Een aand se Jakkals skiet

User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Een aand se Jakkals skiet

Post by TikkaT3 »

Hi. 'n Foto van een aand se Jakkals skiet op ons plaas. Ek het 'n nuwe Tikka T3 .30-06 gekry en het sommer besluit om op jakkalse my loop in te breek. Ek het goedkoop Sierra Pro-Hunter 180greiners gelaai op minimum lading, 1mm van die lands af. Hulle het mooi geloop en ek het 1 duim groeperings op 100m gekry. Ek het daardie aand 15 geskiet, maar net 12 "recover". Die ander is dood, maar ek kon nie onhou waar amal gele het nie!! Daar is nog baie, maar ek wag vir my Howa Varminter .243 met 69gr Bergers  ;D

[img width=560 height=420]http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... Jackal.jpg[/img]
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by C.J. »

Daai jakkalse was defnetief nie bly oor die goedkeuring van jou lesensie nie.. Mooi gedoen!
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Gerhard »

Mooi man.

Lyk my die jakkalse loop duk daar by jou.  ;D

Dink jou loop is nou mooi in geloop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Michiel(MCR) »

Met wat boer julle op die plaas ? mooi geskiet mater.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Theo E »

baie mooi

theo
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Nico Harris »

Lekker man! my broer my vertel julle het die jakkalse so lekker geroer!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Skiet-Kop »

Dis nou hoe dit gedoen moet word. . :laugh:
Spandeer net so veel tyd op die skietbaan,as in die herlaai kamer.

.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Ponkie »

Michiel

Baie mooi gegooi daar! MAAR ek kan jou een ding se! Ek is vrek bly ek boer nie langsaan jou nie! Ek sou nie lammers aangekry het nie. Dalk is dit 'n wildplaas waar jy was, ek weet nie. Steeds 'n vrek goeie oes!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by 243Songdaug »

Liewe hemel! 

Dis netjies gedoen ou maat - lyk jy is regtig kwaad vir jou jakkalse!
Dont tell me, show me......
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Pvdw »

Mooi gedoen Michaelrp ek gaan nou Vrydag my seun vat vir ons eerste solo jak jag ;D ;D Die eienaar van die plaas s? hulle roep al so van 5 tot 5:30 al.

Kan nie wag nie.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Armand Steenkamp »

Ma se tjinners!! waar boer julle??
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Monrique (SJ) »

Netjies gegooi met die 30-0 kwes, jy het hulle lekker op hulle se moer gespeel. Hou so aan!!! :police:


Groetnis
222SAKO
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Mar 27, 2011 9:47 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by 222SAKO »

Onse wetter! Het jy in die Karoo Nas Park gepouch??!!! ;)
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by KSV »

Michiel(MCR) wrote: Met wat boer julle op die plaas ? mooi geskiet mater.
Michael,

Hulle boer met jakkies en hou so paar los skappies en beeste aan. ;D

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Geno »

As ek reg onthou is dit in die Potch omgewing......

Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by theedge »

Michiel(MCR) wrote: Met wat boer julle op die plaas ? mooi geskiet mater.
Jakalse  :o :o :o Kon nie die een laat gaan nie - mooi gedoen
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by TikkaT3 »

Haha, thanx manne. Ons het 'n wildsplaas net buite Potch, so 120 beeste ook daarop. Ons het nie geweet hoekom ons niks klein bokke gehad het nie. Toe gan stel ek bietjie een aand 'n trail cam by 'n watergat op. Ding se batterye het amper pap geloop van al die jakkalse afneem! Ek het toe twee tjommies genooi en ons het net bietjie rongery en so af en toe geroep meti foxpro toe ons 'n brannas wou gooi. Nico Roux het laasnaweek by ons 130 wildsbokke gevang. Ek het saam sy seun in die chopper gevlieg om te loer, ons het nog baie jakkies oor, kon hulle sommer uit die chopper uit skiet, maar ek maak eerder 'n aand daarvan!
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Francois Hugo »

Micheal,

Soos my swaer daar in Fraserburg se omgewing reken, jy moet maar jou deel doen daar in Potch se wereld vir die skaap boere, sodat die span nie aftrek Karoo of Namakwa land toe nie!!!
Skiet Boet skiet!!!

(Moet erken dit lyk my redelik makliker om die span daar by julle te flous as hier in ons area. Party aande smaak dit my die span hier het meestergrade in jagter om die bos probeer lei.)

Doen so voort!!
Dooie Jakkalse doen nie kwaad nie!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by BLOK »

Michael

Mooi klomp wat jy geroer het. Orals hier by ons in die destrik is te baie jakkalse. Waar is daai wildsplaas van julle presies. N maat van my hulle het nou n wildsplaas op die Viljoenskroon pad gekoop. Ek glo nie hy het so groot probleem soos jy nie want hulle springbok en rooibok aanteel was redelik groot. Hulle sukkel wel by hulle melkkoeie waar die jakkalse tot in die kraal by die huis uiers en kallers vreet.


Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by MEERKAT »

Mooi geskiet Michael

Met so vraggie kan R22 helikopter defnitief nie opstyg.

Mens sien dit nogal deesdae meer gereeld dat manne 12+ jakkalse per aand skiet.

Word die goete meer of is dit  forum kennis wat die manne meer effektief maak?

Luister graag
MEERKAT
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Monrique (SJ) »

toe ons 'n brannas wou gooi
:o :o :o :o :o 

Groetnis
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Francois Marais »

SJ

Jy is my voor, maar hier is myne, weet nie of die ander manne dit maar goedgunstiglik "OORGESIEN" het nie''.........
Ek het toe twee tjommies genooi en ons het net bietjie rongery en so af en toe geroep meti foxpro toe ons 'n brannas wou gooi.
Michael, ek het nou die situasie vir n wyle sit en oordink, wou jou ietsie se, maar gaan maar stilbly, geniet jou BRANNAS my broer..............dink egter jy sal aan jou jakkalsroep attitude moet werk. Dit is egter jou plaas en jy kan maak soos jy wil.

My 2c........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Wielie Waps »

Die res van die forum gooi koffie ;)
Geroer-nie geskud nie
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Ponkie »

Michiel

Ek het maar gewag dat die GROOT HONNE klaar blaf, voordat ek iets se. Ons manne hier op die forum glo dat drank en gewere nie maats is nie. OF die een OF die ander een, maar nie albei nie. Hoop jy leer daardie les voordat iemand dalk seerkry.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Michiel(MCR) »

Hi Ponkie ou seun,

Hoekom trap jy my nou uit.....? :'( 

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Post Reply