaan maar nog bietjie huiswerk doen. Moet nou seker terug gaan en kyk wattet 7mm die beste vir my gaan werk en hom met die wsm vergelyk.
Klink of die wsm dalk die kompetisietjie kan wen, maar gaan maar nog bietjie huiswerk doen. Moet nou seker terug gaan en kyk wattet 7mm die beste vir my gaan werk en hom met die wsm vergelyk.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
jjmare
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Fri May 23, 2014 3:31 pm
Re: .300'S
Sjoe wat n lekker vraag met n klomp regte antwoorde - my opinie is: Laat bou vir jou n 300 Norma Magnum (laat hom AI ook) en skiet die 230gr Hybirds teen ongeveer 3000fps - hy eet 338LMs vir brekvis (Of as jy wil 338 in dieselfde ballistiese klas skiet, 300gr Hybirds uit n LM AI of uit n 338Edge - die standaard LM kan nie die 300greiner teen die gewenste spoed lanseer nie - nie met ons kruite nie, ons wag maar vir daai S405of6...) Net vir interressantheid - ek skiet self n old school Sendero 300wm met 230gr Berger Hybird OTMs teen 2600fps. Die koeel presteer regtig goed in my geweer, maar die NM is die antwoord.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: .300'S
Ek besit n Savage Mod 12 VLP in 300 WSM. Skiet gereeld .25MOA tot op 300m. Het ook al n 3" 3 skoot groep op 1000m geskiet met my eerste drie skote. Ek hou van die 300 WSM en hy werk redelik mooi met ons kruite.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: .300'S
Hi. Ek het in dieselfde posisie as jy gesit tussen die keuse oor n .338 of n warm .300. Het my besluit gemaak en n .300 NVA laat bou. 33" Truvelo supermatch loop ens. Uiters tevrede met die akkuraatheid van die geweer en al n springbok op 1230m met hom platgetrek. Skiet 240sierra match punte met hom teen 2850ft/sec. Ek is bly oor my keuse aangesien ek vir "goedkoop" kan skiet em presies kan doen wat die manne met die .338 kan doen.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: .300'S
wou jou n paar groepe wys wat ek met hom op 500m en 915m reg gekry het,maar sukkel nog om fotos op te laai. Skiet met Somchem se B12.7 kruit wat al vrylik beskikbaar is.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .300'S
Wat op dees aarde is n 300NVA?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: .300'S
Dis wat n geweersmit op De Aar bou. Basies maar n .300 ackley weatherby magnum. Die dop vat 103gr se water.
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: .300'S
300 WM is R930/50 vir NormaNico Harris wrote:Toe ek nou doppe gesoek het vir my 300wsm het ek nie gesukkel om te kry nie. Die norma doppe is net vrek duur.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: .300'S
Fotos van die volksvreemde roer en sy groepe.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: .300'S
500m dan geweer en dan op 915m
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: .300'S
Dankie Ruaanb. Moet nog leer hoe om die fotos op te sit.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .300'S
Plaas bietjie 'n foto van die patroon asseblief! Dalk saam met 'n standaard patroon wat ons ken vir skaal?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: .300'S
308 vir vergelyking!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160620/b1122cea019bc508838713df12f8ae45.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160620/b1122cea019bc508838713df12f8ae45.jpg
-
jjmare
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Fri May 23, 2014 3:31 pm
Re: .300'S
dis baie interresant! Skie-Kop hoekom het jy op die 240gr SMK besluit? Wat is jou 30cal loop se twist?
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: .300'S
Dis n 1:9" twist om swaar punte met die hoogste moontlik bc te skiet.jjmare wrote:dis baie interresant! Skie-Kop hoekom het jy op die 240gr SMK besluit? Wat is jou 30cal loop se twist?
Ek glo sterk daaraan om so veel as moontlik energie oor te dra,veral met langer skote.
Die "minder val" op lang afstande maak meer as dubbel op vir n "platter trajek" met ligter punte op nader afstande.
Dit gaan maar oor om die punt met die beste moontlike bc te gebruik.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .300'S
Skietkop hoe lank is jou nek op daai dop?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: .300'S
Ek sal dit fisies moet gaan meet,maar ek reken dit moet nady aan die standaard 300 weatherby magnum wees.Capt. Oblivious wrote:Skietkop hoe lank is jou nek op daai dop?
Die TPL is 92.5mm
Last edited by Skiet-Kop on Tue Jun 21, 2016 2:32 pm, edited 1 time in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .300'S
en jou dop se H2o capacity? Jammer ek probeer net uit vind hoe die outjie aan mekaar pasSkiet-Kop wrote:Ek sal dit fisies moet gaan meet,maar ek reken dit moet nady aan die standaard 300 weatherby magnum wees.Capt. Oblivious wrote:Skietkop hoe lank is jou nek op daai dop?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
