Nico
Luister maar vir Oom Driepoot. Volg die pad saam met hom en jy sal verseker met n lekker en veilige jag resep sit aan die einde van die dag. Ignoreer asb vir Stefan. In sy af tyd loop hy ook op water rond.
Groetnis
Wouter
7X64 Brenneke Herlaai Data
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
-
jooste
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: 7X64 Brenneke Herlaai Data
Dankie Wouter.
Ek wil nie iemand in die gesig vat nie maar dit is verseker my plan. Tripdmvr het my tot hede toe baie mooi beduie.
Beste groete
Nico Jooste

Ek trek maar net vir ou Sully se been. Hy moes nou eintlik n geel kaart kry vir inkom van die kant af. Moet jou nie oor hom bekommer nie, hy sal vannaand net n lekker dik stuk steak op die kole gooi en n hele paar tue van sy gunsteling glasie vat soos ek hom ken. More is hy weer reg om weer van die kant af in te kom.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7X64 Brenneke Herlaai Data
Wouter Roets wrote:Nico
Luister maar vir Oom Driepoot. Volg die pad saam met hom en jy sal verseker met n lekker en veilige jag resep sit aan die einde van die dag. Ignoreer asb vir Stefan. In sy af tyd loop hy ook op water rond.
Groetnis
Wouter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7X64 Brenneke Herlaai Data
Stefan se syfers is daarem eina naby aan wat ek bereken het 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7X64 Brenneke Herlaai Data
Oom Maruis
Sully sal natuurlik sty vir die dood maar daai is ook toevallig op n node op daai Tikka van hom.
Groetnis
Wout
Sully sal natuurlik sty vir die dood maar daai is ook toevallig op n node op daai Tikka van hom.
Groetnis
Wout
-
jooste
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: 7X64 Brenneke Herlaai Data
Goeie more Tripodmvr.
Ek het jou aanbeveling soos hierbo verskaf Saterdag op die skietbaan gaan toets. Jou aanbeveling was 53.3gr S365 met TPL 87mm op die 150gr Barnes TTSX punte.
Wat n sukses!!!!!!
Hier is die resultate:
Groep 1:
- 2878
- 2886
- 2867 (hierdie skoot was 1 duim laer as boonste twee)
Groep 2:
- 2899
- 2887
- 2895
Groep 2 het fantasties gegroepeer. Al drie skote deur een gat van 8mm op 100m.
Die eerste twee skote van groep 1 en drie skote van groep twee het ook baie goed saam gegroepeer. Hierdie 5 skote was 18mm op 100m.
Ek kon geen druktekens sien op hierdie lading nie en gaan dus daarmee volstaan.
Is dit moontlik om vir my QL se berekende druk op hierdie lading te verskaf?
Ek het ook Stefan se raad toegepas en 52.5gr met TPL van 84mm probeer. Hierdie resep werk nie vir my geweer nie. Groepering was 40mm op 100m.
Nogmaals baie dankie vir al u hulp en bystand. Dit word hoogs waardeer.

Ek heg 'n berekening aan wat die lading soos geskiet toon. Onthou ek het 15vps by jou gemiddelde spoed getel om trompspoed te kry. Druk is by 57K psi - in die band wat goed werk.
Jou spoed is nou hoër as die beplande spoed van 2850 op die chrony, maar dit is in die nodeband en daarom jou goeie groep. Jy kan egter vind dat in die somer jou spoed te hoog gaan word en akkuraatheid gaan afneem. As jy tyd het laai af met 0,2gr totdat die groep begin oopmaak. Nou weet jy waar die band geleë is. Die 52,5gr het jou reeds getoon dat die spoed dan te laag is.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jooste
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: 7X64 Brenneke Herlaai Data
Baie dankie. Die berekening is insiggewend.
Die geweer werk net in die winter maar ek was nogal van plan om af te laai na 53gr S365 omrede ek nie baie mal is oor desimale nie. Wat sal die drukking by 53gr wees volgens OL?
Sal dit laai vir saterdag en kyk wat gebeur.
Nogmaals baie dankie.
Nico Jooste
Die geweer werk net in die winter maar ek was nogal van plan om af te laai na 53gr S365 omrede ek nie baie mal is oor desimale nie. Wat sal die drukking by 53gr wees volgens OL?
Sal dit laai vir saterdag en kyk wat gebeur.
Nogmaals baie dankie.
Nico Jooste
Nico Jooste
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7X64 Brenneke Herlaai Data
Kan met so 1000psi sak.