Verskil in Savage aksies
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Verskil in Savage aksies
Ek het op die internet gesoek maar kry nie n bevredigende antwoord nie.
Kan julle my se wat is die verskil in die verskeie Savage aksies, model 110, 11, 12.
Ek weet dat party is lang aksie en ander is kort aksie en die loop profile of kolf wat verskil maar wat ek eintlik wil weet is of die basiese konstruksie van die aksie dieselfde is?
Groete
Henning

300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Verskil in Savage aksies
Kom nou, ek glo nie daar is so min kennis op die forum nie.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Verskil in Savage aksies
Neewat ou Henning, ons hou ons nie op met barbare nie. 
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Verskil in Savage aksies
Neewat Deon hierdie barbaar skiet mooi maar ek wil n ander loop op sit.slagdop wrote:Neewat ou Henning, ons hou ons nie op met barbare nie.
Wonder net of die aksie die moeite werd is en of ek moet kyk na n ander aksie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Verskil in Savage aksies
Wat wil jy doen met die geweer? Ek het 2 Savages en altwee skiet bitter mooi as ek my kant bring. Dis verseker nie die beste aksie op die mark nie, maar teen die prys is ek meer as tevrede met die verrigting. Ek het ook al probeer kyk vir die verskille en dit lyk vir my of die verskillende modelle meer te doen het met die tipe sneller en waar die bolt release geplaas is....henning wrote:Neewat Deon hierdie barbaar skiet mooi maar ek wil n ander loop op sit.slagdop wrote:Neewat ou Henning, ons hou ons nie op met barbare nie.
Wonder net of die aksie die moeite werd is en of ek moet kyk na n ander aksie.
Groete
Henning
Aim small, miss small
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Verskil in Savage aksies
Eugene my geweer is akkuraat maar ek wil onder halwe MOA he. Om pasmaak geweer van voor af te bou is duur en ek het gewonder of ek dit kan doen met die huidige aksie.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Verskil in Savage aksies
Henning,henning wrote:Eugene my geweer is akkuraat maar ek wil onder halwe MOA he. Om pasmaak geweer van voor af te bou is duur en ek het gewonder of ek dit kan doen met die huidige aksie.
Groete
Henning
As jy met enige geweer 0.5 MOA kan skiet kan jy enige bok en enige gong raakskiet.
Ons het gister hieroor gepraat.
As jy n MOA skiet en jy projekteer dit se maar 500m op n gong baan af en jy vergelyk dit nou met 0.5MOA is daar werklik amper geen verskil.
Wind maak baie meer verskil!
Watse Savage het jy?
"Failure is NOT an Option"
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Verskil in Savage aksies
Kry n ander aksie. Jy is nie 100% oortuig met die huidige aksie. As jy geld gaan blaas moet man darem 100% tevrede wees met die eindproduk.
Last edited by Supacow on Fri May 27, 2016 9:39 am, edited 1 time in total.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Verskil in Savage aksies
Ek het die 11 FNCS.Ben wrote:Henning,henning wrote:Eugene my geweer is akkuraat maar ek wil onder halwe MOA he. Om pasmaak geweer van voor af te bou is duur en ek het gewonder of ek dit kan doen met die huidige aksie.
Groete
Henning
As jy met enige geweer 0.5 MOA kan skiet kan jy enige bok en enige gong raakskiet.
Ons het gister hieroor gepraat.
As jy n MOA skiet en jy projekteer dit se maar 500m op n gong baan af en jy vergelyk dit nou met 0.5MOA is daar werklik amper geen verskil.
Wind maak baie meer verskil!
Watse Savage het jy?
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Verskil in Savage aksies
Henning,henning wrote:Ek het op die internet gesoek maar kry nie n bevredigende antwoord nie.
Kan julle my se wat is die verskil in die verskeie Savage aksies, model 110, 11, 12.
Ek weet dat party is lang aksie en ander is kort aksie en die loop profile of kolf wat verskil maar wat ek eintlik wil weet is of die basiese konstruksie van die aksie dieselfde is?
Groete
Henning
Wat ek kan uitmaak vanaf die "Americans" se forums en web tuistes:
Twee syfer model: 10, 11, 12 is kort aksies.
Drie syfee model: 110, 111, 112 is die lang aksies.
Die aksies tussen hulle klink of dit dieselfde is, die model verskille is dan slegs op die loop proefiel bv swaar loop, ligte loop, fluted ens.
My inligting mag verkeerd wees want al my navorsing moes ek in Brits lees.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Verskil in Savage aksies
Dankie Andre, dit is soos ek hom af gelei het.
Het gewonder hoekom party van die rak af so goed skiet en ander nie.
Dit lyk of jy nie veel kan doen aan die aksie om beter te laat skiet maar wel aan die loop en bedding.