My 6.5 creedmoor
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
My 6.5 creedmoor
Halo manne.
Nadat ek die 6.5 in Jan gesien het, het ek gedink dis ideale toevoeging tot my kluis..
Nadat ek vir LouisC omgepraat het (nie baie gevat nie) het ek betaal en oms het 2gewere gekry met opeenvolgende serial nommere. Myne het donderdag middag saam met Ram by my opgedaag. Ekt vandag vir my gaan ringe kry en die skoonmaak goedjies gekry.
Ekt 140gr Bergers by n vriende gekry wat ek gaan skiet vir die jagseisoen. Ekt van 2 pakkies 140gr a-max gekoop vir as die bergers op is.
More oggend 7uur (donker of nie, die bakkie het mos ligte.) gaan ek die loop begin inbreek. Dan so 10uur se kan gaan Ruaanb (hier op die forum) sy magneto speed bring en gaan ons paar ladings toets. Hopelik kry ons vinnig een wat werk met die bergers dan kan ons gou kyk of die gong op 500m wil lui.
Hier is paar fotos van die Howa met die zeiss op. (My gun worrier chassis kom volgende naweek)
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Netjies, het jy al Bergers voorheen gebruik?
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Lekker Fanie, hou my op hoogte
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: My 6.5 creedmoor
Lekker Fanie. Ek brand om myne slag weer te skiet. Het nog my laaste toets lading om te skiet vand die batch.
Jannie Welman
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Skiet een van julle 140gr A-max uit julle Howa's?
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Nee nog nooit. Ekt net die 144 wat ek wil uitskiet.Boersonderroer wrote:Netjies, het jy al Bergers voorheen gebruik?
Sent from my E5823 using Tapatalk
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Laaste 5skote van loop inbreek.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 6.5 creedmoor
1ste lading met die bergers. 40gr 71.5mm (1mm van die groewe af)
Baie dankie Ruaan vir jou hulp. Glo sal hom nou vinnig op nommer kry.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Baie dankie Ruaan vir jou hulp. Glo sal hom nou vinnig op nommer kry.
Sent from my E5823 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Sent from my E5823 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: My 6.5 creedmoor
Plesier Fanie die volgendes het nog beter gelyk so jy is amper daar. Jy mag maar 'n roer dryf en as dit nie vir die wind in daai kloof was nie het dit nog beter gelyk!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: My 6.5 creedmoor
Lekke Fanie! Eks donners jaloers!
My aansoek sal hopelik die week aandag geniet.
As ek september afgan na jou toe wil ek hom saambring.
My aansoek sal hopelik die week aandag geniet.
As ek september afgan na jou toe wil ek hom saambring.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Nice Fanie
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: My 6.5 creedmoor
Kyk net hoe pronk daai 300wsm daar agter...fanie.myburgh wrote:
Sent from my E5823 using Tapatalk
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Ekt volgende ladings gelaai. 41.6gr vir n spoed 2744fps het QL voorspel... Op strelok in gelees. Die zeiss opgsestel. En die gong laat lui op 500m..
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Sukses. Totaal 4 bokke geskiet met die creedmoor. Die een op die foto was die vêrste op 290m. Die ander so 180m tot 230m. Daai 140gr bergers speel nie in die wind nie, en hulle slaan n springbok hard op sy kop.
Dankie Ruaan vir jou hulp om die roer so vinnig op skoot tekry.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
Dankie Ruaan vir jou hulp om die roer so vinnig op skoot tekry.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: My 6.5 creedmoor
Plesier mater jy het n reg roer daar!
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: My 6.5 creedmoor
Manne is met groot opgewondenheid dat ek hierdie met julle deel!
Loop vanoggend ingebreek, later paar groepe skiet!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160806/5edbfc49ba1b9aec4ffba97f2ef4b349.jpg
Loop vanoggend ingebreek, later paar groepe skiet!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160806/5edbfc49ba1b9aec4ffba97f2ef4b349.jpg
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: My 6.5 creedmoor
LouisC wrote:Manne is met groot opgewondenheid dat ek hierdie met julle deel!
Loop vanoggend ingebreek, later paar groepe skiet!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160806/5edbfc49ba1b9aec4ffba97f2ef4b349.jpg[IMAge]
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: My 6.5 creedmoor
Louis, daai lyk spoggerig!