NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Middag.
Ek steek bietjie voelers uit. Wat is julle mening oor bg. scope.
Hy sal diens doen op my 243. Ek sal hom gebruik bosveld tot vlakte skiet, glo darem nie ek sal veel oor 350m gaan nie.Ek sal ook graag wil weet van die waarborg.
Enige komentaar sal wardeer word.
Goeie dag verder.

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Man spaar n paar rand en koop die 4-16 vir 350 is hy piekfyn. Baiw goeie scopes en jy gaan nie in daai prysklas better kry nie. Hulle pryse het mooi stabiel gebly waar my ander voorstelle nou dubbel kos
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Ek vind myne, vir die prys, 'n goeie produk.
Vra vir oom PW, hy het ook een of twee.
Vra vir oom PW, hy het ook een of twee.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Dankie vir almal se terugvoer.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Myne werk fine.
Sommige sal sê: Spaar nog 15k en koop 'n NF
Die waarborg is 25 jaar. Dit is die vervaardigers se definisie van "lewenslank".
Sommige sal sê: Spaar nog 15k en koop 'n NF
Die waarborg is 25 jaar. Dit is die vervaardigers se definisie van "lewenslank".
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
25 jaar, klink goed vir my
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Kyk ook na die Burris Fullfield.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Ja ek het ook aan hulle gedink. Die 6.5 vergroting , gaan dit nie probleem wees vir bos nie ?Riebeeker wrote:Kyk ook na die Burris Fullfield.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Koos 2,
Ek het een op my .308 en een op my Tombi.
Vir my werk hulle uitstekend.
As jy nou nie 'n Ferrari kan bekostig nie, ry jy 'n Toyota.
Ek het een op my .308 en een op my Tombi.
Vir my werk hulle uitstekend.
As jy nou nie 'n Ferrari kan bekostig nie, ry jy 'n Toyota.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Ja ek het ook aan hulle gedink. Die 6.5 vergroting , gaan dit nie probleem wees vir bos nie ?[/quotekoos 2 wrote:Riebeeker wrote:Kyk ook na die Burris Fullfield.
X6 is laag genoeg...
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
baie dankieHein M. wrote:Ja ek het ook aan hulle gedink. Die 6.5 vergroting , gaan dit nie probleem wees vir bos nie ?[/quotekoos 2 wrote:Riebeeker wrote:Kyk ook na die Burris Fullfield.
X6 is laag genoeg...
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Dankie oomPWV wrote:Koos 2,
Ek het een op my .308 en een op my Tombi.
Vir my werk hulle uitstekend.
As jy nou nie 'n Ferrari kan bekostig nie, ry jy 'n Toyota.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Koos
Kyk ook na daardie B. Elite wat Arnold hier adverteer. Hulle lense is volgens my beter as die Nikon M reeks. x16 Vergroting is ook meer as genoeg... Waarborg is dieselfde - met beter herverkoopwaarde...
Sê maar net...
Kyk ook na daardie B. Elite wat Arnold hier adverteer. Hulle lense is volgens my beter as die Nikon M reeks. x16 Vergroting is ook meer as genoeg... Waarborg is dieselfde - met beter herverkoopwaarde...
Sê maar net...
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
Baie dankie aan almal.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?
[quote="koos 2"][quote="Hein M."][quote="koos 2"][quote="Riebeeker"]Kyk ook na die Burris Fullfield.[/quote
Ja ek het ook aan hulle gedink. Die 6.5 vergroting , gaan dit nie probleem wees vir bos nie
x6 is marginal vir kort distansie bosveld. Hier by 4 rond is n goeie midde weg maar selfs laer is better. Daar is by meeste scopes so om en by 30% verlies van field of view op n 100 meter tussen 4x vs 6x dit klink nou erg maar dis n geval van 5meter vs 7meter op n 100 meter. As mens vinnig moet skiet en daar is n trop betrokke waardeer n mens nogal daai laer vergroting